Deissmann vervolg:-
“… Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him. The facts of the past have an eminent religious value, but they acquire that value from our present faith. The facts of the past are not the basis of faith. The only basis of our faith is the present living God, and Jesus Christ when He has become for us in some way or other a present and effective Reality.”
“Certainly it was not the influence of the written New Testament which worked historically in the missions of the first centuries. The New Testament was not then collected, but was yet to be formed. The influence was that of the holy Christian personalities in whom primitive Christianity was embodied. The New Testament, as such, is the reflection of Early Christianity. It is the residue of a powerful religious movement which long had been active. Certainly the New Testament was not the basis of Early Christianity: The foundation is laid, namely Jesus Christ, and no one can lay another.”
“It is true that if the religion of Early Christianity is to be understood historically it must be considered in its historical development from the Old Testament up to Jesus and from Jesus to Paul and John, and all from the background of contemporary religion and culture. It must be considered as a “movement,” as something that grows and as something that changes, as a particular case of historical undulation. But in our practical theme we have to consider it as something which has become calm, as something complete, as something which has reached a great synthesis in the New Testament, as something present to us today as revelation.”
“Thus when we inquire into the religion of Early Christianity as it is reflected in the New Testament, we inquire into religious, spiritual realities, and not into theological teaching or systems. The teaching and the system are only possible when preceded by the life. Whoever inquires about the theology of the New Testament and not about its religion, deals with its secondary derivative aspects instead of the powerful, living, primary facts.”
“Jesus is all religion, all life; He is not a book or a system. He is Spirit and Fire. To speak of the theology of Jesus is a triviality. He had no theology, for He had the living God. And His revelations, His words of comfort and His exhortations, are witnesses to His possession. Whoever undertakes to put together a theology of Jesus from His confessions makes a blossoming field into an herbarium. Let us, then, when investigating the New Testament historically and valuing it religiously, leave the “theology” of Jesus alone. It exists only in the gloomy shadows of modern books. It has never existed in the light of day, and not a single soul in the ancient world was moved, nor would anyone today be moved, by the “theology” of Jesus.”
Teologie is dood, en agnostisime nog dooier met ateisme die doodste – daarom sien jy so baie antagoniste en spirituele leuenaars wat in die teologie rondploeter en dit is juis dié nie-bestaande “teologie” van Jesus Christus die HERE, wat so verbete geteiken en aangeval word deur agnostici en ander antagoniste, sonder énige sukses of effek, vir die redes genoem.
Vandáár dat God in Sy Woord vir hulle sê, Hy lag vir hulle (Psalm 2, 37, 59, Spreuke 1:26) en ons saam met Hom…
En tog is dit nie aan Deissmann te danke, dat ons in verwondering staan oor die Wysheid, klaarheid, logika, welsprekendheid en pure Krag van sy uiteensetting van die uitrafeling en kulminasie van issues van eeue nie, maar aan die uitnemende Goddelike gawes en inspirasie wat hom daartoe toebedeel is, as die toerusting waarmee hy sy roeping en Lewende inspirasie uitleef, júís komende van die HERE van die Godsdiens, Wie Lewe tot in ewigheid.
Groete,
Kobus de Klerk


Kommentaar
Uit die mond van Kobus:
- "Dan, tweedens, besef hulle nie dat die Godsdiens nie Skrif gedrewe is nie, maar Gees gedrewe.- die Almagtige Gees van God in Sy Woord"
- "Hulle het nie Spirituele aanvoeling nie, hulle het nie Spirituele insig nie en hulle het, helaas, ook natuurlik nie Spirituele Intelligensie nie"
Uit die mond van Deissmann:
- "The holy does not live on the favors of history. It lives on the secret of divine spontaneous generation.”
- "Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past."
Hoe stywer die twee hulle ogies toeknyp vir die realiteit, hoe meer raak die fantastiese waar. Wat hulle bedoel met 'holy', 'divine spontaneous generation', 'Spirituele aanvoeling/insig/Intelligensie' raak eers duidelik as jy jou rasionele en logiese funksies afskakel. Die hele konsep is so onsamehangend dat dit nie anders kan nie.
Kobus warm dieselfde ellendige argument oor en oor op. Die feit dat hy sy brief opdeel in 4 dele beteken nie dat sy argument sterker raak nie, net dat hy sy naweek gemors het.
Al wat jy kon sê, sonder die omhaal apie Chris, is, byvoorbeeld, die volgende:
"Huh, boggem, Duh, wat sê julle? Ek weet nie wat aangaan nie"
Dit sou meer inslag hê. En geloofwaardigheid. Want 'n aap op sy plek, word geniet, maar 'n aap met mensklere aan wat probeer mens speel, is 'n flagrante irritasie. Want, vir 'n aap is die tralies van sy hok nog 'n "rasionele en logiese werklikheid", omdat hy daaraan kan ruk... maar vir 'n aap met mensklere aan wat probeer mens speel, is niks meer rasioneel nie, en speel hy met daardie begrippe en woorde, soos sy eweknie in die hok met leë piesangskille sal speel - 'n nutteloosheid wat die tyd verdrywe en 'n ongemaklike herinnering van wat was, en kon wees...
