Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Oor Oorsaak en gevolg

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2016-04-18

"Oorsaak en gevolg – God is die Oorsaak en die natuurlike heelal in al sy kompleksiteit en diversiteit is die gevolg."

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2016-04-05

"Ons sien gedurig menings en kommentaar oor evolusie teenoor Goddelike skepping ..."

Homoseksualisme herbesoek in die Lig van die Woord

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-07-23

Die kwessie van homoseksualiteit en homoseksualisme het nou onlangs weer polemiek uitgelok ...

Die komplekse skepping

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-06-22 Discovery het 'n program oor die komplekse menslike liggaam vervaardig. Om hier die besonderhede te weergee, is net nie prakties moontlik nie. Kyk gerus die video by die skakel, dit is die moeite werd. Hier en daar is daar evolusioniste wat probeer om te verduidelik hoe die ingewikkelde hoedanighede deur evolusie ontstaan het – die […]

Die Woord, die Skepping

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-06-01 Baie mense is geneig om die Woord oppervlakkig te lees en dan in diepte opinies daaromtrent te lewer. Dit lei dikwels daartoe dat andere sê mense neem die Woord kwansuis 'letterlik' op. Een van die aspekte in die geskrewe Woord wat die meeste hierby betrek word, is juis die skeppingsgebeure in Genesis. Maar as mens […]

Die outeur en betroubaarheid van die Evangelie van Lukas

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-05-13

Hoe desperaat  is die agnostici nie om hierdie belangrike aspek te probeer weerlê nie.

Oor die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk SêNet-briewe 2015-04-28 Daar is heelwat bespiegeling oor die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus. Sommige  - deur die bank ongelowiges – verwys na ander religieë se mitologie waar hulle sommer die mitologie gelykstel aan die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus, maar hulle is nie in staat om aan te toon presies wanneer sulke mitologie […]

God, taal en evolusie

Kobus de Klerk 2015-03-02

God, goed en kwaad

Kobus de Klerk 2015-02-16

Woorde, woorde ...

Kobus de Klerk 2015-01-14

Die kwessie van homoseksualiteit

Kobus de Klerk 2014-12-15

Die kwessie van twyfel

Kobus de Klerk 2014-12-15

Die Woord en stagnante akademici

Kobus de Klerk 2014-12-08

Die kerk in die hedendaagse samelewing

Kobus de Klerk 2014-09-29

Die stommerik-kommentator

Kobus de Klerk 2014-08-04
Top