Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

  • 12

Die voorkoms van bedrieglike evolusionisme is al so oud soos daardie religie self.

Ene Ernst Haeckel, een van Darwin se mees entoesiastiese ondersteuners, het al daarmee begin, Waar getuienis nie gevind kon word nie, is dit van ouds af, gefabriseer:
“Stephen J. Gould, professor of biology, geology, and the history of science at Harvard and the world’s leading supporter of the evolution myth, admitted in an article in the March, 2000 issue of Natural History:

‘Haeckel’s forceful, eminently comprehensible, IF NOT ALWAYS ACCURATE, books appeared in all major languages and surely exerted more influence than the works of any other scientist, including Darwin…in convincing people throughout the world about the validity of evolution’ - p. 42

To "prove" the greater myth of evolution, Haeckel invented the lesser myth known as "ontology recapitulates phylogeny." In a nutshell, he claimed that evolution was proved by the fact that, from its conception to its birth (or hatching), every animal passes through an evolutionary "climb" identical to the worldwide process of evolution from one-celled animals to advanced life-forms over eons of time. In other words, every animal embryo "evolves" from a microscopic mass of cells to a fish, then to an amphibian, then to a reptile, and so on. To prove his claim, Haeckel created numerous drawings of embryonic fish, salamanders, tortoises, chickens, pigs, dogs, and humans, all placed side by side. His drawings showed each species starting its fetal existence looking exactly like all the others, and then undergoing an individual evolutionary ascent identical to that which Darwin had proposed for the entire animal kingdom.

The problem with Haeckel’s "proof" of evolution was that his drawings were a hoax. Even Dr. Gould admitted that:-

‘Haeckel had exaggerated the similarities [between embryos of different species] by idealizations and omissions. He also, in some cases — in a procedure that can only be called fraudulent — simply copied the same figure over and over again.…Haeckel’s drawings never fooled expert embryologists, who recognized his fudgings right from the start (p. 44).”

Louis Agassiz was indertyd ’n professor in soölogie by Harvard en hy was ’n kreasionis. Hy is die eerste wat die Haeckel bedrog opgemerk het. Vandag sê die einste Gould daaroor:

“Agassiz generally sticks to the high road, despite ample provocation, by marshaling the facts of his greatest disciplinary expertise (in geology, paleontology, and zoology) to refute Haeckel’s frequent exaggerations and rhetorical inconsistencies. Agassiz may have been exhausted and discouraged, but he could still put up one whale of a fight, even if only in private (pp. 47-48).”
Maar moet nie dink dat deursnee evolusioniste die bedrogspul van Haeckel laat staan het, nie- weereens Gould aan die woord:

“Haeckel’s drawings, despite their noted inaccuracies, entered into the most impenetrable and permanent of all quasi-scientific literatures: standard student textbooks of biology (p. 44)….Once ensconced in textbooks, misinformation becomes cocooned and effectively permanent, because…textbooks copy from previous texts (p. 45).
Prof. Gould then made this absolutely startling admission:

…[W]e do, I think, have the right to be both astonished and ashamed by the century of mindless recycling that has led to the persistence of these drawings in a large number, IF NOT A MAJORITY, of modern textbooks! (p. 45) He then goes on to quote a colleague, Michael Richardson of the St. George’s Hospital Medical School in London, who stated, "I know of at least fifty recent biology texts which use the drawings uncritically" (p. 45)”.

Dan ook weer die talle sketse en voorstellings van die fabelagtige ‘evolusie’ van Pliopithecus, ’n klein apie, na A. africanus, die paar beentjies wat fabelagtig in ’n genus omskep is, dan deur tot

Solo Man en dan tot by die mens:

 As Lubenow summarizes, the parade “is raw propaganda—brilliant propaganda, but raw nonetheless” and few evolutionists have “protested this gross lack of scientific objectivity” shown in the Time-Life and other books. Yet this outrageous and raw propaganda has no doubt influenced millions of persons to accept the Darwinian worldview of human evolution and is, by far, the most popular icon of evolution that has been presented everywhere in the media for decades. The fact is, that “The once popular fresco showing a single file of marching hominids becoming ever more vertical, tall, and hairless now appears to be a fiction [J.J. Hublin, An evolutionary odyssey, Nature 403:363–364, 27 January 2000.]”