Kobus de Klerk
Soos daar geskrywe staan; "Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê (1 Johannes 4:11)
Ja, so lief het God die "ape in mensklere", dat Hy homself nie gespaar het nie ...
Mag Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe.
Kobus, altyd lekker om te sien hoe elegant jou teenargument is.
Sonder omhaal: Jy het twee ratte
1. Vorentoe met spirituele watookal
2. Agteruit met slegsê
3. Afstand afgelê - nul
Jy weet ou Kobus, na dese al jou spoeg en plak van Ingelse aanhalings en jy nie meer vertaal of dit jou "spirituele intelligensie" aan't woord is nie, kan ek nogals duidelik sien dat jy nie eens die vaagste idee het wat jy lees nie.
Vir jare chicaneer jy almal op die werf met jou verheffing van die Bybel as die Woord. Die Bybel, is eintlik die "book" gedeelte waarna daar in Deissmann se laaste paragraaf deur jou aangehaal verwys word Kobus.
Vir jare donderjaag jy die werf vanuit jou verspotte "huiskerkstelsel". Dis eintlik die "system" gedeelte waarna daar in Deissmann se laaste paragraaf deur jou aangehaal verwys word Kobus.
En so kan ek aangaan totdat ... wel, totdat jy nie meer so "spiritueel intelligent" is nie.
Dis werklik tragies.
Deissmann se beskouing in die veral die boonste en laaste paragraaf wat jy aanhaal is gewoon Katoliek, Anglikaans, Kopt, Hellenis, of enige iets wat nie Protestants-huiskerk-apart is nie ...
Daar is werklik min uit jou aanhalings hierbo wat nuus is buite algemene Calvinistiese beskouinge. Tog is ek nederig dankbaar vir jou aanhalinge aangesien ek glo dat daar wel iemand is wat Ingels beter as jy verstaan en daaruit seën sal ontvang.
Jou broeder in Adam, Ekke
A! Ek sou hierdie keer met jou kon saamstem, Cornelius, was nie daarvoor dat, alhoewel jy hierdie keer die ware God se geïnspireerde Woord en Liefdesdaad aanhaal, maar daarmee bedoel die nie-bestaande saamflans-afgod wat as fiksasie in jou gemoed habiteer, waaraan jy die Heilige Naam van God (somtyds – en waarvoor jy voor die ware God nog sal verantwoording moet doen) aan koppel, só tussen die talle ander afgod-name wat jy vir dié versinsel het, nie.
Maar ja, die énigste ware God as die Skepper, hét dié mens lief wat hom by sy eie keuse eerder met ape verbind as met sy Skepper en sedertdien soos die ape gedra en ja, bied ook aan hom die geleentheid tot verlossing.
Maar wat jy nie sal kan insien nie, is dat die énigste ware God nié daardie lasterlike, aanmatigende, arrogante dom gedrag van Sy skepsel liefhet, nie. En dan is daar natuurlik ook die feit dat dié aapagtige mens of aap met mensklere aan (kies jy maar een), hoegenaamd géén gevoel vir die wonderlike God het, behalwe redelose, grondelose, hatige lasterlike minagting, nie, hoe domonnosel dit nou ook al is. En dít kan jy natuurlik nie insien nie en vind jy klaarblyklik nie daarmee fout nie, want jy smeer daardie lasterlik aap-mens-aap so dikwels as wat jy kan, heuning om die mond… óf jy gee net nie ’n duit om nie, omdat jy vir daardie versinsels afgod-fiksasie van jou óók niks voel nie (dit bestaan nie) en beslis ook nie vir die ware God, die HERE, iets voel nie – omdat dit ieder geval vir jou net oor jóú gaan en jy die religie, hóé wanskapig en lasterlik ook al, wat jy uitblaker, misbruik om jouself te probeer onderskei en dien.
Daarom het ek nog niks by jou bemerk waar jy lojaal is teenoor die ware God, die HERE, nie, óf om die lasteraars en loënaars wat vryelik (so dink hulle…) met die Naam en gedagtenis van God mors (nes jy, maar net op ander manier), nie.
Dus, wat hét jý te sê? Wie stel belang in wat jý te sê het? Dít is een van die belangrike redes waarom jy swapie Kerneelsie heet en is. Jy gedra jou walglik en bespotlik!
Nou toe, manifesteer bietjie vir jou smalende agnostiese toeskouers – jy is baie voorspelbaar – óf jy gaan teem met ’n leë, aanstootlike “vergifnis”-refrein (jý weet niks van vergiffenis skenk af nie) óf jou gebruiklike onsamehangende gebrabbel oor privaat profiele, ander-se-(pikswart)harte, haat, ens., ens., sal in een van die afgesaagde variasies daarvan, uitgekots word.
Maar stil raak en besin, nie jý nie. Of kan jy my verras?
