J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – I
2012-10-23 Agnostici voer graag so ’n lysie van sogenaamde redes aan waarom mense kwansuis die Godheid versin, het – om aan allerlei sielkundige en sosiale behoeftes te voorsien – God as ’n tipe van ’n nie-werklike kruk. Maar dit is ongefundeerde snert.
J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling
2012-10-22 "Gericke gaan ook van die standpunt uit dat die historiese verhaling fiktief is, omdat daar in sommige plekke tipografiese foute voorkom."
J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie
2012-10-18 Die gewilde agnostiese bewering dat die Ou Testamentiese geskrifte eers gedurende die verstrooiing en daarna opgeskrywe is, is eweneens bog.
J W Gericke oor God - Deel 3 - Polimorfiese projeksie
2012-10-18 Die punt is, Gericke het geen alternatiewe Goddelike maatstaf wat aanvaarbaar is, nie (daar bestaan gewoon nie soiets nie) en kom sy (en ander soos hy) opinies op blote ongefundeerde spekulasie neer.
J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie
2012-10-17 J W Gericke maak die verstommende bewering dat God in sy voorstelling in die Ou-Testamentiese Woord, onortodoks, is.
J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme
2012-10-17 Teologiese pluralisme – Gericke meen die Woord in die Ou Testament bied God in teenstrydige hoedanighede aan.
Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2
2012-10-15 "Is die agnostici wat God daaroor arrogant kritiseer, selfs probeer wegwens, tot beter in staat?"
Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 1
2012-10-15 "Filosofiese ingesteldheid speel egter nog ’n rol by die bloedjong hedendaagse wetenskappe, soos veral natuurwetenskappe wat nog in sy infantiele skoentjies van ontwikkeling staan ..."
Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys
2012-10-08 Hierdie keer weeg hy die slang (satan) se mededelings teenoor dié van God op. Hoe doen hy dit? Deur dit in sy eie agnostiese verwysingsraamwerk te probeer interpreteer.
Die vrye wil herbesoek
2012-09-27 "Dus, die mensekind se vrye keuse is sy eie besluit ooreenkomstig sy vrye wil, maar nie sy reg, nie."
Comestor as model vir bevryding van agnostisisme
2012-09-25 "Maar tog is die agnostikus se vermoë om vry en ongebonde te glo, welke hom by die Godheid sal uitbring, egter erg belemmer ..."
