Kommentaar

Angus en die Griekse mitologie

2012-02-22 Kobus, jy is die een wat ander verdag probeer maak om die aandag van jou bedrog te hou. soek liefs tog 'n slag die balk in jou oog. Jy ploeter gewetenloos voort in jou boewery onder die vaandel van godsdiens.

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

2012-02-22 Kobus, jou insiglose miskenning is nimmer te nooit goddelike waarheid nie. Jou waan blyk einde niet tot in alle ewigheid te stink.    

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-22 Kobus, met alle rerspek; jou "huiskerkstelsel" is presies wat jy veronderstel - jou eie mensgemaakte stelsel waarin jy jou ego as die mees spiritueel intelligentste midde 'n handjie vol onderdruktes streel.   Jou veronderstellinge hierbo

Mnr Kroese en Ozzie-lugredery

2012-02-22 FW het sover ek kan onthou na Quantas verwys.....dont jump the gun.

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-22 Ek vra om verskoning vir my tikfout. Ek moet darem vir Kobus so partymaal laat lekkerkry in sy broekspypies. Dis al ou plesiertjie wat hy het. Wouter het my alreeds op die fout gewys: Periktione was die vrou van Ariston. 

Griekse mitologie

2012-02-22 Ek vra om verskoning vir die tikfout. Periktone was natuurlik Ariston se vrou en die moeder van Plato. (Ek kan my voorstel hoe Kobus se broekspypies bewe van plesier.)    In 'n geskrif Religion and Science het 'n prof John William Draper

Vir Wouter oor blou moord

2012-02-22 Hello Jan,    Oor Johannes, gaan lees weereens wat ek geskryf het oor 'n tydperk en vergelyk dit met kritiek wat teen FW ook al geplaas is deur my, net soos ek jou al beskryf het as 'n verstokte ideoloog ens....   Kritiek teen die NSA w

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

2012-02-22 Hello,    Kobus verwys weer na Pew en is stil oor die drie honderd miljoen Christene wat hy in Sjina gevind het terwyl Pew dit nie kon bevestig nie.    Met so 'n onbetroubare gids, wat 'n openbare dokument wanvoorstel en die algeme

Angus en die Griekse mitologie

2012-02-22 Hello,    Hierdie besprekings van die mitologie skep die agtergrond wat bevestig dat die gehoor bekend  was met sulke verhale en dit 'n algemene verwysing was en sou dus nie verbaas wees om terme soos "gees", "krag&qu

Mitologieë

2012-02-22 Hello,       Probeer soos 'n mens ook al wil, daar is geen manier hoe die persoonlike kan ontsnap word wat veral problematies is vir my as persoon aangesien daar geen wens is om myself op die voorgrond te skuif nie.   

Mitologieë

2012-02-22 Kobus, jou ou vuil lokomotief is nogmaals gestook met jou gewone haat.    Hak nou vir ons 'n waentjie waarin jy enige van jou absurde veronderstellinge hierbo bewys.    Of meen jy steeds dat wat jy ookal tik die goddelike waarheid

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-22 Julle maak so staat op die sinnelose bewering dat die Bybelboeke vervals is – maar julle bied nie die bewyse aan nie, omdat dit nie bestaan nie. Vir julle is hersiening en verbetering van Bybelse geskrewe dokumente, wat vry algemeen wêrel

Sterrekunde

2012-02-22 Beste Enjee, Dankie, vir jou kommentaar. Die heelal is enorm maar dit is nie só ingewikkeld nie. As jy eers sekere basies begrippe onder die knie het, sal baie dinge vir jou in mekaar val. Albert Einstein se aanhaling is reg bokant my rekenaar t

Griekse mitologie

2012-02-22 Jaco, Ek verseker jou, Angus sal nie vir jou die besonderhede kan gee nie - kyk mooi wat hy gorrel - "... vertel haar dat sy bevrug is deur God ..." God, dit is, die Hemelse Vader, uit Wie die HERE Jesus Christus is, was nie deur die Griek

Almanak

2012-02-22 Wouter,  Dankie, vir die addisionele inligting. Die Samoane het lig daarvan afgekom. Die Engelse het op Woensdag 2 September 1752 gaan slaap en die volgende dag was dit Donderdag die 13de. Natuurlik was daar ’n groep wat hewig ontsteld was e

Vir Kobus de Klerk oor sy kommentaar

2012-02-22 Ag, nee wat, Jan Rap, Ek het mos my standpunt van meet af aan volledig gemotiveer - en wat jy nou wil doen, het niks met kommentaar op my reaksies te doen nie,maar op joue - jy wil nou kleinlik wees en soos 'n skinderbek nog lewe in 'n dooie storie bla

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-22 Wel, tipies dan nou die integriteit van Wouter se soort navorsing, verwys hy my sowaar na Diarmaid MacCulloch se YouTube praatjie – wat absoluut níks oor die onderwerp sê nie. Behalwe vir die verfoeilike arrogansie van MacCulloch sel

SA-illustreerders: Maryke van Velden

2012-02-22 lief maryke-van-velden-werk. altyd. sal graag 'n boek wil sien binnekort!*t

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-22 Ek bemerk die bestaan van die begrippe “Spirituele Intelligensie”, “insigloses”, “antagonistiese sekulariste, agnostici, dummies” begin insink by Wouter. Ek het mos gesê, hy het vermoëns wat sy eweknie&eu

Listen to Sing ’it single "Magic"

2012-02-22 AWESOME SONG!!!!!