Daar is 'n paar evolusioniste wat die optrede van die hoofstroom nie kan uitstaan nie - hulle kan jy gewoonlik op die vingers van een hand tel.

Darwinistiese evolusie is 'n mite, 'n leuen - 'n hersenskim wat deur die aanhangers daarvan gebruik word as 'n religie ne filosofie, as teenreaksie teen die Christelike Godsdiens - en wanvoorstelling, bedrog en ernstige akademiese intimidasie is aan die orde van die dag. Wetenskap is dit beslis nie.

Skandelik! Maar, as die ouens wéét hulle is besig om ’n leuen te verkondig vir wetenskap, omdat dit vir hulle ’n saak van ernstige religie is om te probeer om Christendom daarmee teë te werk, dan is hulle tot enigiets in staat.

Groete,
Kobus de Klerk

 

  • 12

Kommentaar

  • 'n Ouerige man, sekerlik darem 'n paar jare my senior, trou weer met 'n meisie etlike dekades sy junior. Hy besluit om sy jong bruidjie vir 'n luukse vakansie na 'n tropiese eiland te neem vir hulle wittebrood. So teen die vierde dag sit hy die middag op die stoepie van hulle grasdakvilla en drink 'n heerlik enkel-moutjie terwyl hy die son op die horison sien sak. So gedemp moontlik sê hy onderlangs: " Jirre son sak jy alweer". 

     
    Ek voel nes die oom as ek die Sê oopmaak en ek word deur onse Kosie se volgende salvo kopieer en plak Google brokkies gekonfronteer.
     
    Jirre Koos....................!
     
    Thomas
  • Stephan Marcus

    Ek onthou nog hoe die model van die atoom aan ons geleer is. Arhenius, Dalton, Tompson en  Bohr se modelle is in detail bespreek. Van die Bohr se foutiewe model is die algemeen bekende prentjie van die atoom soos ons dit vandag op die TV sien afgelei: 'n kern met drie effens kleiner diskrete elektrone wat in ewe groot sirkulêre bane draarondom wentel. Geslagte chemie en fisika studente moet eers die populêre beeld afleer voordat hulle die modêre kwantum meganiese model onder die knie kan kry.

    Onderwysers en dosente kou omtrent hulle polse af dat die histories opeenvolging van atoom modelle nog steeds die manier is wat in meeste skoolboeke gebruik word om die jongeste model bekend te stel. Baie wil al vir jare weet hoekom skoolkinders eers verkeerd geleer moet word, voordat hulle die jongste inligting gegee word.

    Klaarblyklik is daar uiterste inersia onder die samestellers van skoolboeke en die opstellers van die sillabus. Moennie bekommerd wees nie, professionele evolusionêre bioloë weet van Haeckel se oordrywing en vervalsings (hoewel tot ek onderwerp is aan die "ontologie rekapituleer filogenie" beginsel twintig jaar terug in 'n tweedejaar dierkunde klas) en neem dit nie meer ernstig op nie.

    Die waarheid is natuulik meer subtiel en interessant. Alle organismes erf hulle gene by hulle voorouers en besit nog steeds verwante gene verantwoordelik vir embriologiese onwikkeling. Hierdie gene doen dieselfde werk in afstammelinge as wat dit in voorouers gedoen het en dus ontwikkel embrio's van verwante organismes op soortgelyke patrone.

