Kommentaar

Intergeloof, Wouter

2012-02-14 Hello Kobus,    Ek stem saam en dit is 'n kardinale verskil.    Ek moet erken dat ek die uitreiking tussen die gelowe ondersteun aangesien dit dalk 'n positiewe effek kan bring in die samelewing om ongegronde vrese vir die vreenmde

Watter kerk, Chris?

2012-02-14 Chris,      Baie dankie vir jou reaksie en apologie indien ons verby mekaar praat en ek dalk verkeerdelik standpunte aan jou toegedig het. My aandag was op die proses van die sittings en hoe dit verloop het en neem ek kennis van jou arg

Wouter en die geskiedskrywers

2012-02-14 Hello Kobus,      Hier is waar die verskille sterk na vore gaan kom tussen die onderskeie standpunte gehuldig deur my en jou.      Daar is al voorheen kennis geneem van jou aanbiedinge hier wat 'n oorkoepelende histor

Hopelik vir oulaas: Wouter-wanvoorstellings

2012-02-14 Hello,      Die kommentaar is soos volg:      Unisa. Die probleem is nie met die gedeeltelike historiese vertelling oor Unisa nie, maar wel die onbevestigbare aard van die “binnekennis” of dan nog meer so w

Was Jesus gay?

2012-02-14 My raaiskoot: Christene sou die historikus se bewyse  verwerp en Kobus sou hom as Agnostikus sonder spirituele insig en intelligensie verklaar. Panda

Maagdelike geboortes

2012-02-14 Ek het mos gesê: "natuurlik is nie een van die verhale waar nie behalwe die laaste een"! Nou wys jy my daarop dat dit verdigsels is. Dis mos presies wat ek gesê het? Wat rook jy? Jy haal tot vervelens toe teksverse aan maar enige

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

2012-02-14 Kom ek wed jou, Perdebytjie, dat Kobus sy inligting trek van 'n webwerf wat links verskaf na die volgende: - die 9/11 'conspiracy' - die sluipmoord op JFK was 'n CIA komplot - Barak Obama is 'n moslem - aardverwarming is 'n 'hoax' - bewyse vir Noag s

Draak-sprokie-kompetisie: Domkop Drakie Druipstert

2012-02-14 Ek kan net sien hoe die kleintjies hulle verlekker in die drie boelies se ondergang!   Dit is so van pas in vandag se tyd met boelie by skole deesdae die onderwerp van bespreking!

Watter kerk, Chris?

2012-02-14 1 In the beginning when God created the heavens and the earth, 2 the earth was a formless void and darkness covered the face of the deep, while a wind from God swept over the face of the waters.(NSRV) Nou, wat sou dit beteken Kobus: 1. In konteks van di

Maagdelike geboortes

2012-02-14 Nee, wat Panda, Daardie storietjies van jou is al deur baie uitgewys as verdigsels – een vinnige voorbeeld – die godin isis is die vrou van die god osiris (hoe kan sy ’n maagd wees? Of het julle haar daartoe verklaar?) en kry die &l

Draak-sprokie-kompetisie: ’n Draak en ’n heks

2012-02-14 Fantastiese storie! Mal daaroor!

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

2012-02-14 Perdebytjie, Jy het die punt gemaak en ek haal jou aan “…maar wetenskap bewys weer eens daar is niks sinister of bo-natuurliks op moeder aarde nie. Dis ons menslike breintjies, wat al hierdie dinge skep!” En nou sê jy dat

Watter kerk, Chris?

2012-02-14 Wouter en Chris, Dit is maar weer ’n kwessie dat Chris nie die dinamika van God in die Persoon van die HERE Jesus Christus, verstaan nie. Die HERE het vir ’n baie bepaalde doel aarde toe gekom – om mens te word om só die s

Watter kerk, Chris?