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-22 Hello Angus Die sogenaamde voorspellings van die messias in die Ou Testament word deur fundementele Christene gebruik om te demonstreer hoe insigloos Jode was. In die proses word die oorspronklike konteks van die Ou Testament en die Joodse samele

Listen to Sing ’it single "Magic"

2012-02-22 DOPE SONG!!!!

Win with Sing’it

2012-02-22 Code red in my head....let's make love, sweet love to the beat......I Love Panick Button can't get this Song out of my head! its a happy feet song want to move when I hear it ;) 

Win with Sing’it

2012-02-22 "A silent memory" by Natascha Swart and DJ Cleo.  Love this song, makes me move.

JM Coetzee se kinderjare

2012-02-22 Hello,    Daar is hierdie frase wat dalk oordink moet word soos gepubliseer in die aanvanklike brief:   "Niemand wat daardie plekke uitsluitlik of hoofsaaklik in die nuwe Suid-Afrika leer ken het, kan werklik weet hoe anders dit to

Almanak

2012-02-22 Hello,    Aanvullend tot bogenoemde en dalk is dit bekend aan die lesers hier maar die volgende gebeurtenis van 2011 bevestig weereens die arbitrêre aard van die almanak. 29 Desember 2011 was 'n doodgewone aand in Samoa, na wer

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-22 Spirituele intelligensie is juis dit =  wensdenkery. 

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-22 Hello,    Korreksie en  moet dit nie lees soos volg nie:   "Apollo appeared to Ariston in a dream, whereupon he did his wife until the child's birth."   Dit is presies die teenoorgestelde van die betekenis wa

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-22 Dis tog al bewys dat die eerste twee hoofstukke van Matteus  'n vervalsing is, en heelwat later bygevoeg is om die maagdelike geboorte van Jesus terugskouend te laat bewaarheid. Dus, Kobus, jou aanvanklike skryfsel is alreeds 'n gegorrel.

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-21 Dagsê Chris Volgens die Catholic Encyclopedia (deel XV)  is daar die Heidense teorie, waarvolgens die maagd Maria ? nabootsing is van die godin Isis, die moeder van Horus. Dan is daar die bekende Joodse teorie waar die maagdelike geboorte va

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Dit sal my laaste reaksie wees op wat Kobus kwytraak. Jy is so vasgevang in jou borreltjie van fundementele geloof wat alles en meer (volg die link hieronder wat betref Sir William Mitchell Ramsay vir 'n demonstrasie hiervan) sal doen om 'n letterlike en

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-21 O, maar Chris, Laat ek jou gou reghelp – die “waardes” waarvan jy praat, put algar uit die antieke ware Godsdiens, dié van Noag, Melgisedek, Abraham, Isak, Jakob en Moses – Siddharta Gautama het ongeveer 900 n&aacut

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-21 Hello,    Die frustrasie om met 'n persoon van Kobus se kaliber 'n gesprek te voer is duidelik wat voor die voet alle eksterne vakkundige werk verwerp sonder dat hoegenaamd eers gelees is en is 'n verstommende daad van arrogansie. 

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-21 Hello,    Die volgende word aangebied om aanvullend te wees tot wat Panda en Angus geskryf het.    Verhale oor maagdelike geboortes was algemeen en sou die gehoor daarom vatbaar vir sulke tipe van vertellings wees.   

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Chris, Dit is aanmerkings soos “hoe die 'duidelike profesie' wat verwys na Jesus verdwyn as jy die hoofletters begin uithaal?” en wilde stomme, ongesubstansieerde en onsubstansieerbare bewerings soos “Die briewe van Paulus wat verwy

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Chris, Jy vra of daar in die Heilige Skrifte foute is. Daar was hier en daar foute in die Heilige Skrifte, tipografiese foute soos verkeerde spelling of duplisering van name, ens. hoewel die name in meeste gevalle ook alternatiewe spelling kon daarst

JM Coetzee se kinderjare

2012-02-21 Hello,    Nuus oor JM Coetzee is altyd welkom en nie om hare te kloof nie maar moet dit nie John Maxwell in plaas van  John Michael wees nie. Die rede vir hierdie kommentaar is egter om die volgende aanvullende onderhoud aan te

JM Coetzee se kinderjare

2012-02-21 Hello,    Nuus oor JM Coetzee is altyd welkom en nie om hare te kloof nie maar moet dit nie John Maxwell in plaas van  John Michael wees nie. Die rede vir hierdie kommentaar is egter om die volgende aanvullende onderhoud aan te

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Hello,    Die retoriek van “spirituele-inteligensie” en die gewone refrain “julle insigloses weet nie” en hoe dit soos die hamer van Thor gebruik word om elke argument te moker is die norm.    Kobus kan nie

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Jou antwoord hierbo is niks werd nie. Die briewe van Paulus wat verwys na Lukas word almal beskou as vervalsings in sy naam. Die enigste briewe wat as outentiek beskou word is 1 Tessalonisense, Galasiërs , 1 & 2 Corintiërs, Philippians,
Top