Kobus de Klerk
En wil jy nou meer; danksy 'n seldsame geleentheid vandag vir my om ook te kan GOOGLE, ontdek ek die volgende oor Deissmann op die WIKI:
"In Berlin, Deissmann's academic focus began to shift from Greek philology to the ecumenical movement, church reform and, significantly, international Völkerverständigung (i.e. peace-promoting mutual understanding between nations and cultures). From 1914 until 1922 he produced a regular semi-political international communiqué, the Evangelischer Wochenbrief (1914–1921), with its English equivalent Protestant Weekly Letters (1914–1917). Its target audience was primarily influential German and American Christians, and it provided a forum for the advancement of peace and understanding among nations."
As my Ingels my nou nie in die steek laat nie, sou ek kon sweer Deissmann sou dansky die evolusie proses van sy fenomenale "spirituele intelligensie" vandag ook 'n Moskee, Sinagoge en Hindoe tempel besoek het en selfs 'n Boeddhistiese leefstyl in 'n mate gevolg het ...
My kommentaar hierbo aan jou, Cornelius, het slegs betrekking op jou eerste kommentaar hierbo...
Om die waarheid te sê, en dit is vervat in my aanhalings deur hom, was Deissmann in ’n stadium ’n skeptiese agnostikus óók – en dit wys nou net vir jou watter ervaring en kundigheid hy wat Adolf Deissmann in pag had en hoe hy oortuigend tot bekering en insigte gekom het, om vir die beste deel van sy later jare, ’n oortuigde, insigvolle Geesgeïnspireerde gelowige Protestantse Christen te wees, met dééglike kennis van die plekke en weë waar mense soos jý, swapie Kerneelsie, en mense soos apie Chrissie, die spoor só deeglik byster is – dat hy met gesag en outoriteit vir hom kon uitlaat waaroor hy hom wél uitgelaat het.
So, eintlik het jy in jou insigloosheid en domheid en báie beslis sonder dat jy dit so wou, veral ’n baie belangrike bres vir die geloofwaardigheid en betroubaarheid van Deissmann se geloofsgetuienis geslaan! Deissmann was 'n Bybelgelowige Protestant, en het die punt belangrike en algemeen aanvaarde punt gemaak dat die Bybel nie die primêre aspek is, nie, maar die inspirasie daarvan deur die Heilige Gees as Primêre Kenbron, wat aan die Bybel as geinspireerde opgetekende Woord van God, die volle relevansie verleen.
Maar, hoe sal jy nou ookal verstaan?
En só foeter jý toe in die kuil wat jy met jou dom tong, vir Deissmann wou stel.
Maar dit sal julle outjies mos nie kan insien nie – so insigloos en dom soos julle apies en swapies nou maar is en blykbaar wíl wees (verstommend!)
Apie Chrissie, al wat jý weereens nodig had om te sê, was
"Huh, boggem, Duh, wat sê julle nou weer? Ek weet nie nog steeds nie wat aangaan nie”
… Maar so in die gekoggel kry hy wat apie Chrissie is, dit toe na alles tóg reg – hy erken “spirituele watookal” (woordjies is bietjie swaar vir apie Chrissie om alles sommerso gelyktydig te assimileer) is vooruitgang! Hy het dit darem al báie by my gehoor (genadiglik is my woordeskat seker maar bietjie beter en weet ek “watookal” is eintlik “insig en intelligensie”). Wys julle net! Apies kán leer met repetisie, ek sê dit al lánkal – maar omdat hulle apies is, kan hulle steeds nie self verstaan wat hulle sê nie…
Net só ook met die “slegsê” wat “agteruitgang” is – mooi geleer. Baie waar.
Maar apie Chrissie weet stééds nie dat dit eintlik sý probleem is, met al sy gekoggel, van God tot gelowiges, wat hom self só aanhoudend agteruit laat gaan, nie… en ek dit vir hom probeer uitwys. Maar nou ja, hy is mos ’n apie en apies leer deur repetisie.
Maar die begrip? Die insig in dít wat hulle weens repetisie later kan na-koggel, dít is die apie nie beskore nie? Só jammer, maar nou ja, apies is apies en mense is mense. Van die begin af, só. Maar selfs dit weet en besef apies óók nie en is op ’n vreemde manier gelukkig in hul eie wêreldjies … totdat die roofdier hulle verskeur...
Nog ietsie waarmee ek julle insigloosheid kan looi? Of wil julle eerder julself looi met die leë getjommel soos apie Chrissie en swapie Kerneelsie die afgelope paar keer, al mee besig is…
Kobus de Klerk
Ja, Kobus, my gebruik van ratte (vorentoe en agtertoe) was seker nie so slim nie. As jy dit wil vat as 'n 'oorwinning', help jouself. Krummels van die tafel op die vloer vir God se hondjie.
Ja, Deissmann het sy gerespekteerde en aansienlike posisie as gelowige geleerde met wye aanvaarding aangewend in "(providing) a forum for the advancement of peace and understanding among nations". Hoe dan anders?
