Darwinisme-fabelfabriek tref die walvis

  • 9

In ’n desperate poging om die evolusionêre transisie van een spesie na ’n ander te probeer aantoon, het die nimlike ou walvis ook nie die darwiniste se fabel-fabriek vrygespring nie.

“Fossilized bones found in Pakistan are claimed to be those of a ‘walking whale’ (Ambulocetus), supposedly an ancestor of today’s whales. The main claim of Thewissen is that this was a walking whale. That is, had hind limbs which functioned as legs on land and addles/flippers in water.

The skeleton is incomplete, with critical parts missing. It is also highly fragmented. To establish hind leg function it is necessary to have the pelvic girdle to demonstrate that the leg bones (femur and small proximal piece of tibia) belong to the rest of the skeleton and to determine muscle attachments. The pelvic girdle is missing!

With the forelimbs, the humerus and scapula are missing which are again crucial to interpreting function, as well as establishing connectedness to the skeleton. Prothero suggest five features to unite whales:

1. All incisors parallel with the tooth row—not preserved in Ambulocetus
2. Medial lambdoidal crest semicircular—not preserved in Ambulocetus
3. Nasals retracted—rostrum (snout) – not preserved in Ambulocetus
4. Protocones small (features of teeth)
5. Accessory cusps large (features of teeth)

Thewissen use their own list of purported whale characters to establish Ambulocetus as a whale, but as Berta3 points out, some of these characters may have a broader distribution than whales. Thewissen use a phylogenetic definition of a whale. That is, they assume common ancestry (evolution) and so justify including the supposed ancestor with the whales, choosing characters which were common as their criteria. In the footnotes, the authors mention one major difference viz. ‘Unlike most other archeocetes, the pterygoid processes are enormous …’, but there are many big differences, including the degree of variation and specialization of vertebrae.

A major characteristic of whales is the horizontal tail flukes. Involvement of the tail in swimming requires strong caudal vertebrae with large processes for muscle attachment. Thewissen show one ‘caudal’ vertebra which has almost no processes for muscle attachment.

Furthermore, this one caudal vertebra was not even found with the rest of the skeleton, being ‘referred material’, found 5 metres above. In other words, the whole of the lumbar, pelvic and caudal parts of Ambulocetus were ‘constructed’ from just one lumbar vertebra, one femur, a small piece of tibia (no fibula, no pelvis), a small piece of the ball of the ankle joint and a few foot and toe bones. And yet a detailed description is given of how the animal moved in water and on land! The robust femur and presence of a hoof suggest that Ambulocetus was a land-dwelling creature.

The paper was received by Science journal on 28 October, 1993 and accepted on 3 December, 1993, indicating that the paper passed the refereeing process with no, or only minor, changes being required before publication, and yet the paper is full of highly conjectural material. The reconstruction of the skeleton assumes it is a ‘whale’. The authors said, ‘Little is known about the tail, but there are always many caudal vertebrae in primitive cetaceans and their relatives’ and so they sketched in a long tail for Ambulocetus! There are several paragraphs of conjecture about locomotion on land and in water and yet there is not even a pelvis or any associated vertebrae! The movement of the forelimbs is also presented in detail and yet there is no humerus or scapula!

If a paper of this quality was submitted for publication in an empirical field of science such as molecular genetics it would be rejected outright. Why then was this accepted so readily? It’s probably an indication of the status of paleontology as a ‘science’ and also the desperate desire of neo-Darwinian evolutionists to find some fossil evidence of aan ‘intermediate’ form to reinforce belief in gradualism or indeed in evolution itself, …” –

Donald James Batten, B.Sc.Agr. (Hons 1), Ph.D.

Dit is duidelik dat daar weer ekstensief van aannames, hipotese en konjektuur gebruik gemaak is om die sogenaamde oorgang “walvis” in die darwinistiese paleontologiese oorgang struktuur te laat inpas waar daar oral net gapende openinge is wat gevul moes word. Toe die gebruiklike klassifikasie kriteria (prothero) nie die lakune wil vul nie, skep hulle toe maar sommer hul eie klassifikasie kriteria om die lakune kunsmatig te vul.

Ten spyte van die pogings, bestaan die gapings dus steeds.

Daar is ’n ernstige gebrek aan integriteit, waar daar na bykans twee eeue steeds net gapings is waar profetiese fossiele moes inpas, maar wat nie bestaan nie.
Groete,
Kobus de Klerk.

