Kobus de Klerk2012-07-19Dit is die gees van selfverheffing, hebsug, mag en geldgierigheid. Hoeveel keer sien en hoor mens nie ander wat sê, sonder geld kan mens nie lewe, nie.
Kobus de Klerk2012-07-06Mens wonder wanneer die publiek vir hulself gaan begin dink. Toe sekulêre wetenskaplikes die natuurlike wetenskappe-podium geskaai, het, is eerlike wetenskap in daardie veld, daarmee by die venster uit. En tog melk hulle die dom publiek om hulle te befonds. A nee, a. Laat hulle vir hul eie geploeter betaal!? Maar, daar is nie genoeg van hulle, nie.
Kobus de Klerk2012-06-25 As ons dus sê dat ons in God glo, verbind ons onsself terselfdertyd tot heiliging en heiligmaking aan God deur die HERE Jesus Christus, die onwyfelbare, ontwyfelbare en ewige Woord. En in die HERE Jesus Christus word dit wél volbring.
Kobus de Klerk2012-06-12 Dit verbaas my dat jy vir my vertel oor die sogenaamde kritiek teen die opgetekende Woord, so asof dit nuus is dat daar sulke kritiek bestaan.
Kobus de Klerk2012-06-07"As Varkspek geweet het waaroor die medikasie vir skisofrenie en soortgelyke psigoses gaan, selfs die tweede generasie atipiese antipsigotiese kalmeermiddels, sou hy hopelik nie sulke misleidende snert kwytraak, nie."
Kobus de Klerk2012-06-06So ’n tydjie gelede het ons die agnostici se religie aan die hand van hulle religieuse verklaring van die biologiese ontstaan van dinge in oënskou geneem, toe ons na hulle sogenaamde darwinistiese evolusie leerstukke gekyk het, soos dit vandag daar uitsien na anderhalf eeu sedert Charles Darwin.
Kobus de Klerk2012-05-30Trouens, diegene wat daaraan meedoen sonder volkome verootmoediging en belydenis voor God, bring ’n besonder ernstige oordeel oor hulself (1 Korinthiërs 11:27-29).
Kobus de Klerk2012-05-23Ek wonder ook hoe ander ware gelowiges, die stilles, wat Cornelius se lastering so gereeld aanskou, dit regkry om stil te bly daaroor ...