Kommentaar

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-29 Angus, Mensig… nou kibbel dit weer oor Afrikaanse gesegdes omdat die res s? v?r bokant jou vuurmaakplek is? Smaak my die praktiese aanwending van die gesegdes is ook bokant jou vuurmaakplek. My verwysing na Chris se kloutjie wat hy nie by die o

Die Godheid en die afgode

2012-01-29 Cornelius, Nee, soos gewoonlik is onbegrip met jou poging sinoniem. Jou persoonlike "uitwysing", soos jy dit noem, het slegs ten doel om te wys dat jy glad nie weet waarvan jy praat nie, en dat jou siening van wat en waarom ek dinge doe

Die Godheid en die afgode

2012-01-28 Hierdie brief van jou moet sekerlik tel as een van jou swakste. Die enigste interesante vraag wat opkom by my is of wat uiteengesit is deur jou hierbo stukkie vir stukkie ?f alles gelyk op een slag uit jou gat getrek is. Gaan lees weer die storie/mite van

Sondag opstopper Sondag

2012-01-28 Glo en doen (reg); daarmee ontvang die hardewerker sy loon (tot in ewige vreug selfs op Sabbat)! Dankie Adriaan - dis welgedaan ...

Die Godheid en die afgode

2012-01-28 Kobus,   Lees asseblief jou eie opskrif.   Die onderwerp wat jy gekies het is die "Godheid en afgode".   Om my persoonlik in my uitwys van jou afgodery te probeer neerhaal, gaan nie werk nie.   Jy sien, ons ry nou

Godslaster? Wat is dit?

2012-01-28 Dankie Angus, ja ek weet ook nie waar die dubbelslag hierbo vandaan kom nie.  Maar jy is reg, die mensdom se selfgemaakte god sal 'n tegnologiese wonder soos min moet wees. Stel jou Big Brother se vermoë nodig om elke mens op aarde wat oo

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-28 Chris, Die Ou-Testamentiese geskrifte is destyds (voor en tydens die verstrooiing) in Aramees/Hebreeus opgeskrywe – dit was toe die amptelike taal van Israel. Jy snap nie wat ek skrywe nie – ek het uitdruklik gesê dat die Nuwe Test

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-28 Angus, Jou bewering "Ondersoeke en toetse op die menslike brein het bewys dat religie die skepping is van die menslike verbeelding"... Jy lieg.  Plaas gerus die skakels sodat die inligting nagegaan kan word. By voorbaat weet mens dat

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-28 Chris, Dankie vir jou link. Dit blyk maar weer die ou probleem te wees - die gebrek aan spiritualiteit en Spirituele intelligensie, vandaar die wanbegrippe en onbegrip. Julle gebrek hieraan is die oorsaak van julle onrealistiese en abnormale gevoel van

Die Godheid en die afgode

2012-01-28 Angus,   Toemaar, jy praat jouself al weer deurmekaar.  Jou presiese woorde was “ek is seker jy sal met my saamstem dat die Griekse gode saam met Zeus op die berg Olimpus die skepping van menslike verbeelding was

Die Godheid en die afgode

2012-01-28 Cornelius, Vind gerus iets anders om vir my te skryf – jy het nie ’n idee wie die HERE werklik is nie en daarom vir jouself sommer een saamgeflans. Jy weet ook nie wat Johannes 1:1-5, byvoorbeeld beteken nie en ook dit is ooglopend. Jou ei

Godslaster? Wat is dit?

2012-01-28 Cornelius, bly om van jou te hoor. Ek glo nie die storie van jou some op jou enkels nie. Jy is beslis 'n man wat kruisbande by jou gordel dra; kyk dan net hierdie dubbele brief.    As jy sê jy hou my dop, dan is dit net die halwe waarhei

Die Godheid en die afgode

2012-01-28 Nee, Kobus, jy verdraai gerieflikheidshalwe selfs dit wat jy self gesê het. Jy het beweer, en ek haal aan: “Agnostici maak soms die onsinnige en lasterlike bewering (uit onkunde en onbegrip) dat God die skepsel is van die mens se verbeeldin

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-28 Kobus, Jy het die uitdrukking kloutjie by die oor bring gebruik. Ek het slegs die woordeboekverklaring (HAT) daarvan gegee. Kan jy asseblief verduidelik hoe my "emosionele onvolwassenheid" 'n woordeboekbetekenis kan verander, soos jy wil be

Moet die nulde dag nog bygetel word?