Hy was aanvaar deur kundige mense as 'n uitsonderlike persoon en het juis die Koning, van Wie hy 'n openlike en ywerige dissipel was, die Vredevors, die HERE Jesus Christus, Se boodskap van "peace and understanding among nations", die Evangelie van Vrede, sodanig bevorder, met groot sukses. Dít is die "peace and understanding among nations" en die "peace promoting mutual understanding between nations and cultures" wat hy bevorder het, want die Christelike Godsdiens is juis die Godsdiens vir alle nasies wat sal Vrede bewerkstellig -
En dit is vanweë die sterk Christelike Godsdienstige inslag van sy benadering, dat hy, ten spyte van sy benoemings daartoe, twee maal net-net die Nobel vredesprys ontsê is, en dit eerder aan meer sekulêre kandidate toegeken is.
En dan, swapie Kerneelsie, is dit tipies jy wat die kop en die voete van die vier-aflewering-lange aanhaling van Deissmann wil afkap en jou eie afgod standbeeldjie wil saamflans wat jou insiglose snert pas… Waarom dink jy, stel niemand belang in jou getjommel nie? Who cares? Dit is oor dié dinge wat jy sommer-so doen. Jy is werklik irrelevant en word al meer en meer só … want jy speel met die Naam van Name om jóú snert en lastering te pas.
Kom ons sien waarmee jy nou weer gaan vorendag kom, in jou obsessie om jou nuttelose, inhoudlose getjommel ook iewers te wil indruk, net omdat die forum reëls dit toelaat, nie omdat dit van waarde is, nie – en natuurlik, geniet die agnostici jou stomme spektakelrigheid terdeë – so, jy is vir hulle omtrént ’n “show”.
Kobus de Klerk
Nee, kom ek verduidelik mooi...
Dit is nie die ratte wat die deurbraak daarstel nie, Chris, maar die korrekte assosiasies - en dit, in jou geval is inderdaad deurbraak en nie krummels nie, maar soort van vaste kos - wat jy verorber sonder om te weet wat jy doen?
Kyk, vir my is dit nie krummels of enigiets nie - ek is mos nie in jou posisie nie, en ook nie op enige wyse hoegenaamd afhanklik van jou vorentoe - rat of agtertoe-rat nie... en word ook op geen wyse daardeur geaffekteer in my status quo nie.
Dus, indien daar voordeel of nadeel is, vooruitgang of agteruitgang is, is dit joue...
Groete,
Kobus de Klerk.
Jy bedoel 'n Freudiaanse glips?
Dan is jou verwysing na my as 'n aap seker ook een; 'n erkenning van Darwinisme en evolusie as die waarheid.
Jy skraap die bodem van die vat vir iets relevant.
En wat is dit met die ROOFDIER wat my en Angus gaan verskeur? Nog 'n Freudiaanse glips/interpretasie? Erken jy dat jou argument niemand oortuig en dat net die ROOFDIER jou nog kan red van 'n Kobus-gatgemaak-sessie?
Is dit 'n Freudiaanse glips/interpretasie as jy jou God sien as 'n ROOFDIER wat mense wat lelik is met jou verskeur. Jy as die mislukte en mislike oorblyfsel van 'n mens wat dalk op 'n stadium 'n suksesvolle lid van die samelewing was?
Wyl jy jouself daarin ywer om jou medemens so te haat en neer te haal ou Kobus, tik ek rustig in die wete dat Satan en al sy telge wat nes jy vreugde daarin vind om ander te verkla en te vervloek, uit die Hemel gewerp is.
Soos daar geskrywe staan; "Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons medemens is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag (Openbaringe 12:10).
Want daar is geskrywe: Ek sal die wysheid van die wyse mense vernietig en die verstand van die verstandige mense tot niet maak. Waar bly die wyse? Waar bly die skrifgeleerde? Waar die redetwister van hierdie eeu?
Want let op julle roeping, broeders: julle is nie baie wyse na die vlees nie, nie baie magtiges, nie baie edeles nie; maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam; en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak, sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem (uit 1Kor 1).
Maar as iemand meen om twisgierig te wees, ons het nie so 'n gewoonte nie, en ook die gemeentes van God nie (1Kor 11:16).
Mag Jesus Christus ons Almagtige Lewende Skepper, ons almal teen jou wrok beskerm Kobus de Klerk.
... en dan ou Kobus, nadat al jou "spirituele intelligensie" saam met jou "huiskerkstelsel" in die riool af is - deel ek die vrede in my hart om te kan weet dat ons almal se Almagtige Lewende Skepper se liefde en genade aan ons almal, wel sal seëvier ...
Nee, wat Chris,
Ek verwys nie na jou as aap nie, maar as mens-aap – een wat hom soos die ape gedra waarvan hy self sê, hy van afstam. Ek gee jou nog die voordeel daaraan toe dat ek nie na jou as aap verwys nie, maar as mens-aap en daarom jou menslikheid nie van jou wil ontneem nie – al speel jy self daarmee rond.