  • Kobus de Klerk

    Stephan,

    Maar die situasie ís inderdaad ’n bron van kommer. Die boeke is nie bedoel vir spesialiste nie – dit is vir kinders en ander niksvermoedendes bedoel – en dit is daarop bereken om húlle te mislei, om die onwaar saad van darwinistiese evolusionisme van meet af aan deur bedrog en wanvoorstelling te laat posvat. Jou voorbeelde is hoegenaamd nie in dieselfde klas, nie.

    Dit is uiteraard moeilik om die atoom in grafiese formaat uit te beeld – maar beslis nie in dieselfde kategorie as waar gepoog word om voor te gee dat vis en mens se embrio’s, kieue, aapsterte en al, presies dieselfde ontwikkel om dáármee gemeenskaplikheid aan te dui, nie – dit is bedrog, opsetlike wanvoorstelling. Vir hoe lank is dié bedrog dit nie gewetenloos aangewend om aborsie te regverdig nie!

    Michael Richardson, dosent by St George’s Hospital Medical School, Londen, publiseer onlangs die artikel: Embryonic fraud lives on, New Scientist 155(2098):23, 6 September 1997.

    Ek verbaas my dat jy wanvoorstelling aan kinders en ander niksvermoedendes sommer só afmaak, wat die indruk laat dat jy vir enigiets darwinisties verskoning sal soek, sal probeer wegpraat, selfs al is dit openlike voortgesette bedrog en wanvoorstelling .

    Is dít wat agnostisiteit aan mens doen, Stephan? Blykbaar tóg.

    Kobus de Klerk

  • Hello, 

     
    In aansluiting tot wat Stephan geplaas het ook en die kwansuis besorgde ondersoek van kreasionis De Klerk se kant af. 
     
    Die vraag word herhaal: 
     
    Q: Vertebrate embryos. 
     
    Why do textbooks use drawings of similarities in vertebrate embryos as evidence for their common ancestry — even though biologists have known for over a century that vertebrate embryos are not most similar in their early stages, and the drawings are faked?   
     
     A: Twentieth-century and current embryological research confirms that early stages (if not the earliest) of vertebrate embryos are more similar than later ones; the more recently species shared a common ancestor, the more similar their embryological development. Thus cows and rabbits - mammals - are more similar in their embryological development than either is to alligators. Cows and antelopes are more similar in their embryology than either is to rabbits, and so on. The union of evolution and developmental biology — “evo-devo” — is one of the most rapidly growing biological fields. “Faked” drawings are not relied upon: there has been plenty of research in developmental biology since Haeckel (long-discredited drawings that were used in textbooks 20 years ago) and in fact, hardly any textbooks feature Haeckel’s drawings, as claimed.
     
    Maar sal kreasionis De Klerk wat kwansuis so besorg is oor die feite wat kosbaar is die volgende stap neem en die kwessie oplos? 
     
    Nee, soos gesien kan word. 
     
    Nog steeds maar Genesis. 
     
    Baie dankie
     
    Wouter
     
  • Kobus de Klerk

    Steeds weet niksvermoedende skoolkinders en sommige universiteit studente, en selfs skoolonderwysers, dit nie, Wouter, en verkondig die leuen. Maar jy sal eerder die kwaad probeer goedpraat, en dit is al wat jy bereik het, omdat die leuen vir jou 'n lewenswyse geword het - 'n lewensfilosofie.

    Dit is goed jy lewer kommentaar, want hoe anders gaan mense weet hoe jy werklik is? Jy bied vir my (natuurlik onbewustelik) baie ondersteuning oor wat ek omtrent jou sê. Jy kommentaar is werklik onbetroubaar en absoluut bevooroodeeld. ens.

    Terloops, jou evo-devo  is ook 'n hipotetiese religieuse hersinskim.

    Kobus de Klerk

  • 'n "Hipotetiese religieuse hersinskim" - keep on dreaming. 

     
    Hierdie is Sean B Carroll wat De Klerk met soveel trots aangebied het om aan die kant van die kreasionis te wees. 
     
    Nou is die werk wat die persoon en die veld doen 'n hersinskim. 
     
    Maar daar is kennis geneem van De Klerk se mening. 
     