2012-01-27 Nou goed Angus, dis nie jou redenasie nie.  Laat ek dit dan anders stel:  DAARDIE redenasie kan ook aangewend word om 'n afkeer in getalle groter as 1 (een) te regverdig - dus reductio ad absurdum.  Ek is self nou nie Rooms nie, ek verdedig

Godslaster? Wat is dit?

2012-01-27 Angus, dink jy regtig dat as die hele begrip aan GOD uit alle mense op aarde se gedagte gewis word, die mensdom dalk iets beters sou wees?  Dis eintlik nes seks; vir party is dit geseënde plesier – ander verkrag daarmee ... Ek het

Mick Jagger

2012-01-27 Ag nee man ou Yuri! Los maar die ou ballie! Hy mag (of is dit "mog") maar, vir iemand van sy ouderdom. As ek ooit eendag so horingoud is, hoop ek ook ek sal "die moves like jagger" kan uithaal en wys ! :-)

Die Godheid en die afgode

2012-01-27 Kobus, jou einste dwaling staan duidelik in jou gereelde verwysing na die Bybel as "die Woord". Jou onjuiste opvatting is ontwerp op Johannes 1:1  "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God." Jy bem

Moet die nulde dag nog bygetel word?

2012-01-27 Nee —  daar word nie nog 'n dag bygetel nie. As die verwerker gebruik word, waarvan ek die skakel gegee het, dan is 27 Januarie 2012, 12:00 = JD 2455954.0000. Geen aansuiwerings is nodig nie. Panda    

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-27 En wat nogal was die amptelike taal van die Jode? Jy glo tog nie die fundamentele en apologetiese snert dat die Nuwe Testament oorspronklik in Aramees geskryf was en toe vertaal is in Grieks op 'n latere stadium nie? Is dit die "erkende wê

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-27 Kobus, ek dink jy het hulp nodig. Ek vra dat jy hierdie 'link' volg en die program aflaai en met ’n oop gemoed daarna luister. Miskien, net miskien sien jy en verstaan jy hoekom jou geprekery altyd op dowe ore sal val. Net miskien kan jy di

Moet die nulde dag nog bygetel word?

2012-01-27 Jy tik: " Hy kan presies dieselfde redenasie gebruik om 'n ewe absurde stelling te maak, naamlik dat die Roomse Kerk 'n afkeer van alle getalle groter as een het 'want daar is net EEN God'. Dis nie my redenasie nie; ek sê maar net hoe die

Moet die nulde dag nog bygetel word?

2012-01-26 Dit lyk my hier is so ’n effense misverstand. Die Romeinse stelsel is wel sowat 4 eeue vC al gebruik, maar die Romeinse syfers soos ons dit ken, eers 2 eeue nC. Christelike Europa het met die bekendstelling van die Arabiese stelsel, groot probleme d

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-26 https://www.litnet.co.za/Article/wouter-debatte-en-loopgrawe Jy moes geluister het na Oom OuKoos Voorkamer

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-26 O, ek verstaan nie wat die simboliek van die boom is nie? Wat 'n lekker grap! Dit lyk my die pennie begin byjou so stadigaan val: vergelyking, beeld, metafoor, simbool en mite is semanties met mekaar verbind. Een van die dae stem jy met my saam dat die st

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-01-26 Ek is seker jy sal met my saamstem dat die Griekse gode saam met Zeus op die berg Olimpus die skepping van die menslike verbeelding was. Hierdie gode was besonder wreed teenoor die mens en  het rekenskap van hom geverg. Indien

Elim

2012-01-26 Dis hartseer, Yuri. My hart is seer vir jou.