  • 9

Kommentaar

  • Stephan Marcus

    Moderne walvisse stam van vierbenige landdiere af. Ons weet dit want hulle het vestigiale heupe en agterpote. Ambulocetus is een genus in 'n reeks wat uit agt bekende fossiele bestaan wat die evoluisie van walvisse vanaf 'n gemeenskaplike voorouer met die hoefdiere aantoon. Een van hierdie fossielle, Basilosaurus, was 'n ware walvis wat eksterne agterbene en pote gehad het. Die ledemate was egter so klein dat dit geen rol in voortbeweging kon gespeel het nie.

     

    Ns. Ek sit met een van Donald Prothero se boeke hier voor my en daar is 'n kladogram van b.g. agt genera in wat Ambulocetus insluit. Hy sou tog nooit die fossiel insluit as hy nie saamgestem het met hoe Thewissen dit geklasifiseer het nie.

  • Kobus de Klerk

    Ag nee, wat, Stephan, om nou te beweer dat die paar beentjies in sommige walvisse se pelviese skelet area nou sommer rudimentêre heupe is, is darem werklik opportunisties. Dit is daar om die pelvis te versterk en natuurlik dien dit tegelykertyd as ’n orgaan anker – jy weet mos, dié reuse diere is lewendbarend. So gepraat van groot - Bergman en Howe verduidelik dat dié beentjies verskil in manlike en vroulike walvisse, omdat die manlike s’n met die penis ereksie help en die vroulike, met vaginale kontraksie, ook.

    Maar, weereens, dit is die mate waartoe julle vooroordeel en angstigheid oor God en Skepping, julle sal drywe sodat julle geredelik bereid is om kennis en waarheid eenkant toe te stoot en dan ’n stukkie werklikheid sal neem en dan letterlik omtower in ’n fabelagtige ding wat julle só wil maak pas in die vooraf opgestelde evolusie diagram – menende – die behoefte vir sulke “oorgang” diere is daar om die hipotese te bewys. Dit is dan ook waarom evolusionis, Prothero, sal doen soos jy my vra...

    Nou word die fossielrekord deur julle dopgehou en letterlik elke fragment word gegryp en om dié word ’n fabelagtige “dier” (natuurlik uitgestorwe sodat geen rekord meer sigbaar is, nie) by wyse van hipotese gebou – ’n ganse dier, presies soos wat met die fabelagtige Ambulocetus gebeur het – en dit is bekend dat die beweerde “femur” en ’n beentjie wat soos ’n stertbeen lyk, ongeveer vyf meter bokant die skamele ander beentjies en fragmente gevind is – wat eerder daarop dui dat dit van ’n ander dier, ’n landdier, afkomstig kon wees – hoe beland dit vyf meter (’n dubbelverdieping) hoër op?!

    Maar só kom jy en vertel van saamgeflanste diagramme en wat, soos ek sê, pasgemaak is om die hipotese te steun, kamstige “fondse” om dit te vestig. Nee, wat. En dan moet jy vir jouself afvra waarom Thewissen besluit het om sommer ’n eie klassifikasie te skep vir daardie gedroggie om dit te kon "eien".

    Waarom moet ek julle opvoed oor julle eie religie? En dan is die vraag steeds onbeantwoord – hoe kan julle beweer dié geheel van kompleksiteite is nie deur die Skepper geontwerp en geskep, nie? Stroop die hipotese wat julle voorhou in plaas van feite, van empiriese data, en beantwoord vir my dié vraag aan die hand van oorblywende feite, asseblief…

    Al wat julle kan aantoon, is 'evolusionêre' ontwikkeling intra spesifiek (ons sal dit 'aanpassing' noem) en dit betwis ons nie, maar dít is nie evolusie a-la-darwin óf neo-darwin, nie. Dit is gewoon aanpassing of intra spesifieke verandering (die gespikkelde mot geval, byvoorbeeld). Daar is geen bewys van evolusie, mutasie of dergeliks wat 'n toename in genetiese informasie teweeg bring nie (asseblief, net nie weer een van julle hipotese nie) 

    Kobus de Klerk

  • Stephan, 

     
    Daar kon ook verwys word na "The Great Sperm Whale" van Richard Ellis van Richard Ellis wat uiteensit hoe beeste, skape en varke en walvisse 'n gemeenskaplike oorsprong het en die proses wat 'n soogdier terug na die water geneem het ongeveer 50 000 000 jaar gelede. 
     
    Hoekom hierdie veral uitstaan is, is die bekende bioloog, Robin Williams ook van Mrs. Doubtfire in 'n program probeer om 'n koei te oortuig op die strand om ook in die water te gaan en so lang verlore vriende te gaan opsoek. 
     
    Dit het steeks gegaan en die ontmoeting het nooit gebeur nie. 
     
