Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Ateïsme, realisme of surrealisme

Kobus de Klerk 2012-02-08 Ek sien Angus sê dat die ateïsme sinoniem met realisme is.

Die waarheid van die konsilie van Nicea

Kobus de Klerk 2012-02-07 Die enigste ware rede waarom die agnostici so tekere gaan oor die eerste konsilie van Nicea, meen ek, is oor die suiweringsproses wat daar plaasgevind het.

Die geskenk van geloof

Kobus de Klerk 2012-02-07 Perdebytjie, wat jy sê in jou kommentaar, is net weer eens bewys daarvan dat God aan elkeen die geskenk van geloof gee. Ek het in vorige artikels gewys op studies wat gedoen is wat bevestig dat mense van nature geneig is tot Godsdiens, byvoorbeeld – ’n hunkering na God.

Die verweerde Trojaanse perd op die strande van Dardanelles

Kobus de Klerk 2012-02-07 Chris, ou verweerde, verrotte en verlate Trojaanse perd staan steeds op die strande van Dardanelles buitekant Troje (joue het dit nooit tot binne gemaak nie) en tuur saam met Troje oor die geklots van getye wat kom en gaan …

Chris Dippenaar, Christelikheid en liefde

Kobus de Klerk 2012-02-07 Verniet dat jy vals hoop koester dat die Christelike geloof sal “verdwyn” – dit is lagwekkend, weet jy – jy ken nie jou geskiedenis nie (hoewel jy so voorgee), ander sou jy mos weet dat antagoniste vir die afgelope min of meer 2000 jaar al só beweer en kyk wat het gebeur – ons geloof gaan van Krag tot krag!

Vervolgers van Christene en hul einde

Kobus de Klerk 2012-02-06 Chris verwys na die vervolging, marteling en ontberinge van vroeë Christene as “oordrewe”.

Konstantyn en die Christelike godsdiens

Kobus de Klerk 2012-02-03 Oor die agnostiese stellings van Christene en die Konsilie van Nicea.

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

Kobus de Klerk 2012-02-02 Oor respek en oortuiging vir afvalliges, vir Cornelius

Geloof onder die vergrootglas

Kobus de Klerk 2012-02-02 Ek sal dit nogal glo dat ’n Anglikaanse ’dominee’ sou beweer dat mens nie meer vandag van 'n jonger geslag kan verwag nie om die Nicea-geloofsbelydenis, soos dit tans staan, te papegaai nie …

Die Bybel 'n letterkundige werk

Kobus de Klerk 2012-02-02 Die Bybel het nog nooit voorgegee om letterkundig te wees nie.

Die ateïs en die religie

Kobus de Klerk 2012-02-01 Meeste van die ateïste hier rond het met my gestry toe ek sê dat hulle ateïsme, wat noodwendig die Darwinistiese evolusieleer as skeppingsverhaal insluit, eintlik ’n alternatiewe religie is.

Oor respek en agting vir afvallige oortuigings

Kobus de Klerk 2012-01-31 Ek, ‘n gelowige in God, moet respek, agting en eerbied betoon aan die ateïs, die Godloënaar, die Goddelose, se oortuiging en standpunt omtrent God en Spiritualiteit? Tag!

Godslasterlike manifestasies van Angus

Kobus de Klerk 2012-01-30 Teen hierdie tyd behoort jy al te weet dat, om die Bybel soos enige ander letterkundige werk en ’wetenskap’ te ondersoek en te ontleed, moet jy kennis hê van jou vakgebied.

Angus en die drekgode

Kobus de Klerk 2012-01-30 Afgode is lewelose goed.

Die Godheid en die afgode

Kobus de Klerk 2012-01-27
Top