Maar jou mededeling hierbo, was duidelik – ek gaan met my Spiritualiteit vooruit maar as ek skel, agteruit. Dít was jou stellings – jy het dus self ingesien (uiteindelik) dat Spiritualiteit, vooruitgang beteken.
Ek sien nie in dat jy werklik ’n aap, ’n bobbejaan is, nie, maar ek sien wel in dat jy jou soos een gedra met jou manewales en streke so in die darwinistiese evolusionêre kraal, in.
Freud? Glips? Die enigste glipse hier, is dié wat onder jou hand uitkom, uit jou agnostiese siel uit.
Jý is die freudiaanse voorbeeld, weereens – hy het hoeka gesê dit is omdat die agnostikus in ’n tipe van ’n onderliggende oer-teeldrif psigose groef verval, wat hom onbewustelik aanspoor om te kompeteer met die gesagsfiguur hoër op in die hiërargie, naamlik sy pa - dat die agnostikus die vaderfiguur van sy pa, wat die heersende gesagsfiguur daarstel, haat met ’n dodelike haat, en daarom onwillekeurig teen die vaderfiguur in sy pa in opstand kom...
Maar omdat hy in die moeilikheid sal kom op allerlei wyses as hy sy pa sou doodmaak, kies hy, wat homself aanbetref, ’n meer “pragmatiese” wending deurdat hy dit op die Godheid wil uithaal, want hy sien bepaald ook in die Godheid die Vaderfiguur en opperste Gesagsfiguur, en meen dit is makliker om die Godheid (wat hy nie met sy oë kan raaksien nie) as Vaderfiguur weens haat “dood te maak” deur die Godheid sommer net te ontken asof die Godheid nie bestaan, nie (soos 'n idioot sal doen) en op so ’n stuitige, bespotlike manier aan sy onbeheerste oerdrif gevolge gee wat hom deur daardie selfdesepsie sisteem “genoegdoening” gee.
Freud se ontleding van julle psige stem in belangrike opsigte met my eie ontleding ooreen, in die sin dat beide ’n innerlike sisteem van selfdesepsie voed.
Maar, gegewe dat Freud mos maar ’n eenspoorverstand had op die eroties-seksuele en dus hom op die seksuele blind gestaar het, wat ek natuurlik glad nie doen nie, skryf ek nie aan julle daardie oerdrif en moorddadigheid toe, soos Freud doen nie. My Christelike gemoed en oortuiging kan maar net nie sovêr kom om dít aan julle toe te dig nie – is ek verkeerd? Hou jy van Freud se getjommel? Lyk mos so!?
Ewentwel.
Wat wel by julle báie sigbaar is, is die feit dat julle obsessief reageer op die feit dat God inderdaad lewe en julle dit terdeë besef en dus daardie onthutste onderstroming van die psigose wat dit juis nie só wil hê nie (sien weer Thomas Nagel se openlike erkenning daarvan), gedurigdeur soos ’n vraat moet voed met ontwykende, ontkennende en verloënende materiaal, bykans elke dag… en só sien ons dit baie duidelik uitspeel.
Dit is ’n skandelike prentjie wat jou Freud konneksie van julle soort skilder, nie waar nie? En julle het só agting vir hom… Dit laat mens dink…
Dus, jy moet oppas met jou woordspel met my – jy praat gedurigdeur teen jouself en jy kom dit nie eens agter nie. Ek moet jou steeds opvoed en dit vir jou uitwys, soos nou weer met Freud.
Kobus de Klerk
NS – Kerneelsie, jy mors. Jy mors. Jy mors kuberspasie. Maar, ek sien deesdae raak daardie poespas aan die einde van jou gekef al minder... Beteken dit dat jy stadigaan tot jou sinne kom? Of, watter een van julle praat nou - want dit is weer 'n geteem van ergste graad. Wissel julle af?
Chris,
'n Vriendelike versoek -
Let nou weer op die trant wat ook hierdie gesprek vorder.
As jy verder wil gesels, hou asseblief by die onderwerpe van die oorspronklike artikel wat hierbo mos nog te vinde is.
Waarom verloor jy gedurig draad en begin oor allerlei ander dinge praat? Kan jy dan nie by 'n gespreksonderwerp bly en dit aanspreek nie?
Uiteraard is dit 'n tweerigtingstraat.
Groete,
Kobus de Klerk
Swapie Kerneelsie,
Die onophoudelike riool waarvan jy van praat, is maklik te verklaar - dit stroom net onderkant jou neugate uit sommer oor jou vingers ook... en ons kan dit van hier af sommer maklik sien.
En as die wind van jou af hierdie kant toe waai, kry ons ook daardie ondraaglike stank... en daar op die horison sien ons selfs die gehardste muishond op die vlug slaan en die brommers probeer voor die wind uitvlug, weg van jou af.