    Geen nut om te probeer bespreek nie. 
     
    Hiermee sluit ek hierdie gedeelte af. 
     
  • Kobus de Klerk

    Daar is heelwat van die darwiniste wat van binne af aftakelingswerk doen - maar, "old habits die hard"  en daarom probeer hulle nietemin van een sinkende bootjie na 'n ander spring - dit is eintlik normaal, jy weet. Eventueel, as hulle besef daar is nie bootjies sonder gate nie, sal hulle weldra kant toe mik om te spartel... Die wat nou nog op die bootjies spartel, kan nie swem nie, daarom is hulle nog op die bootjies - met die gate in.

    Ouens soos Ruse kom reg met 'n reddingsbandjie om die een been in die water, die ander nog in die bootjie.

    Ander, soos Sanford, het mooi opgelet, en so geleer swem, is is nou aan wal.

    Terloops. jou mening is nikswerd en jou aanmerkings pateties onvolwasse, Wouter. Vooroordeel is 'n dodelike ding vir die lyer.

    Kobus de Klerk

  • Hello, 

     
    In vandag se International Herald Tribube, 25 Maart 2012, uit die redaksionele en hoof artikel blad, die volgende redaksionele kommentaar: 
     
    "The Tennessee Monkey Bill
     
    The Tennessee Senate approved legislation this week that some are calling a “monkey bill” — after the Scopes Monkey Trial, which also took place in Tennessee. In fairness to the state, it’s not quite that bad.   In the 1925 Monkey Trial, John Scopes was accused of violating the Butler Act, which made it illegal to teach evolution in a public school.  (He was found guilty.) The 2012 Monkey Bill, tame by comparison, merely guarantees that teachers will not be disciplined for “critiquing” the “weaknesses” of scientific theories “such as evolution and global warming.” It also requires school administrators to “assist teachers” in finding “effective ways to present the science curriculum as it addresses scientific controversies.”   
     
    Tennesseans who are members of the National Academy of Science have said the bill will lead to “unwarranted criticisms of evolution.” The National Association of Biology Teachers concurs. The group sent a letter to Gov. Bill Haslam arguing that “concepts like evolution and climate change should not be misrepresented as controversial or needing of special evaluation.”   
     
    The difference between the Butler Act and this new legislation encapsulates the change in the anti-science crowd’s strategy, from outright bans on disseminating factual information to fake controversy and false equivalencies. 
     
    They’re learned to manufacture doubt and pretend it invalidates scientific consensus. 
     
    It’s a surprisingly effective tactic."
     
    Tot en met die letter, wat die afgelope weke hier gebeur het. 
     
  • Kobus de Klerk

    Wat dit wel beteken, Wouter is dat darwinistiese evolusie op pad graf toe is, om vir tyd en toekoms begrawe te bly... en dit is 'n bevestiging van die vieslike manier hoe mense wat wel kritiseer (meer en meer toenemend) deur darwiniste afgeransel word sodat wetgewing gapasseer moet word om dit stop te sit - volgende is daar wetgewing wat darwinisme weens bedrog en religieuse inhoud, skrap.

    Julle skop flou teen die prikkels.

    Dankie vir die bydrae - so spreek julle die doodsvonnis oor julle eie filosofie wat moet paradeer as wetenskap, uit.

    Kobus de Klerk

  • Die kern is:

     
    They’re learned to manufacture doubt and pretend it invalidates scientific consensus. 
     
    Die konsensus oor evolusie staan en biologie ook. 
  • Kobus de Klerk

    Die 'konsensus' tussen swape oor hipotetiese fabels waaraan hulle as religie en filosofie glo, staan vir hulle in hul onkunde, ja, en biologie staan apart daarvan, ja, en boonop staan biologie gereinig te word van die besoedeling van anderhalf eeu se manipulasie en oneerlike wanadministrasie in die pseudo-religieuse wetenskap laboratoriums van eersvermelde swape.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top