2012-02-14 Hello Wouter Ek dink ons is besig om by mekaar verby te praat. Dis duidelik uit jou brief dat die periode wat volg na die bekering van Konstantyn die een is waarop jy konsentreer. Jou kritiek teen die 'debat' wat volg op Dan Brown se boeke is heeltemal re

Verder oor verwerking en sintuie vir Angus

2012-02-13 Bete Jan Rap   Ek sit nou al 'n paar minute en staar na jou brief. Ek kan die logika daarvan eenvoudig nie verstaan nie. Dit gaan om sintuiglike waarneming, en volgens jou, is sintuiglike waarneming van die mens in 5% gevalle verkeerd. As voorbeeld

Verskil in vrede

2012-02-13 Hallo Wouter, Ek dink my waardering vir jou bydrae en aandeel met die dinamiese interaksie tussen jou en met my en jou bydraes oor die algemeen het ek op hierdie openbare forum baie duidelik gemaak, iets wat ek normaalweg glád nie sou doen nie

Oor wetenskap en vooroordeel: die dood van wetenskap II

2012-02-13 Kobus, Ek het tog duidelik geskryf dat daar steeds baie vrae hang oor die gebeure en dat daar nog nie antwoorde op alles is nie. Daarmee het ek nie probeer afmaak dat daar nie baie vreemde dinge hier gebeur nie. Maar siende jy my nou so uitskel en besku

Meditasie, jaloesie

2012-02-13 Hi Joan, jy is 'n meester in jou eie reg.

Verder oor verwerking en sintuie vir Angus

2012-02-13 Hello Jan Die vraag wat onmiddellik by my opkom is of die Pedi bereid was om hulle geloof op te gee. Sou hulle erken het dat in die bestryding van infeksie koring wat deur ’n skeeloogkind gekou is en dan vir 3 dae in ’n beespen

Metusalem se ouer broer bely sy sondes

2012-02-12 Wat sal die volgende in praktyk beteken wanneer Comestor die volgende skryf:    "Maar my beskeie mening is dat Wouter, soos Leibniz van ouds, 'n wandelende ensiklopedie is; met dié verskil dat syne internetgebaseer is. Hy is as't w

Komaan Kobus …

2012-02-12 Jan Rap,    Kennis geneem van jou skrywes maar geen kyk mooi wat gebeur het. 2 Februarie publiseer Comestor 'n brief wat volgens my oordeel gelaai is met onsin. Die doel van daardie brief is nie om die konsepte wat uitgelig word in die verwysi

Metusalem se ouer broer bely sy sondes

2012-02-12 ...sê Kobus terwyl hy klem aan die geroeste stuurwiel van sy Swart-kat-grondboontjiebotter-deksel-wiele-draadkar wat hy stoot deur die stofstrate van sy godsdiens. 

Ateïsme, realisme of surrealisme

2012-02-12 Dankie, Kobus, dan is ek nie 'n ateïs nie, maar 'n realis of rasionalis. Ek is nie bevooroordeeld teenoor wat jy glo nie. Bewys my die bestaan van God (ek praat nou nie van daardie karakter in die Bybel nie) en ek sal weet dat hy bestaan. Ek het natu

Die waarheid van die konsilie van Nicea

2012-02-12 Soos gewoonlik, het jy die kat aan die stert beet.  Die Libiese presbiter, Arius, wou nie die seun van  god as 'n god erken nie, want, volgens hom, sou daar dan twee gode wees. Konstantyn het aanvanklik met hom saamgstem maar toe teen hom gedra

Om in te glo of nie

2012-02-12 Die lewende god wat jy nie kan miskyk nie, is niks anders as die skepping van die menslike verbeelding nie. Alle gode en religieë is deur die mens uitgedink, hulle bestaan nie in die werklikheid nie. Daarom is die Christene mos op 'n dwaalspoor: hull

Iets goeds oor geloof

2012-02-12 Ek sien jy sukkel ook maar om iets goeds van geloof te sê. Ek het heeltemal misluk daarmee.

Wetenskap teenoor onwetenskap

2012-02-12 Ek stem saam met jou. Die argument wetenskap vs religie  dra niks by tot die wetenskap nie, maar tog is dit interessant. Wat is lekkerder as spookstories om 'n kampvuur?

