Darwinistiese evolusiedummies

  • 9

Darwinistiese randomization en natuurlike seleksie, oftewel, ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, onder die soeklig.

Die probleemstelling:

“Codes used within the body are used for communication between different cells or communications from one part of a cell to another part of that same cell. This communication is by means of chemicals, such as proteins. So, when cells communicate, each chemical communicator carries a different message, or several different messages. These chemical communicators must be constructed in the proper quantity and at the proper time in order for them to be used effectively. The blueprints for the chemical communicators are contained in the arrangement of the atoms of a molecule of DNA. DNA is the paper on which the blueprints for chemicals and genes are written. The only known function of DNA is to record information.

Each DNA molecule contains approximately three billion instructions. However, recent research has show that the codes contained in DNA define the structure of approximately 21,000 separate proteins. The instructions for these 21,000 proteins comprise only 7% – 26% of all of DNA. Darwinian theorists did not know how the remaining 74% – 93% of the DNA was used, so they referred to it as "junk." They argued that the existence of this "junk" was evidence of evolution and argued that the "junk" was left over from previous incarnations of humans. New discoveries have shown that the junk DNA is not junk at all, but is transcribed as RNA and contains instructions for the application of other chemicals that DNA encodes. Rather than "junk" it is the tip of an iceberg of vast complexities and interactions between chemicals that have defined and encoded in the DNA molecule.

The threshold problem for Darwinists is that the codes contained in the DNA molecule have no direct relationship whatever with the proteins that they are used to make. The "writing" in the DNA molecule is not a prototype for the proteins that are produced from it – it is a language, a digital code that means something. It does not contain a "sample" of the protein that it produces. All it is, is code written with 24 specific letters formed by only four different kinds of groups of atoms, codes that another portion of the same cell has been constructed to understand. This is extremely complex, extremely comprehensive communication with a language. Where did the language come from? Besides the obvious problem of concluding that three billion instructions simply happened over the course of time by a series of extremely fortunate accidents, there are other significant problems for Darwinists to overcome. The threshold problem for Darwinists is that the codes contained in the DNA molecule have no direct relationship whatever with the proteins that they are used to make. The "writing" in the DNA molecule is not a prototype for the proteins that are produced from it – it is a language, a digital code that means something. It does not contain a "sample" of the protein that it produces. All it is, is code written with 24 specific letters formed by only four different kinds of groups of atoms, codes that another portion of the same cell has been constructed to understand. This is extremely complex, extremely comprehensive communication with a language. Where did the language come from?

The next problem is to explain how the proteïen production mechanism chooses which protein to produce and when, and after it chooses which protein to produce, how does it locate the specific code that produces that protein. All of this must also have been created by a series of accidental mutations and survival of the fittest. What are the chances that these unobserved beneficial mutations really did this?

Imagine that 3 billion Aces, 3 billion Kings, 3 billion Queens and 3 billion Jacks are all arranged in thousands of different groups. If these cards were arranged in are in groups of four in one long line that is four cards thick and 3 billion cards long, the line of cards would circle the world approximately 6 times. The arrangement of these cards and the non-physical, purely logical language that they speak allegedly arose from accidental changes and dying animals in a process that cannot be replicated or observed. The chances of just 12 of those [the 3 billion] cards occurring in the correct order by chance is 1 in 479,001,600. This number may be hard to believe, but see for yourself – (1x2x3x4x5x6x7x8x9x10x11x12 ). Try it yourself.” – Charles Chesnutt.

Wie glo sulke snert wat deur die darwiniste opgedis word? Hoe kán hulle dit self wil glo? Tog sal hulle voortgaan. Waar is hulle integriteit?
Groete,
Kobus de Klerk

  • 9

Kommentaar

  • Kobus de Klerk

    Ja, wragtie, Thomas. Ek kan nogal so 'n reaksie van jou verwag. Natuurlik sal jy nie weet wat die punt is nie - jy glo dit dan nog steeds!

    Maar wat saak maak, is dat ander mense wel die punt insien.

  • Chris Dippenaar

    Thomas, ek dink die belangrikste 'punt' wat Kobus maak is dat daar geen gevaar is dat hy op enige ander plek op aarde, behalwe van agter sy preekstoel in sy garage, mense sal werf vir sy breindood en oneerlike voorstelling van realiteit.

    Hy dink aan evolusie as 'n ketting waarvan hy een skakel kan breek (wat hy natuurlik nie regkry nie) om die teorie te sink. Wat hy in werklikheid moet doen om die teorie te ondermyn is om elke aanspraak wat evolusie maak en ophou met bewyse verkeerd te demonstreer. Die teorie van evolusie vorm 'n net/web van verduideliking en nie soos professor Kobus dink, 'n ketting nie.

  • Stephan Marcus

    Die menslike genoom het nie ontstaan vanaf vry basisse nie. Die berekening van hoe onmoontlik dis sou wees vir elke basis om reg in plek te val is slegs geldig as dit in die afwesigheid van 'n reeds bestaande templaat moes plaasvind. Ons het die grootste deel van ons genoom geërf by ons nie-menslike voorouers wat die grootste deel van hulle genoom geërf het by hulle voorouers en so voorts en so meer. Die mutasies wat tot verandering in die genoom lei is ook nie net puntmutasies waar een basis met 'n ander vervang word nie. Verdubbelings van die hele genoom, verdubbelings van fragmente daarvan en die invoeg van materiaal van ander organismes het ook 'n rol gespeel in die ontwikkeling daarvan.