Gilgamesh: filosofie en geloof

2012-01-26 Dankie vir jou kommentaar Chris. Dit gee beslis goeie woord aan soveel gedagtes wat ons wel deel. Jy hoef natuurlik glad nie so beskeie te wees oor die woord dinamies nie. Dit beteken gewoon opbouend of te wel skeppend. Jy breek nie af nie, is nie neutraa

Die verbete soektog van die agnostikus

2012-01-26 https://www.litnet.co.za/Article/chris-dippenaar-en-die-prediker-ii

Koringfees op Orania

2012-01-26 Dagsê Appie   Baie dankie vir jou kommentaar op my skrywe oor die Koringfees op Orania. Nadat ek Johann Eksteen se reaksie op my antwoord aan hom gelees het, het ek tot die besef gekom dat die karikatuur wat baie vyandiggesinde nie-Afrikan

God na die beeld van die mens geskape

2012-01-26 Die kreasionis verstaan onder 'evolusie' dat die mens van ape afstam. Dit is sover hulle kennis strek, want dit het hulle dominees vir hulle geleer. Dit is ook hoe ver die dominees se kennis strek vanuit hulle studeerkamers. Ek verkies om liewer van ape a

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-26 Angus, as Kobus die teorie van evolusie, spesifiek kulturele evolusie, verstaan het sou hy onmiddellik die proses waaraan die Bybel onderwerp was herken het. Darwin sou hom nie net dan vertel het dat hy en sjimpansees 'cousins' is nie, hy sou ook ver

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-26 Chris, Die enigste relevansie van die gebruik van Hebreeus in die Ou Testament en die Grieks in die Nuwe Testament, is bloot omdat die Ou Testament deur Hebreërs, die Israeliete en Judeërs, opgeteken is in hul amptelike taal, terwyl die Nuwe

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-26 Angus, Dit is maar vir jou 'n liegstorie omdat jy emosioneel nie opgewasse is nie – en jy nie die werking, substansie en oorsprong daarvan verstaan en selfs wil verstaan, nie. As jy, byvoorbeeld, emosioneel opgewasse was, sou jy nie dit wat jy

Die DASO-plakkaat

2012-01-26 Die reaksie wat hierdie plakkaat uitlok is verbasend. Woorde soos immoreel, buite-egtelik en dies meer word aan die plakkaat gekoppel, en intussen mis ons die punt. Kom ons veronderstel die twee persone in die uitbeelding is getroud. Wat is dan immoreel e

Die DASO-plakkaat

2012-01-26 Dit sal net ironies wees as hierdie toertjie meer stemme vir die DA werf...

Koringfees op Orania

2012-01-26 Hallo Thomas   Ek reageer graag op jou skrywe. Ek het groot begrip vir jou waarneming, maar skryf omdat ek ‘n oop gemoed wil bepleit. Ek is ‘n sogenaamde ‘uitwoner’ van Orania – ‘n lojale Oraniër wat (nog

God na die beeld van die mens geskape

2012-01-26 Hoekom hoop jy jy stam van ape af Angus? Is jy dan onseker oor die ewolusieteorie (Ek speel net duiwelsadvokaat).

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-25 Dat Sheol net gebruik word in die Ou Testament en Hades net in die Nuwe Testament is nie toevallig nie. Sheol is die Hebreeuse term en Hades die Griekse term vir die onderwêreld. Van die vroegste tye deel die Antieke Nabye Ooste, wat Micene insl

Koringfees op Orania

2012-01-25 Naandsê Thomas, Jy't self nog nie my vrae geantwoord nie, maar goed, kom ons los dit maar daar en ek beantwoord gou jou vrae hieronder...1.a) Vir 'n groot meerderheid Afrikaners is Christenskap 'n definiërende aspek van hulle kultuur. Jy dink dit is
Top