    Die verwysing na Prothero was baie nuttig en sien ek 'n Kindle weergawe is beskikbaar: 
     
    Evolution: What the Fossils Say and Why It Matters [Kindle Edition] Donald R. Prothero (Author), Carl Buell (Illustrator) 
     
    From Publishers Weekly
     
    Prothero, a geologist at Occidental College (After the Dinosaurs), explains how rich the fossil record has become. His goal is two-fold. First, he wants to demonstrate the wide variety of transitional forms that have been found, many within the past 20 years. Second, he aims to discredit the creationist movement. I have tried to document how they routinely distort or deny the evidence, quote out of context, and do many other dishonest and unethical things—all in the name of pushing their crusade. He accomplishes both of his goals (though he can be repetitious regarding the creationists), and his descriptions of recent research, much of it his own, are compelling. 
     
    Prothero explains that the Cambrian explosion of life forms was anything but an explosion, and presents the impressive transitional fossils between reptiles and birds, along with striking evidence for mammalian evolution, including the relationship among hominid groups. 
     
    With good science and some specific rebuttals to creationist arguments, this book demonstrates the importance of paleontology to the study of evolution. 208 illus. (Nov.) Copyright © Reed Business Information, a division of Reed Elsevier Inc. All rights reserved.
     
    Ongelukkig het bogenoemde boek geen positiewe kommentaar kon kry van Creation Research Society Quarterly of die graadfabriek, Columbia Pacific University nie. 
     
    Ek het ook die naweek weer Stephen Jay Gould se Wonderful Life: The Burgess Shale and the Nature of History deur gegaan en 'n opmerking van sy kant dat die detail is waarin die waarheid gevind en nie die boligende abstraksie nie, bevestig aan hierdie deelnemer die belangrikheid van die detail en hoekom die fokus daarop moet wees. 
     
    Met dit word dit besef dat die "debat" met die kreasionis sal faal, die detail gaan hulle nie aan nie, soos die geselekteerde aanhalings bewys, maar verg dit egter juis om Gould se argument van  2002. The Structure of Evolutionary Theory in detail te besoek ens, ens. 
     
    Graag wil ek afsluit en jou komplimenteer vir jou sinvolle bydraes en so ook Kleinkoos. 
     
    Baie dankie
     
    Wouter
  • Kobus de Klerk

    Geen akkolade sal die feit dat die evolusioniste onwetenskaplik spekuleer en hipotiseer, kan verdoesel nie.

    Lofbetuigings is nuttelose  eie oningeligte opinies van leke - julle - maar die feite weerspreek julle, maar meer in besonder, julle 'wetenskaplikes'.

    Natuurlik sal die debat vir julle faal, want die kreasionis stel juis in detail van feite belang, nie detail van sinnelose akkolades nie.

    Kobus de Klerk

  • Kobus

    Jy kwoteer Don Batten, 'n man met 'n B.Sc. (Hons) in Landbou en 'n Ph.D. in Plantfisiologie oor fossiele van diere?

    Hoekom kwoteer jy nie maar net jou skoonmaker se opinie oor fossiele ook nie? Jou skoonmaker sal net soveel weet oor daardie fossiele as jou plantfisioloog.

    Kleinkoos

  • Kobus de Klerk

    So, Kleinkoos?

    Kan jý beter doen? Hoegenaamd nie, want jy plaas ’n artikel van ’n ongekwalifiseerde, antagonistiese bevooroordeelde ateïstiese kêrel met die naam Ed Babinski wat werk as ’n biblioteek assistent of iets.

    Maar kom ons kyk verder – hy haal aan: “In 1994, we described some vertebrae, most leg bones, but no pelvis … The reason for the delay between the two publications sounds like somewhat from a police movie. We tried to go back and collect the rest of the specimen before the publication in 1994. However, the region had turned in a haven for outlaws. On the day that we were going to start to work there, a man had been kidnapped and a large number of policemen was stopped along the road there to confront the kidnappers. They told us to keep on driving and not stop on that road where the action was happening. At that point, I decided that there was no point waiting to collect more material, because it was not obvious that we would ever be allowed (able) to go back to the site.” – aangehaal uit jou eie plasing, so uit die mond van Thewissen.

    So, wat hét met die skelet gebeur? As die beendere bymekaar was, sou Thewissen dit mos saamgeneem het (hy gebruik 'n storie as verskoning wat niemand bevestig nie - hy loop sommer, iemand wat so 'n kamstige deurbraak fonds raakloop, los dit net sommer so?!) – maar toe kom hy terug twee jaar later en vind op ’n ander plek die kamstige ontbrekende beendere? Kyk na die pelvis beendere – dit is nie eens ooreenstemmend nie en dui daarop dat dit van twee verskillende landdiere afkomstig is. Wat dus gebeur het, is dat daar in 1994 besef is dat die spulletjie nie die pyp gaan rook nie, maar ’n kans is gevat en die publikasie is gedoen én belangrikste – daar sou duidelik gemaak word dat die diagram nié gemaak kan word nie, omdat meer as twee-derdes van die skelet nog in die grond is – maar die publikasie swyg daaroor- en toe skielik twee jaar later kom die hele ding te voorskyn – woeps!