Metusalem se ouer broer bely sy sondes

2012-02-11 Johannes, Jy is besig om dit te verloor, Old Timer... nou kom so 'n onwelriekende poespas van smaad en druppende sarkasme ook nog boonop, onder jou andersins minder emosionele hand deur. Dit is soos met die ou wêreld se boksers  - op 'n d

Combat hoog aan te beveel

2012-02-10 Dit lyk FANTASTIES. Well done Nataniel!

Komaan Kobus …

2012-02-10 Jan Rap, … en nou val jy weer vir Wouter aan ter wille van Jan Rap, én jy maak boonop absoluut ongesubstansieerde opmerkings soos “Wouter en van die ander wat redelik allergies  vir die waarheid is, was gereeld besig om Johan

Comestor vs Ferns

2012-02-10 Hallo Wouter, Baie dankie vir die Kerswense, veral omdat jy aan my gedink het gedurende daardie kosbare tyd vir my. Ek waardeer dit. Ek skrywe hierdie dinge oor jou omdat daar mense is wat jou baie berekend so duidelik ten onregte probeer afkraak

Draak-sprokie-kompetisie: Die klein swart wolkie

2012-02-10 liewe biesiesbewe, dit was pragtig, baie geluk. ek kan nie wag om te hoor wat Uil gaan sê nie...

Iets goeds oor geloof

2012-02-10 Nog eens ’n kolskoot Angus! Wat my tans bekommer is die aanslag teen die jeug. Godloosheid is die oorspronklike staat en godsdiens is ’n aangeleerde afwyking. Om die Evangelie aan kinders te verkondig; om kinders te leer om die Koran woordeliks

Ateïsme of rasionalisme is slegs ’n lewensbeskouing

2012-02-10 Hello Cornelius. Jy's 'n klein bietjie glibberig met die idee van panteïsme, maar met jou slot stem ek heeltemal saam, of hoe sê julle: Halleluja!

Religie vs godsdiens

2012-02-09 Ek het sommer geweet jy sal saamstem dat woorde nie vassteek by hulle woordeboekbetekenisse nie.  NP van Wyk Louw praat van "wat om die grense flikker van my duister woorde."   Dit bring my by die woorde rasionalis, Fariseërs, S

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-09 Hello Wouter Die rekonsiliasie tussen die goddelike en menslike aard van Jesus was 'n kwessie wat die ortodokse kerk, 'toevallig' die een in Rome, besig gehou het. Die 'heretic' groepe het, dalk wyslik, besef dat dit noodwendig sou lei tot logi

Ateïsme of rasionalisme is slegs ’n lewensbeskouing

2012-02-08 Hallo Chris, Jy is reg. Ateïsme word eintlik selfs onnodig as iets negatief afgemaak.   Ingeskape daaraan is die feit dat elke mens op 'n stadium in hul bestaan aan ateïsme voldoen. Wat sou die ervaring aan teïsme in ieder geva

Verwysings na hordes steen des aanstoots

2012-02-08 Wouter,   Omdat geen stem of eens 'n prentjie saam met jou woorde gaan nie, hoop ek tog jy verstaan dat hier waar ek as totaal vreemdeling jou woorde lees sonder om selfs 'n behoorlike naam daaraan te kan koppel, dit beslis nie so vriendelik oo

Religie vs godsdiens

2012-02-08 Hallo Angus,   Ek is oortuig dat ons begrip grotendeels ooreenstem omtrent die moontlike onderskeid tussen die woorde religie en godsdiens.   Ek dink die allegorie wat jy daarom maak som dit netjies op.   Van buite beskou

Die geskenk van geloof

2012-02-08 Perdebytjie, Ek dink jy moet ingedagte hou dat jou logika beperk is tot jou ervaringsveld, soos dit dan mos maar is met enige mens – buiten dit, sal dinge skaars vir jou sin maak, verál as jy nie eens weet dat dit bestaan nie. Dit behoor
Top