2012-02-02Ek tref deurgaans die onderskeid tussen die religiee van die wereld, wat in hoofsaak menslike versinsels is, en die ware Godsdiens, welke komende is van God Self – die aansprake van die Woord is maklik verifieerbaar (mits jy dit kan begryp en verstaan)
2012-02-02Ons weet mos nou al dat Redelinghuys ’n lid van die Anglikaanse kerk is – mos nou al uitgewys. Seker vandaar dat hy ook mos nou die Anglikaanse ‘dominee’ die uitlatings hoor maak het.
In ’n ander antwoord wat ek hier gepos het, verwys ek
2012-02-01So by my kool Cornelius jy's reg! Ek het die brief nou die dag onder die "drafts"-leer op my rekenaar gekry en hom toe gestuur. Jammer daaroor. Groetnis
2012-02-01Wie onthou nog die volgende:
An All Black stood at the Pearly Gate,
His face was worn and old.
He meekly asked the Man of Fate
Admission to the fold.
"What have you done," St. Peter asked, "to gain admission here?"
"
2012-02-01Hallo Pieter,
Bitter min Christene weet waaroor die Konsilie van Nicea gegaan het. Hulle gaap oopmond as jy hulle daarvan vertel. Hierdie stukkie geskiedenis het juis my oe oopgemaak en my laat besef dat ek al die jare vir die gek gehou is!
Groetn
2012-02-01Beste Jaco,
Baie dankie vir die interessante perspektief op ons seksgawes uit die hand van ons Almagtige Lewende Skepper.
Wat veral daaruit duidelik is, is die feit dat ons mens se seksuele vreugde totaal van die van diere verskil.
Aan die
2012-02-01Jaco,
Ek weet nie waar kom jy aan die bewering - “swallowing semen, wat wil voorgee dat alle godsdienste, die Christendom, Boedisme, Hinduïsme, Jodendom, (sic) ens inkluis, hulle oorsprong in hierdie konsep het” -&
2012-02-01Ek sien jy se die eienskappe van 'n religie is dat dit onbewysbaar en onwetenskaplik is. Hoekom ruk jy dan jou kabouterhoed in 'n krul as ons kla dat godsdiens 'n spul snert is wat onbewysbaar en onwetenskaplik is?
Om evolusie te kritiseer sal jy
2012-02-01Hallo Thomas
Soos die Psalmdigter se, 'n sagte antwoord keer die grimmigheid af. Ek moet erken ek was redelik warm onder die kraag oor jou stelling dat Bybeluitlegte voorkeur geniet bo wetenskaplike verklarings want dit is gewoon nie waar nie. Ek
2012-02-01Deur myself as wetsgehoorsame burger te ag, veronderstel tog nie dat God onderhewig aan die wet is nie.
Ek is 'n mens; ek is nie God nie.
En dis presies hoe jy jouself veronderstel Kobus; jy minag die wet want dit sou volgens jou beteken dat G
2012-02-01Angus
Dis duidelik dat jy pastafariese intelligensie het wat natuurlik n baie meer verhewe intelligensie is as die christene se spirituele intelligensie. Sonder dat ek jou vertel het, het jy onmiddellik die behoefte aan 'n Antjie Somers ingesien en so
2012-02-01Ek sien ons het deesdae ’n duo – die twee C’s – Cornelius en Chris, wat met mekaar kompeteer oor wie die meeste snert kan kwytraak – Chris, moet ek sê, het net veel meer finesse in sy aanslag, behalwe natuurlik as hy stil-stotter kry soos hi
2012-02-01Respek betoon? Ag, asseblief, tog net nie dit nie. Dit sal beteken dat ek uit goeie maniere respek vir jou lewensbeskouing moet toon, en dit sal my tot kotsens toe walg.
2012-02-01Dagsê Appie
Dankie, vir jou laaste skrywe. Daar is werklik min waarmee ek nie saamstem nie.
Jy het dalk ’n punt beet as jy sê dat ek ’n dromer is. Mag ek jou herinner dat dat Anton Rupert op sy dae gesê het: As j
2012-02-01Dagsê Jan Rap
Ek moet sê ek geniet nogal gewoonlik jou skrywes. Alhoewel ek dikwels nie met jou politieke sienings saamstem nie voer jy deurgaans ’n goeie samehangende argument aan. Jy beskou my as iemand wat in ontkenning le
2012-02-01So vroeg al, die grootste grap van die jaar: Kobus beweer om 'n letterkundige werk te beoordeel het jy spirituele vermoe as kwalifikasie nodig. Sover my kennis trek, bied geen taaldepartement by enige van die land se univeriteite 'n kursus in spirituele v
2012-02-01Die nutteloosste gebou is 'n kerk. Jy kan dit vir niks anders gebruik as 'n kerkdiens elke Sondag en eens in 'n leeftyd se begrafnis en troue nie. 'n Kerk bly 'n kerk totdat hy eendag platgeslaan word en vervang word met 'n winkelsentrum of paleis. Al daa
2012-02-01Siektes tref enigiemand, of jy nou 'n dominee of ateis is, of jy god aanbid of hom bespot. Wat in die Bybel staan is geskryf deur woestynbewoners 4000 jaar gelede. My brief was bedoel om uiters walglik te wees, net om te wys dat ek absoluut geen res
2012-02-01Dis genadiglik ook so dat ons 'n grondwet in Suid-Afrika het wat Kobus de Klerk se minagting vir ander se Godsdiens onwettig maak. Nie dat Kobus in sy hoedanigheid met 'n "privaat profiel" en al op die werf enige agting vir wet en orde het
2012-02-01Dankie vir hierdie volpunte beskrywing van die Pastafariese Geloof; nou verstaan ek religie sommer baie beter. Wat word ludmatte van hierdie geloof genoem? Seker maar Pastafariste, of hoe? Jy het vergeet dat hulle ook 'n "Gogga-maak-vir-baba-bang' &n
2012-01-31Elke oggend as jou oe oopgaan moet jy besluit wie en wat jy gaan slegse vir die dag. Vanoggend het jy opgestaan en gesien dat jou "things-to-do" lysie effens kort is. Hoe gaan jy ooit jouself besig hou in die hemel?