    En die “beendere” is op ’n ander plek bykans twee verdiepings bokant die eerste gevind, nadat ’n klomp skurke en buitmakers vir twee jaar vrye toegang tot die vindplek het en daar rondgevroetel het na hartelus en seer sekerlik dinge lekker deurmekaar gekrap het. Toe kon daar maklik van die spul bene ’n spulletjie bymekaar gesit word om die gaping te pas, soos wat met Piltdown chicken gebeur, het… En dan nog die subtiele aanmerking by die “foto” – “based partially on a photograph” Partially? Waarom partially? Waarom ook nie die regte foto, nie?!

    Dan probeer ons sy skakels volg – op die opgesmukte foto is “HTTP//edwardbabinski.us” Oops! Page not found!

    Dan sien ons ook dat al die beelde wat hy plaas, van hom self afkomstig is en swáár gedokter.

    Maar weer iets van Don Batten, 'n oopkop persoon, en gekwalifiseer, om vir jou die saak geheel in perspektief te stel : “It is now claimed, on Thewissen’s web site, that more material has been found. As far as I am aware, none of this extra material has been subjected to peer review. That is, it has not been published in a refereed scientific journal. As such, it is not admissible as scientific evidence (evolutionists are quick to demand this of creationists). However, even if it is so published in the future, I don’t have much confidence in the peer review process when it comes to paleontology—there seems to be a different standard applied to these papers, compared to experimental (operational) science. So many false claims have been given credit in prestigious peer-reviewed journals that I have become rather sceptical of all the claims. For example, Gingerich’s Pakicetus story, published in the prestigious journal Science in 1983, was based on some skull fragments. Science even published, on the front cover, an artist’s reconstruction of the whole creature, with legs becoming flippers, swimming in the sea chasing fish for its lunch. It is illustrative to compare this with a more recent reconstruction based on a much more complete skeleton—it is now clearly a terrestrial creature. Even if the extra Ambulocetus material on Thewissen’s web site is legitimate, it does nothing to confirm it as a transitional form between whales and land animals. For example, there is no evidence of the development of the horizontal tail flukes so characteristic of whales, or the unique hearing system of whales (i.e. with no opening to the exterior), or the blow-hole, etc., etc. Indeed there is nothing that is uniquely ‘whale’ that identifies Ambulocetus as related to whales. Furthermore, the robustness of the femur, and presence of hooves confirm the creature as a land animal”

    Nee, wat. Jy het jou onderskei as die grootste kansvatter en insiglose van julle almal. G’n wonder jy open jou inhoudlose kommentaar elke keer met “jy praat nie die waarheid nie” – jy sit natúúrlik voor die spieël en skrywe. Dit wys jou tot watter skandalige laagtes julle bereid is om te daal met julle “wetenskap”. Julle misbruik die woord “wetenskap” vir julle religieuse geplunder skaamteloos nes Cornelius die Naam van die HERE misbruik vir sý skaamtelose religieuse geplunder.

    Kobus de Klerk

  • Kobus de Klerk

    Vergeet van Ed Babinski, Kleinkoos,  hy is maar presies  soos julle - julle is almal op een of ander manier has-beens en never-beens wat eenvoudig net nie die paal kon haal nie en julle insiglose gebabbel bewys dit elke dag - julle is algar spirituele uitskot.

    Moet dus nie van spirituele uitskot verwag om insigvol van sake Spiritueel te praat nie - om 'n kreasionis te wees, moet jy ten minste daardie bekwaamheid hê, ter wille van die insig wat dit vergesel. n Voorbeeld van so n persoon, is juis Prof Sanford. Toe hy 'n gelowige word, toe besef hy wat hy gemis het - want hy het waarlik insig bekom! En nou word hy deur julle soort ge-ekskommunikeer uit vrees want hy het hoog bo julle soort uitgestyg.

    En om 'n ordentlike wetenskaplike te wees, moet jy meer wees as 'n papegaai - jy moet insig hê om met 'n warboel van feite om te gaan en met insig daarmee te kan deel - die kaf moet van die korrels geskei word en dit kry julle nie reg nie. As julle nie kan papegaai nie, faal julle.

    Jy het nie die probleem wat jou opgelê is, opgelos nie - maar ek meen jy het dit nie eens besef nie.

    Kobus de Klerk

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top