2012-01-19Dankie Kobus, ons is besig om te verdwaal in die besige geldgierige gehaas na alles tydperk en vergeet soms hoe ons ouers en voorouers geleef het. Kom ons vergeet van politiek ensovoorts. Daar was altyd 'n klop aan die deur van mense wat kom hoor hoe dit
2012-01-19Angus, ek deel hierdie aanhaling met jou (klik gerus ook op die skakel in die aanhalin vir 'n baie interessante beskouing): The early stages of life evolution are not altogether in conformity with your present-day views. Mortal man is not an evolutionary
2012-01-19Hallo Kobus. Wat 'n aangename verassing. Ek is opreg dankbaar vir jou geesverandering. Ek het ook iets wou bydra oor die pleidooi deur emeritus-aartsbiskop dr Desmond Tutu rakende ’n skrywe wat hy aan The Star gerig het. Ek oefen nog op ons nuwe wer
2012-01-19Inhoudsbevoegdheid? Inderdaad! Kobus, jy brabbel en dan steek jy dit weg agter "Angus sal nie verstaan nie." Kom ek leer jou 'n term wat taalwetenskaplikes gebruik. Hulle sê elke woord het verskeie betekenistoepassingsmoontlikhede, maar sl
2012-01-19Dagsê Cornelius
Nee, jong ek dink nie jy gaan dit maak daar in Orania nie. Dis streng gereformeerd of niks. Op my vraag of jy ’n christen móét wees om daar te woon het die persoon nie eers my vraag verstaan nie. Sy antwoord wa
2012-01-19Thomas. Jou artikel is werklik teleurstellend. Ek woon nou 18 maande in Orania en beleef dit 100% anders as dit wat jy beskryf het. Jy is oneerlik deur te sê dat almal se tuine sleg lyk. Het jy enigsens gaan kyk hoe die tuine in ander dorpe in die h
2012-01-19Ons as Suid-Afrikaners is gewoond aan die mees grusame geweld denkbaar - dink byvoorbeeld aan die transitorooftog waarin die veiligheidswagte moedswillig in hulle voertuig doodgebrand is. Die groot ding wat die skokwaarde van die Kotze-geval verhoog het
2012-01-19So gretig en haastig is jy om by jou eie opinie te kom dat jy nie die moeite doen om iemand wat van jou verskil se brief behoorlik te lees nie.
Dit het nou al 'n gebruik geword by ons om ons brakkie, elke keer as hy buite gaan kak, twee been-beskuitjies
2012-01-18Ag, kom nou, Kobus. Jy glo tog nie dat jou oer-oupa 'n hopie grond was en jou oer-ouma 'n ribbebeen nie? Gaan kyk in die spieël en jy sal sien dat aap jou nefie is.
2012-01-18Vir die rasionele Westerling was die getal nul 'n uitkoms - vir die RK kerk 'n nagmerrie. Daar kon net nie 'n nul gewees het nie, want daar was EEN God en die drie-enigheid was Drie in EEN. Volgens kerkdogma was nul onmoontlik want God was ewig en d
2012-01-18Hallo Thomas. Baie geluk met jou seun se Graad behaal. Dis verseker iets waarvoor 'n ouerhart baie dankbaar en op trots kan wees. Ek is Lapland wit. Dink jy dalk ekke met my Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde in my hart sou dalk o
2012-01-18Dieselfde drogredenasie (equivocation) word soms ingespan vir teorie van evolusie en geloof in/aan die wetenskap. Iemand wat glo aan die teorie van evolusie word dan gelees: Evolusie, maar net nog 'n opinie, is net nog 'n godsdiens.
2012-01-18
Die Katolieke non loop na jare een van die dogters van haar klooster raak. "Suzie, it's so nice to see you again after all these years! What have you been up to?" Suzie antwoord: "Sad to say, I'm a prostitute" Die non val flou, en ko
2012-01-17 Dankie Johannes. 'n Wonderlike beskouing wat jy met ons deel. 'n Bewuste en in 'n mate intelligente wese is inderdaad niks totdat ons Almagtige Lewende Skepper self asem daarin blaas.
2012-01-17Gilgamesh, baie dankie vir jou gedagtewisseling. Ek is heelhartig van mening dat ons veel meer in gemeen in ons beskouinge het, as wat ons van mekaar sou verskil. Dis algemeen dat gelowiges en ongelowiges met oorgawe "cherry-pick" uit alles van
2012-01-17
Ek hou van Harry se resensie.
Old Spice laat my ook dink aan Brylcream. Daar was twee tipes mans: die wat Brylcream gebruik het, en die wat Vitalis gebruik het. My pa het sy hare met Vitalis gekam, en ek en my broers het dit vurig verdedig teen die bur
2012-01-17Kan ek ook voorstel dat die briewe wat ek klaar gelees het soos voorheen as gelees onderstreep word.Tans moet ek elke keer die hele blad afrol en elke opskrif lees, totdat ek by die volgende brief uitkom. Dis baie tydrowend.
