Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg
2012-03-30 Dit wil voorkom asof darwiniste vandag poog om deur hipotese gebou rondom komplekse biologiese en fisiologiese prosesse (Stephan noem nege sulkes) aanspraak te maak op die sukses van darwinisme as model.
Wetenskaplike metode, intelligente bestaan en darwinsime
2012-03-29 Empiriese kontroleerbaarheid en Darwin
Darwinistiese struike besig om in kreasionistiese boord te ontwikkel
2012-03-28 Die nuutste poging van darwiniste is om die onoorkomelike probleem van afstamming vanaf ’n eenvoudige enkele voorouerlike organisme (hulle het lánkal tou opgegooi om dié se herkoms te probeer bewys) die hoof te bied.
Die betroubaarheid van die Ou Testamantiese heilige skrifte
2012-03-27 Ons weet dat God van die begin af, die wette geskrywe het – eers op die kliptafels in die vorm van die sinopsis, die Tien Gebooie en daarna via Moses op leer- of kleitablette en voor Moses, deur Abraham.
Die darwiniste se datering manipulasie en knoeiwerk
2012-03-27 Die metodes wat deur darwiniste gebruik word om hulle datering van fossiele te doen, is só misleidend en gebrekkig, dat mens daar geen erns aan kan hê, nie.
Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele
2012-03-26 Die fossielrekord word al hoe meer deurmekaar.
Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme
2012-03-23 Wouter se mondjie kwyl behoorlik by die uitspreek van sy ‘evo-devo’ slagspreuk.
Die fondasie van die Christelike godsdiens
2012-03-23 So ’n kort rukkie gelede het iemand gesê dat die Judaïsme, soos ons dit vandag ken, ’n relatief moderne uitvloeisel is.
Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord
2012-03-22 Die argumente tussen splitters en joiners van darwinisme.
Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop
2012-03-20 Die probleem wat darwiniste het, is om te probeer bewys dat alles soos ons dit ken, die resultaat is van ’n sogenaamde natuurlike seleksie evolusionistiese proses.
Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë
2012-03-20 Vermiste skakels is die speelgrond vir opportunisties en fabel liefhebbers, soos darwiniste soos Angus.
Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings
2012-03-20 Die voorkoms van bedrieglike evolusionisme is al so oud soos daardie religie self.
Die val van Darwinisme opgesom
2012-03-19 Sedert ek die reeks artikels met aanhalings teen die aansprake van darwinisme geplaas het, het dit hier ook duidelik geword dat die tradisionele darwinisme bykans in onbruik verval het en ook as wetenskaplike model, geen bestaansreg meer het nie.