     

    Mense is nie geneties identies nie: gene verskil tussen individue en die verskillende weergawes van dieselfde geen wat een persoon besit is ook nie dieselfde nie. Die oorweldigende meerderheid van die verskille in die genoom lei nie tot 'n waarneembare ander fenotipe nie, ten dele omdat die produkte daarvan chemiese verbindings is waarvan die aktiwiteit beter of slegter kan wees sonder dat dit die morfologie of fisiologie van die individu beïnvloed.

    Hierdie waarskynlikheidsberekenings is 'n strooipop wat daarop gemik is om die teorie van evolusie belaglik te laat voorkom.

  • Kobus 

    Rus nou so bietjie, jy het net 2 byte aan jou lyn en hulle speel jou moeg !!

    Dink bietjie hieroor" The Dunning–Kruger effect is a cognitive bias in which unskilled people make poor decisions and reach erroneous conclusions, but their incompetence denies them the metacognitive ability to recognize their mistakes. The unskilled therefore suffer from illusory superiority, rating their ability as above average, much higher than it actually is, while the highly skilled underrate their own abilities, suffering from illusory inferiority

    groente

  • Chris Dippenaar

    Oupa, ek hou van jou. Jy stuur iemand in sy moer en ek sal graag wil dink dat dit Kobus is. Maar ek is nie heeltemal seker dat dit nie ek en Thomas is nie...

    Dís hoe mens dit doen. Laat die ou (ek?) sy kop so erg krap dat vergeet of nie eers daaraan dink om kwaad te raak nie.

  • Chris

    Ek moet jou gelukwens met jou lankmoedigheid en geduld om so uitgebreid op Kobus se sotlikhede te reageer. Ek kan myself eenvoudig net nie sovêr kry om met 'n groot omhaal van woorde met Kobus te kommunikeer nie omdat sy begripsvermoë so deur godsdiens ingekort is dat sinvolle debat, sovêr dit my aanbetref buite die kwessie is. As daar so iets soos ’n almagtige alwetende god sou wees is ek seker dat hy vir hom ’n baie meer bekwame segsman sou kry (let op na die infinitief Kosie).  

    Evolusie is ’n weldeurdagte en goedontwikkelde model wat die ontwikkeling van lewe hier op aarde verklaar. Daar is nog nie een enkele fossielfonds gevind wat die model ongeldig bewys het nie en soos wat die mens se kennis uitbrei word die model uitgebrei en aangepas om dit meer volledig te maak. Die model maak nie daarop aanspraak om alle antwoorde op alle vrae te verskaf nie maar is tans die mees geskikte model waarop die ganse wetenskaplike wêreld die onderskeie vakrigtings soos paleontologie en biologie skoei. Die teorie maak egter nie voorsiening vir ’n misterieuse ontwerper nie omdat dit gewoon geen nodigheid daarvoor het nie en baie goed dinge daarsonder verklaar. Dit is die kern van Kobus se probleem – die teorie pas nie in by sy verklarings nie en weerspreek eintlik sy troetelgelofies geheel en al. Volgens die redenasielogika van spiritueel intelligente mense is die bevindings van die wetenskap dus irrelevant wanneer dit hulle eie vooropgestelde ongetoetste hipoteses weerspreek. In die wêreld van sulke onlogika voel ek my ontuis en is ek geheel en al ongeneë om my energie daarop te vermors.  

    Ek geniet nogtans jou skrywes maar ek is bevrees dat jou logiese denke heeltemal te vêr bo die spirituele vuurmaakplek is.  

    Groetnis  
    Thomas

  • Kobus de Klerk

    Ek sien jy het vanweë die redes in jou kommentaar genoem, gou lewensmoeg geword, oupatjie. Jy lees net, en jy is al klaar moeg...

    Ek daarenteen, is hoegenaamd nie moeg nie - ek het massas energie en weet waarmee ek besig is.

    Mens wonder ook hoekom jy hulle so sal wil beledig, sonder om konstruktiewe kommentaar te lewer ook. Ook weer waar, hulle sê niks waarop jy kommentaar kan lewer, nie. My fout.

    Ek bemerk dat jy my graag wil stilmaak. As jy 'n evolusionis is, kom uit met iets sinvol, dan kan ons daarmee deel.

    As jy sommer net klets, goed en wel, maar dan is jou metode dalk nie so bevorderlik vir gesprek nie, en dan is jy waarskynlik op 'n verkeerde adres vir daardie soort van kommentaar - dalk wil jy dan eerder 'n kletsbrief plaas, onder jou eie naam, en dan sien wie anders lus het vir kletsery en groot stellings.

    Jy is nietemin welkom, vir die afwisseling.

    Groete,
    Kobus de Klerk

  • Chris en Kobus

    Die Dunning-Kruger teorie is nou vir my deur julle kommentaar bevestig!!

    Kobus, jy is reg, hierdie is vir my afwisseling die realiteit raak erg vervelig

    Groente

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top