Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Die maagdelike geboorte

Kobus de Klerk 2012-02-23 Angus probeer die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus weerlê en sommer ook die Woord daaroor, ook.

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

Kobus de Klerk 2012-02-23 Die geskiedkundige en teoloog Adam Clarke, verduidelik die genealogieë van Mattheus en Lukas só in sy gesaghebbende kommentaar op die Nuwe Testament, wat hom destyds die beste deel van 40 jaar geneem het om na te vors en te voltooi ...

Judaïsme vs die Christendom

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die probleem wat sommige mense, veral agnostici en sekulariste het, is om te onderskei tussen wat bekend is as Judaïsme (’n onbekende term in die tyd toe die HERE Sy bediening op aarde gedien het, maar beskrywend van die religie van fariseërs en sadduseërs) en die werklike Israelitiese of Joodse Godsdiens.

Mitologieë

Kobus de Klerk 2012-02-22 Ek het elders gedeel met die mitologieë en hulle skielike ooreenstemming met die Christelike leer.

Angus en die Griekse mitologie

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die Griekse mitologie maak dit nie ongedaan nie, Angus.

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

Kobus de Klerk 2012-02-22 Die ontdekking van die inherente waarheid

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

Kobus de Klerk 2012-02-20 Wat die genealogie van die HERE Jesus in Lukas en Mattheus aanbetref ...

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

Kobus de Klerk 2012-02-16 Die Christelike Godsdiens is nié, soos verkeerdelik aangevoer deur sekulariste en antagoniste van die Godsdiens, ’n uitspruitsel van die Judaïsme, nie.

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

Kobus de Klerk 2012-02-16 Kommentaar op Maria en die Heilige Gees.

Gilgamesh en die skepping

Kobus de Klerk 2012-02-15 Dit hou 'n gevaar in, Chris.

Intergeloof, Wouter

Kobus de Klerk 2012-02-14 Die “intergeloof” beweging, soos jy dit noem, is al báie dekades aan die gang om en poog om van die grond af te kom.

Wouter en die geskiedskrywers

Kobus de Klerk 2012-02-14 Die Christelike godsdiens het sy ontstaan en soos dit ontwikkel het soos ons dit ken, alreeds by Noag nog vóór die Sondvloed.

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

Kobus de Klerk 2012-02-13 Vliegtuig wat spoorloos verdwyn.

Oor wetenskap en vooroordeel

Kobus de Klerk 2012-02-13 Ons weet dat agnostici, met uitsonderings na, werklik hard probeer om alles in hul vermoë te doen hulle agnostiese selfdesepsie ten alle koste, te probeer voed.

Comestor vs Ferns

Kobus de Klerk 2012-02-08 Ganse artikel wat Wouter afkraak onnodig.
Top