Ek het 'n versoek gerig vir 'n gesprek wat by die issues in die artikel, sal hou, gesien die rigting wat die kommunikasies (gesprekke kan ons dit nie noem nie) weereens besig is om in te slaan. Het jy al opgemerk, sodra jy jou opwagting maak, verword alles, alle redelikheid is daarmee heen, en daardie verskriklike riool stank trek soos 'n swawelsuurwolk oor die gespreksruimte.
Wat dit eintlik beteken, Kerneelsie, is - jy is nie ingelaai nie - Gun ons, ons vars lug, verdomp!
Tensy jy natuurlik 'n manier vind om jouself eers skoon te maak en dan vir die duur van die gesprek, skoon te bly...
Kobus de Klerk
Ag nou ja, wat het my besiel - ek kan 'n 'gesprek' voer met 'n bol snot wat hang aan 'n regop muur.
Kobus, jy maan my in jou hardvogtige en beledigende waan die volgende: "Ek (Kobus) het 'n versoek gerig vir 'n gesprek wat by die issues in die artikel, sal hou, gesien die rigting wat die kommunikasies (gesprekke kan ons dit nie noem nie) weereens besig is om in te slaan."
Wel ou Kobus, dit begin seker maar by jou opskrif "Agnostici". Enige belangstellende wat jou bydraes lees sal sonder twyfel kennis neem van jou haat vir "agnostici", en alle anders gelowiges buite jou "huiskerkstelsel" op aarde wat jou nie eer nie.
Jou eiewaan en haat vir jou medemens wat nie soos jy glo nie, is nog ALTYD die kern van jou "issues".
In dankbaarheid en in die liefde en genade van Jesus Christus ons Almagtige Lewende Skepper, wys ek toegewyd daarop dat jou skreiende haat en neerhaling van jou medemens in opstand is teen die Heilige Gees.
Soos daar geskrywe staan: "Ag, as die wat julle opstandig maak, hulleself tog maar ook wou vermink! Want julle is tot vryheid geroep; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde. Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie. Maar ek (Paulus) sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie. Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie. En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie. Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie. Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. Laat ons nie word soekers van ydele eer wat mekaar uittart en mekaar beny nie (uit Galasiërs 5)."
Kobus, jy wapper jou stert ewe kordaat omdat die rampsalige lede van jou "huiskerkstelsel" oortuig is dat jy God in pag het. Die onderdruktes in jou "huiskerkstelsel" word sonder twyfel gedwing om aan die put van jou besonderse begaafdheid om te interpreteer en spirituele intelligensie te drink.
Nou ja, neem maar gerus kennis dat ekke en menige ander die put van jou besonderse begaafdheid om te interpreteer en spirituele intelligensie, as diep riool met 'n dik laag kots op van 'n afstand beskou.
Soos daar geskrywe staan: "Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet (Openbaringe 21:6) En hy het my getoon 'n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam (Openbaringe 22:1). En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet (Openbaringe 22:17).
Sien Kobus, niemand hoef aan die reels van jou vieslike getwis onderwerp te word of 'n druppel van jou gif te drink om vrede in hul hart te ken nie.
Mag Jesus Christus ons HERE, ons almal teen jou duiwelse aanslag beskerm.
Apie Chrissie koggel nou woes - hy is in 'n hoek in 'n hok en hy weet nie hoe om daar te uit nie - nou boggem dit baie woes en blykbaar het hy in die proses 'n blink slymerige ongelukkie teen die muur gekry, en koggel nou met die een wat hy daarin sien...
Swapie Kerneelsie se temerige persoonlikheid is nou heeltemal verbysterd - hy het die Bybelboek in die hande gekry en kopieer klakkeloos onsamehangend daaruit - nes die duiwel ook voorheen probeer doen het. en met dieselfde gevolge - geen, net 'n aanklag teen homself.
Wat 'n integriteitlose, intelligensielose stinkende spektakel... En dit is die Deuce C spannetjie...
En dan kom dit op die ou end maar weer daarop neer, Kerneelsie, wie gee om wat jy sê? Jou "menige ander" is ook maar net jy in die formaat van al jou alter ego's, ons weet mos nou al.
So, who cares?
Maar dit bly interessant om te sien, hoe my oproep na 'n ordentlike gesprek, so 'n absolute onbeheerste manifestasie van innerlike drek vanaf die Duece C ontketen het. Julle is mos maar net, in wese, oneerlike tweegesigte.
En al wat ek die heeltyd doen, is om die spieël voor julle te hou. Julle kwaadwilligheid en vrot siele is weereens bevestig met jul reaksie oor juis my oproep na 'n ordentlike, sinvolle gesprek - wat jy, swapie Kerneelsie, en jou onwillige maatjie, apie Chrissie, verwerp met 'n manifestasie van die aard wat ons algar hierbo kan lees.
Soos gewoonlik slaag julle nie die toets nie, want julle kon dit uiteraard nie eens eien nie...
Jy het net weereens bevestig hoe jou braaksels 'n vermorsing van kuberspasie is. Al wat gebeur wanneer jy toetree, is om agter jou die drekstreep wat jy laat, skoon te maak - jy het werklik nie die vermoë om enigsins op enige vlak 'n sinvolle bydrae te lewer nie, almal verwerp jou snert, selfs die wat jou aanpor.