Dankie vir die terugvoer; o
2012-01-16Jy reken leer die kinders soos papegaaie? Ek stem saam, die res kom definitief vanself. Leer hulle tafels, spelling op die ou manier, laat hulle eers vertroud raak met die desimale sisteem en ander getallesisteme - is dan maklik om in te sien. Dis al w
2012-01-16Anton, ek stem nogal met jou saam oor die grade wat eintlik niks beteken nie. In ontwikkelde lande soos Brittanje het 'n mens baie sulke rigtings, wat vir 'n derdewêreldland niks beteken nie. Hier praat ek bv van rigtings in museumkunde, geskiedenis
2012-01-16Het nieuwe LitNet is ook tot Nederland doorgedrongen!
Ook hier moesten we even onze oude browser-geschiedenis wissen ... Maar het was dat beetje inspanning dubbel en dwars waard. De nieuwe site ziet er prachtig uit, Etienne: strak en dynamisch, de nieu
2012-01-16Jan Rap, dan moet ook net onthou word die Egiptenare van vandag is nie die Egiptenare van toentertyd nie. (Net soos die Amerikaners van vandag nie doerietyd se mense is nie, of netso vir Suid-Afrika ens...)
Die beeld van Nefertiti het besonderse
2012-01-16
Ek stem saam Yuri! Dit lyk baie goed. Daar is so paar dingetjies wat ek opgemerk het wat effens kwel. Die SêNet gedeelte wys net die laaste paar briewe wat geplaas is. As mens dan op die argief klik, kry jy net die briewe in alfabetiese volgorde.
2012-01-16Ek stem saam met oester en Gerrit; wettig dwelms. Die bestaansrede vir baie bendes het verdwyn destyds toe die wet teen alkohol geskrap is. Indien dit nooit daar was nie het ons dalk nooit van Al Capone gehoor nie (aan die ander kant nou weer,
2012-01-16Die olieboor-, vliegdekskip-, Madagaskaropsie, klink vir my na iemand wat nie meer raad het vir die situasie nie.
Ek dink daar moet op grondvlak begin word, nl eerstens baie onderwyskolleges met opleiding van baie onderwysers. Terug skoolbanke toe, begin
2012-01-16Ek stem saam wettig dit. Die grootste dryf agter dwelms is geld. Vat die geld weg en die bedryf val plat. Mense kan dit by apteke koop of self maak. As dit niks werd is nie, sal niemand dit maak nie. Al die bendes sal verdwyn want hulle het nie meer geld
2012-01-15Ek stem saam oor VCK, maar nie soseer oor Parow nie. Myns insiens het Parow nogals evolve sedert die eerste album, veral bloot in terme van sy kletsrym-vaardighede, nie net vanweë inhoud (wat ook verbeter het) nie.
Baie lekker reviews, egter.
2012-01-14As jy 'n stuk grond gekoop het is dit joune (behalwe nou in die NSA). Namibië en/of Botswana behoort dit te verwelkom, want hulle mense sal ook daar kan studeer (mits, natuurlik, hulle Afrikaans kan praat). Die kwalifikasie sal gelykstaan
2012-01-14Oester, wat presies vir jou snaaks is, is nou nie ter sprake nie, maar wel jou reaksie. Mag die dag dat ek so sal word tog nooit aanbreek nie.
2012-01-14Waar in die wêreld is daar goeie voorbeeld wat dwelms en/of prostitusie wettig is? As die wet teen onwettige dwelmhandel nie toegepas word nie, wie gaan die volk beskerm teen bedwelmdes se gevaarlike gedrag? Is 'n gerookte donder nie wilder as 'n ge
2012-01-14Maggie, baie dankie vir jou verdraagsaamheid deur al die beproewinge. Ek's seker met die nuwe LitNet gaan jy net mangels sien soos die bekke rek.
Mag jou pad vorenetoe met rose en liefde besaai wees.
2012-01-13as jou lewe bestaan uit ander mense se opinies bly my basiese vraag: Fok, dude, kan jy nie vir een dag net vir jouself dink nie? moet iemand jou kos ook so voer soos wat hulle jou opinies daagliks voer? Doe Zo voort, Hans. hierdie spul cut "n Paste
2012-01-13jy het een van twee keuses: wettig dit en reguleer dit, of maak dit 'n halsmisdaad. as jy dit wettig kan jy dit reguleer (logies slegs tot 'n sekere mate) en jy raak van die druglords ontslae. as jy dit onwettig maak moet jy die wet toepas. punt is, die w