Darwiniste se taktiek sprekend van gebrek aan integriteit
2012-03-16 Aggressiewe pro-darwinisme leke soos Wouter maak die aanmerking dat gelowige en dolerende wetenskaplikes, soos dr Jerry Bergman, nooit ’n boek gepubliseer sal kry, nie, of andersins onbekwaam, is.
Darwinisme se anti-entropie kaskenades
2012-03-15 Die fisika se tweede wet van termodinamika is ’n baie gevestigde en globaal aanvaarde natuurwet.
Die Woord het geen kaartehuis nie
2012-03-15 Die fout wat agnostici maak, is om te dink dat as mense die kerk verlaat, dit die Bybel of die Godsdiens is wat ineenstort.
Darwiniste se pogings om ontwerp van onverminderbare kompleksiteite te ontspoor
2012-03-14 Dit is heerlik om te sien hoe die darwiniste eenvoudige begrippe soos onverminderbare kompleksiteit in organe of sintuie probeer wegredeneer ...
Darwiniste se desperate metodiek bekyk
2012-03-14 Kom ons behandel ’n geval vanuit die diep-darwinistiese kamp – een van hul pogings om gefundeerde kritiek die hoof te bied met “wetenskap”.
Darwinisme se wankelende genetika steunpilaar
2012-03-14 In ’n onlangse kommentaar op een van die darwinisme artikels wat ek plaas, maak Angus die volgende opmerking “ Fossiele is egter maar net ? bonus ter ondersteuning van die evolusieteorie. Die werk wat op die gebied van die genetika gedoen word, is ? sterker bewys vir evolusie … Die eintlike bewys lê in die werk van die genetici, want die geen bly byna onveranderd vir miljoene jare. Gaan lees maar Dawkins se The Selfish Gene.”
Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme
2012-03-13 Gebrek aan identifiseerbare filogenese vanuit die fossielrekord, om daardie hipotetiese stamboom waarop die darwinistiese evolusie berus, te bevestig, is vir die darwinisme ’n verdere baie ernstige inherente aftakelingsmeganisme.
Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme
2012-03-13 Dit is nie vir darwiniste goed genoeg om te bewys dat daar biologiese ooreenkomste in spesies is, nie. Die darwinistiese evolusieleer gaan oor véél meer as net dít.
Die kruks van Darwinisme
2012-03-12 Die Darwinistiese evolusionis kan glad nie daarop aanspraak maak dat die evolusie leerstuk hoegenaamd ‘n werklike wetenskap is, nie. Dit is eenvoudig.
Darwin se huis tuimel
2012-03-09 Volgens die Darwinistiese evolusie leerstuk sou elke spesie te voorskyn gekom het uit ’n voorganger.