Daarom, regtig, wie gee om wat julle, veral jy, te sê het?
Hoe vertel mens vir 'n sielsieke van sy kwaal? Al wat mens kan doen, is om die spieël voor hom te hou. Mettertyd mag daar dalk 'n helder oomblik vir daardie een kom, en dan sien hy self - en dit is wat ek telkens met jou doen - moet dus nie die fout maak om te dink ek reageer omdat daar enige waarde in jou braaksels is, nie.
Niemand kan jou uitstaan nie, oor die manier wat jy doen, en sommige por jou net aan omdat jy so bespotlik is.
Jy kan mos nie selfbeheersing toepas nie - dit weet almal - Jy is so mundaan en voorspelbaar. So, wat is jou reaksie?
Woer-woer....
Kobus de Klerk
Kobus, jy's die enigste in die lewe wat ek ooit kon agterkom wat 'n populariteitskompetisie probeer voer midde sy eie jammerlike minderwaardigheid en paranoia.
Jou verspotte vervolgingswaan in 'n "huiskerkstelsel" kompleet met 'n "private profiel" op die werf, is als duidelik aan jou soort gewetenloosheid wat nie by die samelewingsorde kan aanpas of jouself daarin kan handhaaf nie (jy het verseker nie 'n behoorlike werk nie en jy moet flippen anti-sosiaal wees om soveel tyd te he om die werf so te kan spam met jou "volledige artikels").
Nietemin, ek gee volkome toe aan die "algemene relevansie" op die werf wat jy in jou ydele bravade aan my voorhou.
Jy sien ou Kobus, jou haat en hoon teenoor elkeen wie weier om jou te eer, dien al vir jare lank as staande en hoofsensasie op die werf.
Menige het al gekom en gegaan en jou daaroor probeer maan. Niemand kan meer daarteen stry nie.
Die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE is totaal irrelevant op die werf jeens jou haat verkondiging onder 'n dekmantel van Christelikheid ou Kobus ...
Maar, ekke tel nie stemme nie.
Solank ek lewe en onse Webvoete my dit toelaat, sal ek nie deel word van die "stille meerderheid" nie.
Ek vind heel vreedsaam en met dankbaarheid weerklank op die oneervolle ou grote en geskrapte prokureur Kobus de Klerk se "kern issue" in elkeen van sy "volledige artikels" - naamlik sy onversoenlike vyandige gesindheid jeens die Heilige gees en die Evangelie ...
Kobus, nie jy of jou meester Satan sal my keer nie al vloek en proes jy hoe ookal dat ek jou die Waarheid moet spaar.
Gaan kyk 'n slag self in die spieel ou Kobus, en besin liefs ...
Mag Jesus Christus onse HERE, ons almal vergewe en oprig uit jou krenking en smaad Kobus de Klerk.
(... en voor ek dalk weer my groete aan jou nalaat ...)
Namaste!
Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde,
Jou broeder in Adam,
Ekke
Woer-woer-woer...
Kom, nogiets, swapie Kerneelsie?
woer...woer... woer...
Jy is so voorspelbaar
Woerrr... woerrr... woerrr
Soos daar geskrywe staan; Het jy 'n man gesien wat wys (spiritueel intelligent) is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas (apies en swapies) as vir hom (Spreuke 26:12).
As jy dan jouself herken en erken as 'n swaap, Kerneels, dan is dit mos nie vreemd dat jy sou meen dat ek 'n man is wat wys is in my eie oë, nie? Maar nou ja, wat anders kan mens van jouinsigloosheid verwag - jy slaan jouself met jou eie tong, gedurig....
woerr... woerrrr... woerrrr
Genade Kobus, waar erken ek enige iets?
Sien jy name in die gedeelte uit Spreuke wat ek hierbo aanhaal?
Jy is mos nie so pedant om die skoen te wil pas nie, of is jy ou Kobus?
Daar doen jy dit weer...
Dan verstaan jy nie eers wat jy self skrywe nie... "... Daar is meer hoop vir 'n dwaas (apies en swapies)... " - Die swapie in die verhaal is mos juis jy, Kerneels... wat erken jy is 'n swaap en 'n dwaas. Jou eie erkenning.
Genade, jy is insigloos, so jammerlik dom, so leeg. So voorspelbaar. So manipuleerbaar. So irrelevant - Al wat ek hoef te doen is net om jou te antwoord, enigiets, dan gee jy weer jouself slae.
Ek raak nou teë daarvoor om jou slae te aanskou met al die materiaal wat jy self verskaf - jy is nog hopeloos vervelig boonop.
Woerrrr.. woerrrrrr... woerrrrrrrrr!!
Net oor jy met die HERE se Naam speel - ek het jou mos gewaarsku...
Kobus, lees gerus die volgende as jy wil; "Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg; en elkeen wat vir sy broeder sê: Raka! moet verantwoording doen voor die Groot Raad; en elkeen wat sê: Jou dwaas (apie en swapie)! moet verantwoording doen in die helse vuur. "
Dit staan iewers in jou Bybel ook waarmee jy ander so vervloek.
