Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Die agnostiese fata morgana oor God en zeus

Kobus de Klerk 2012-09-20 "Soms kom die onderdrukte, verskuilde besef van God se werklikheid by hulle uit wanneer mens met hulle praat oor die dinge – soos nou weer met Chris."

Oor die biologiese natuurlike seleksie

Kobus de Klerk 2012-09-19 "Die Woord leer hoeka dat God geken kan word, veral ook aan die werke van SY Hande (Romeine 1:19-20)."

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

Kobus de Klerk 2012-09-18 "Gehoorsaamheid aan God, is van die begin af al, as primêre reël deur God ingestel en gewaarsku dat oortreding daar van die dood sal meebring ..."

Oor die Woord, slange en mense

Kobus de Klerk 2012-09-17 "Uiteraard is die satan die hoof van die gevalle demone, onreine spirituele kragte (oftewel bose geeste), wat uit die Hemel geban, is ..."

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

Kobus de Klerk 2012-09-14 "Die mens is geskape as kroon van die aardse skepping, maar met ’n beperkte leeftyd – dit is logies."

Die fossiele is stomgeslaan, Angus ...

Kobus de Klerk 2012-09-11 "Jy erken teorieë wat julle saamflans kan nie die toets van die tyd deurstaan nie? Nou ja, waarom stry ons dan?"

Die fossiele sou verstom staan ...

Kobus de Klerk 2012-09-07 "Ons het dus die eerstehandse versekering van die Skepper omtrent die dinge wat deur HOM geskep is en dit is net logies dat dit geen verdere bewys verg nie – daar is niks onwetenskaplik daaromtrent nie."

Die Berg en Sy miere

Kobus de Klerk 2012-08-28 Die Berg en Sy miere

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

Kobus de Klerk 2012-08-27 Shakespeare en dramastudent

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Kobus de Klerk 2012-08-20 Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

Die ingrypende werking van Johannes 14:6 teenoor sinkretisme

Kobus de Klerk 2012-08-08 Daar is te veel mense, sommige selfs onder diegene wat hulself as gelowig aanstip, wat hierdie Godsvreemde ‘verdraagsaamheid’ teenoor ander, nie-Jesus Christus gerigte, religieë het.

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

Kobus de Klerk 2012-08-06 Die kwessie van vergiffenis en gevolg

Oor Goddelike wette se geldigheid

Kobus de Klerk 2012-08-06 Oor Goddelike wette se geldigheid

Die kwessie van vergiffenis en gevolg

Kobus de Klerk 2012-08-03 Sondaar 2 skrywe oor homoseksualisme en vergiffenis en maak ’n subtiele (of dalk nie so subtiel nie?) pleidooi ten gunste van homoseksualisme en sinspeel daarop dat die homoseksualis net een maal vergiffenis vra en dan is sy pad oop om dit verder te beoefen, omdat, soos hy dit stel, God hom nie vergewe net omdat hy eenkeer ’n homoseksuele daad gepleeg het en om vergiffenis vra nie, maar dat jy homoseksueel is.

Die 666-dier herbesoek

Kobus de Klerk 2012-07-25 Die 666-dier herbesoek
Top