Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Oor oorlog en vrede

Kobus de Klerk 2012-05-21 Die wêreld waarin ons leef … Nou, hier by ons ter plaatse, is daar weer indringende debat oor ons verdedigingsbegroting en talle stemme gaan op vir ’n parate weermag, terwyl ander weer, ineenkrimp by die gedagte van wat dit werklik sal beteken as dié weerbaarheid die dag op die proef gestel sal moet word.

Die Christendom se praktyksreëls

Kobus de Klerk 2012-05-15 Die agnostikus interpreteer die Bybel verkeerd.

Is homoseksualisme nadelig?

Kobus de Klerk 2012-05-09 Navorsing oor homoseksualisme.

Homoseksualisme herbesoek

Kobus de Klerk 2012-05-08 Om een of ander rede is die kwessie van homoseksualiteit nou weer op die openbare lippe.

Geloof en genetika

Kobus de Klerk 2012-04-26 Ek sê dat geloof as sodanig, is nie ’n plaasvervanger vir iets, is, soos wat die agnostici so graag te kenne wil gee, nie.

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

Kobus de Klerk 2012-04-25 Haidt reken dat die beoefening van religie die mens of groep onmiskenbaar en onbetwisbaar laat transendeer.

Darwinisme en die grondwet

Kobus de Klerk 2012-04-24 Angus en die oorgangsfossiele

Die kwessie van die hel

Kobus de Klerk 2012-04-16 Ateïste en ander agnostici maak dikwels die bewering dat gelowige mense glo omdat hulle kwansuis bang is vir die hel.

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

Kobus de Klerk 2012-04-13 Feite spreek egter ’n ander storie. Die fabelagtige aannames wat uit die teenwoordigheid van ’n paar vere gemaak word, is verstommend.

Die mens teenoor die darwinistiese evolusieleer

Kobus de Klerk 2012-04-11 As Wouter nie spiritueel blind was nie, sou hy kon sien hoe die skepping van God getuig – hy sou die noodwendige konneksie kon maak tussen die spirituele en die materiële.

Die Barabasperspektief

Kobus de Klerk 2012-04-10 Tydens die verhoor van die Here Jesus Christus was Pilatus in ’n predikament.

Die darwiniste se religieuse probleem

Kobus de Klerk 2012-04-05 Wat 'n benaderde posisie

Darwinisme as religieuse filosofie

Kobus de Klerk 2012-04-03 Kyk na die kwessie van die ontstaan van lewe – die darwinis maak daaroor onhoudbare aannames en hipotese wat nóóit bewys kán word nie.

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

Kobus de Klerk 2012-04-02 Ek dink so aan Thomas, Chris en Angus en die ander agnostiese outjies hier rond wat dink hulle is slim, wanneer hulle neerhalend praat van God en sake Gods en dan verwys na ons ‘verbeelding’ wat dit alles kwansuis skep.

'n Kreasionistiese les vir Darwiniste

Kobus de Klerk 2012-04-02 Hier is die kruks van die hoender met die krokodilbekkie-saak ...
Top