Nietemin, ek het vrede om 'n swapie of skapie vir Jesus te wees as jy daarop wil aandring ou Kobus.
Jy het ook die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE totaal irrelevant op die werf gemaak jeens jou haat verkondiging onder 'n dekmantel van Christelikheid ou Kobus ...
Wie is ek om jou hoon gespaar te word?
Mag Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe en oprig uit jou neerhalende wrok Kobus de Klerk.
Kobus, enigiets is moontlik in jou kammahof op die werf waarin jy aanklaer (telg van Satan) en regter (GOD) speel. Dis in die vrede dat "Jesus cares" dat ek glad nie omgee om 'n "fool vir Jesus" (swapie) te wees in aanskoue van jou grote wysheid (spirituele intelligensie) nie.
Jy het sonder enige omhaal die Evangelie en die liefde en genade van Jesus Christus voor menige hart ongedaan gemaak (irrelevant gelaat) in jou ydel gedagte as "Christenbaas in sy eie huiskerkstelsel" op die werf (mag Jesus Christus onse HERE die verknegtes in jou bose stelsel genadig wees).
Ek dien ons Almagtige Lewende Skepper en dis in GOD se genade wat ek jou neerhaling weerstaan. Jou veragting van my aanhalinge uit die Bybel toon presies hoe doof jy vir die stem van die Heilige Gees is.
Lees ek jou minagting en krenkende opmerkings onthou ek hierdie gedeelte; "En toe Hy (Jesus Christus onse HERE) dit sê, het een van die dienaars wat daar staan, Jesus in die aangesig geslaan en gesê: Antwoord U die hoëpriester so? Jesus antwoord hom: As Ek verkeerd gespreek het, getuig van die verkeerdheid; maar as Ek reg gespreek het, waarom slaan jy My? (uit Johannes 18)."
Jesus Christus onse HERE het jou klappe reeds vir my onthalwe gevat.
Elke vermaning wat ek uit die Bybel met jou deel, neem ek op myself ook.
Daarom bid ek dat Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe.
Namaste!
Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese groete,
Jou broeder in Adam,
Ekke
Cornelius,
Daar is geen punt in vir jou om vir my uit die Bybel aan te haal nie. Voor jou het die satan dit al probeer teen die HERE, om vir die HERE uit die Heilige Skrifte aan te haal – sonder énige resultate – net so sin jou geval met my. Die rede daarvoor is dat daar géén Krag in daardie woorde was, komende van die satan nie, omdat die satan geen outoriteit had, welke outoriteit juis van die HERE, vir Wie hy probeer intimideer en verlei het daarmee, moes kom, nie.
Net so ook met jou – daar is géén Krag in daardie woorde wat jy aanhaal nie, komende van die jou nie, omdat die jy géén outoriteit het, welke juis van die HERE, met Wie se Driemaal Heilige Naam jy só dikwels vir jou eie gewin probeer mors en laster, moet kom, nie.
Juis oor jou gedurige lastering van die HERE se Heiligheid deur Hom in jou vuil gemoed te vermeng en gelyk te stel met drekgode en ander menseversinsels en dit dan nog gereeld in die openbaar soos ’n dwaas en sot uit te kots, is jy gereduseer tot ’n onbeholpe swaap, ’n dwaas wat jy van jouself gemaak het, want jy speel met Naam van die Allerhoogste en jy twis en skel met Sy dienaars en noem hulle gesante van die satan – nes die fariseërs met die HERE gedoen het toe Hy hulle berispe het en hulle kinders van die duiwel genoem het, weens hulle valsheid jeens Hom, en hulle vir Hom kwaad geword het en Hom toe belaster dat Sý werke uit die duiwel is… en Hy vir hulle daarop gewys het dat lastering teen die Heilige Gees nie vergewe kan word nie, want as iemand iets teen die Heilige Gees laster, kan dit hom nie vergewe word nie, nie in hierdie bedeling nie en ook nie in die toekomstige nie…
En net so maak jy ook en begin jy nou maar net om die gevolge daarvan al te dra… want jy wíl nie leer nie.
Vir dié redes is jy niks meer nie, geen insig, geen geloofwaardigheid, is jy ’n las waar jy gaan, ’n irritasie, want jy het jou bly verhef teen die Naam van HERE, teen die Allerheiligste … en toe jy gewaarsku word, het jy gehoon en gespot en geteem en die boodskappers afgemaak as dienaars van die satan.
Alles wat ek oor jou sê, is waar … en dit is tragies …
Waar, by Wie, lê jou heil? Gaan vind dit!
Kobus de Klerk
Net Satan en sy telge gee voor om ander se werklikheid soos jy te ken ou Kobus ...
Ja, wie't jou GOD gemaak om so te veroordeel ou Kobus?
Ek vergewe jou nogmaals.
Mag Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe.
Jou broeder in Adam,
Ekke