Kobus de Klerk2012-03-09Die kritiek teen die Darwinistiese evolusieleer is daarop bereken om uit te wys op hoeveel essensiële vlakke die darwiniste blote aannames, assumpsies, maak, omrede daar juis nie enige bewys is van die praktiese uitvoerbaarheid of selfs bestaan, van die gegewe wat by wys van assumpsie gepostuleer word, nie en om die praktiese onbewysbaarheid daarvan aan te dui en dat die hele darwinistiese evolusie leerstelling, vir daardie rede, ‘n klug is.
Kobus de Klerk2012-03-08Ons sluit weer by die praktiese onmoontlikheid aan wat reeds de novo intree by die protosoön in die oersop en wat ook die lukrake proses van ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, tref, wat aanspraak maak op kodering van selle wat deur die beweerde proses sou plaasgevind het.
Kobus de Klerk2012-03-07Die hele darwinistiese evolusieleer is soos ’n kadawer wat kunsmatig regop gehou word deur aggressiewe bemarking en antagonistiese flagrante treitering met bewerings van sogenaamde onkunde, skelwoorde, beledigings en blanko ontkennings, deur sy proponente.
Kobus de Klerk2012-03-07Die evolusieleer van Darwin en sy moderne proponente se weergawe daarvan is al vir ’n geruime tyd onder verdenking, om die minste te sê.
Kobus de Klerk2012-02-27Die enigste wapen wat agnostici het en wat hulle gebruik, is om die integriteit van die Bybel, die opgetekende Woord van God, striemend aan te val.
Kobus de Klerk2012-02-27MacCulloch se uitlatings maak dit duidelik dat hy géén gevoel of aanvoeling vir Spiritualiteit het nie en hy sê ook reguit dat hy eerder sy passie vir geskiedenis wou gaan bevorder, as om in pastorale, geestelike diensbaarheid te staan – duidelik was sy vertrek géén verlies vir die kerk, nie.
Kobus de Klerk2012-02-27Deissmann se woorde, in skrille kontras met die werk van MacCulloch, is as volg. Hier gaan dit oor ware aard en grondslag van die Christelike Godsdiens en oor die Nuwe Testament se aanvaarbaarheid in die moderne wêreld – ’n kwessie wat, nog meer so as vandag, deur agnostici en antagoniste van die tyd bevraagteken, was ...
Kobus de Klerk2012-02-27Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him.