2012-01-31Ja, dit is so; die Fariseers het Jesus Christus ons GOD sommer gekruisig en menige ander gestenig omdat die Evangelie nie met hul leringe ooreenstem nie.
Kobus, jy staan duidelik vas in hul geselskap.
Die genade in teenstelling tot jou aanklag en
2012-01-31Cornelius, Lyk my dit is nou weer sulke tyd vir jou. Maar veel beter nog, keer jou tot die HERE, nie die een wat jy vir jouself versin wat in jou gemaksone inpas en met ruimtetuie saam met aliens rondflenter nie, nee, die ware HERE, die Een Wie di
2012-01-31Chris, 'n Paar eeue gelede, soos jy se. Kom gerus terug na die hede.
Hulle het dit destyds nie vir God gedoen nie, want die HERE verbied sulke optrede. Vir hulle eie mag en aansien, wel. God is die Eienaar van alle lewe - joue ook. Dit is God se pre
2012-01-31Chris, Dit gaan jou nie baat om telkens die kruks van die saak te probeer omseil nie – dit gaan oor Spiritualiteit, Spirituele insig en Spirituele intelligensie. Die Woord is deur die Heilige Gees geinspireer. Dus, as jy dit kan begryp - dit is n
2012-01-31Ag ja Kobus de Klerk,
En daar doen jy dit toe so waar; jy plaas jou "volledige brief" soos beloof aan Angus!
En soos beloof drup dit van jou egotistiese waan.
Ek meen; "Hoe meer jy probeer, Angus, hoe meer geleentheid is daar vir my (d
2012-01-31Kom nou, is dit die beste wat jy kan doen? Dit is die argument wat jong seuntjies gebruik as hulle 'n geveg verloor: "Ek gaan my pa vertel en dan gaan hy terug kom en jou pa slaan."
Die liefde wat Christene dink hulle versprei word gewoonlik me
2012-01-31Beste Jan Rap,
Ek herinner my dat ek reeds lank-lank gelede op hierdie brief geantwoord het.
Oor my "Hindoe, Moslem, Joodse, Katolieke en Boeddhistiese goete", het ek jou ook destyds na my beste vermo? ingelig.
Vir jare is my spelling van
2012-01-31Soos gewoonlik Kobus de Klerk. Jou spirituele intelligensie is niks anders as hartelose farisese en skrifgeleerde haat nie. Besin tog. Jou "begaafde intelligensie" verander na net 'n paar daggies van jou sterwe in verrottend stinkende sop. D
2012-01-31Die laaste paragraaf onder 8. verwys: Krotoa was nie 'n slavin nie. Sy het as Khoisan-jeugdige saam met haar oom, Autshumato, die Fort besoek terwyl hy getolk het. Jan van Riebeeck het haar as sy eie dogter aangeneem en sy het later met Peter Havgard, 'n
2012-01-31Ek gee jou 'n dag of so voor ek sê waaruit ek die volgende aanhaal. Ek onderstreep die frases wat ek dink jy het nodig om op te fokus:
"The Bible is the single most important influence in the imaginative tradition of Western literat
2012-01-31Is ons nie gelukkig dat ons leef in die 21ste eeu waar mense soos Kobus net kan dreig oor wat hulle god aan die godslasteraars op die dag van verantwoording gaan doen. Net 'n paar eeue terug sou hierdie selfde lot die fakkel in die hout gedruk het en die
2012-01-30Hallo Thomas
Al weer ek, en my pa het nogal gewaarsku daarteen om altyd die laaste woord te probeer inkry! Genoeg is sekerlik gesê oor die tuine. Ek het dit al in ‘n publieke forum in Orania gesê: Gewone mense (soos ek en jy) trek ag
2012-01-30Cornelius,
Lyk my dit is nou weer sulke tyd vir jou... wil jy nie maar apteek toe gaan en jou medikasie aanvul en gebruik nie? Maar veel beter nog, keer jou tot die HERE, nie die een wat jy vir jouself versin wat in jou gemaksone inpas en met ruim
2012-01-29Weereens Kobus de Klerk!
Jou verafgod aan dit wat in die Bybelboek in woorde opgeteken staan, is geensins anders as die Fariseërs en Skrifgeleerdes se aanbidding tot die wette van Moses destyds nie.
In plaas van om ons Almagtige Lewende Skepper i
2012-01-29Kobus de Klerk, Jou verafgod aan dit wat in die Bybelboek in woorde opgeteken staan, is geensins anders as die Farise?rs en Skrifgeleerdes se aanbidding van die wette van Moses destyds nie. In plaas van om ons Almagtige Lewende Skepper in jou hart te