Kommentaar

Die DASO-plakkaat

2012-01-25 Jan   Ek dink jy sit die pot mis. Hierdie is nie die DASO-plakkaat nie.    Groetnis   Thomas Hallo Thomas, die gedeelte van die plakkaat wat op LitNet geplaas is, was die LitNet-span se keuse. Sover ons kennis strek, is hierdi

Koringfees op Orania

2012-01-25 Thomas, Ek het 'n paar maande gelede 'n debat met iemand, wat op 'n soortgelyke besoek op Orania was gehad. Sy opsomming was: Orania is nie lewensvatbaar nie want op plekke is die gras op die sypaadjie nie eers gesny nie. (Ek neem aan die dorpsraad hou e

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-01-25 kloutjie by die oor bring: om 'n liegstorie na die waarheid te laat klink. 

Lendetaal: Normaal of queer?

2012-01-25 "Aucamp se bundel bevat ook essays oor gay-bloemlesings. Hy stel self verhale voor wat hy sou uitsoek vir ’n internasionale bloemlesing van gay-verhale." Hoekom neem iemand (Aucamp?) nie die leiding en stel 'n bloemlesing saam van Sui

Koringfees op Orania

2012-01-25 Dagsê Johann Dis duidelik dat jy nie debat wil voer nie maar net wil baklei. In jou woede het jy blykbaar nie my vrae raakgesien nie. 1)     Wat is die kriteria waaraan ’n Afrikaner moet voldoen aangesien jy duidel

Koringfees op Orania

2012-01-25 Dagsê Thomas, Of jy mag aandele koop of nie sal ek nie vir jou kan sê nie ... ek is maar net 'n trotse uitwoner. Aangaande die evolusieleer wat jou so omkrap, kan ek maar net sê dat meeste ondersteuners vir EN teen evolusie nie regtig weet waa

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-25 Chris,   Ja, ek weet nie wat aangaan met die plasing van die briewe nie. Ek het toe maar later gister die brief in twee dele opgedeel met die nodige aanpassings en dit w??r gepos, maar helaas… die brief waarop jy nou gereageer het, was af

’n Ope brief aan die Afrikaanse akademici

2012-01-25 Lanklaas so 'n goeie stuk waarheid gelees!

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-25 Ek kan maar net hoop dat jy nie net nog 'n preek gaan lewer nie. Ek wag in spanning vir 'n enkele sin wat klink of dit deel kan wees van 'n argument.

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-24 Chris Jy verstaan werklik nie hoe dit is nie. Hoeveel keer het ek dit al gesê? Nou ja, wanneer sal dit insink by jou? Dat jy uit insigloosheid en onkunde praat? Jy is reg as jy sê jou minagting vir my staan soos ’n klad teen jou naa

Koringfees op Orania

2012-01-24 Dagsê Johan Jy maak ’n geldige punt oor die algemene agteruitgang van plattelandse dorpies en dat daar vooruitgang te bespeur is op Orania. Ek wil dit op geen manier probeer betwis nie. Ek dink in elk geval ons almal (ek inkluis) het dalk

Bybelse fabel, die pratende slang

2012-01-24 As jy Genesis letterlik opneem en verder ook glo dat die slang Satan is in sy debuutverskyning, maak jou interpretasie die meeste sin (en moet ook een van die snaakste wees). As jy egter van mening is dat die storie 'n vervlegging is van ander mites,

Gilgamesh: filosofie en geloof

2012-01-24 Hello Cornelius. Ek het slegs Russell se gedagtes probeer opsom. Om te sê dat ek dit dinamies hanteer is dalk effens oordrewe. Ek voel dat jy my dalk verkeerd verstaan het waar ek praat van 'n breër argument/ondersoek oor die vermoë van filosofie

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-23 Ja, inderdaad,ek sien die verskil, die Woord beteken nie wat daar geskryf staan nie, maar wat jy sê dit beteken. Die Grieke het dit Hubris genoem, ek noem dit iemand wat al te lank aan die Cool-Aid suig. Oor en oor vertel jy my ek is verkeerd. Di

Dankbare SêNetters, maar ...

2012-01-23 Hi MaanKind Ja - indien jy geregistreer is - of eienaarskap van jou bestaande profiel geneem het (wat beteken dat jou e-posadres gekoppel is aan jou profiel)  - jy kry 'n e-pos-kennisgewing indien iemand kommentaar lewer op jou artikel - hetsy of

Die jaar van die draak

2012-01-23 Gong Xi Fa Ca! Baie dankie vir 'n baie boeiende bydrae Francois.

Christopher Hitchens gaan gemis word

2012-01-23 Die debatte waar Hitchens en Stephen Fry saam optree sal vir jou 'n absolute treat wees  http://commonsenseatheism.com/?p=50

Dankbare SêNetters, maar ...

2012-01-23 Ek wonder of mens e-pos kennisgewing gaan kry as jy reaksie op 'n skrywe kry? Miskien is hierdie 'n manier om blogs te inkorporeer by die brieweblad? So integrasieproses?

Die jaar van die draak

2012-01-23 Ek laaik die stukkie: "Xiao word uitgespreek Shao, en dit beteken Klein, soos in Shao-Lin, wat natuurlik klein, of jong woud beteken, en wat natuurlik ook die naam is van die beroemde Zen en Kung Fu Tempel daar in die SongSan Berge van Henan Provins

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-23 Chris, Jy is báie arrogant – onverskillig so. Jy wek die indruk dat jy ’n jongeling is wat vervaard is met sy eie ‘vermagting’. Jy is nou op die stadium van jou lewe waar jou vlak van kennis ’n gevaar vir jou inhou,

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-23 Chris, Nee, dit is inderdaad nie ‘toevallig’ dat ek telkens by die Nuwe Testament, die Nuwe Verbond, eindig nie – dit is die logiese konsekwensie van die Christelike geloof. Jesus Christus die HERE, Wie as Jood op aarde grootgeword en gewoon h

Koringfees op Orania

2012-01-23 Thomas, Dit is moelik om die motivering vir jou skrywe te verstaan.  Goed, jy's nie te vinde vir die Christelike aspekte nie, maar hoekom die neerhaligheid?  In jou antwoord op Jaco skryf jy "As Afrikaner het ek miskien te veel verw

Wat van Ra, die songod?

2012-01-23 Ek sou Satan verkies. Hy en sy volgelinge gee ten minste nie om as jy hom 'n doos noem nie. In my boek is dit godsdienstige tolleransie.

Koringfees op Orania

2012-01-23 'n Uitstekende webtuiste vir Christene wat wetenskaplike antwoorde op die evolusie-vrae soek http://creation.com/

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-23 Dit lyk tog asof ek jou, Kobus, onderskat het. Jou Christen-idees is nog meer verwronge as wat ek vermoed het. Die verwysing na 'n eerste en tweede (finale) dood verwys nie na die Katolieke doktrine van "purgatory" nie. Omdat ek nie aanvaar da

Koringfees op Orania

2012-01-22 Beste Jaco Baie dankie vir jou reaksie op my skrywe oor Orania. Ek het werklik gehoop dat iemand van Orania sou reageer sodat ’n mens ’n bietjie kan debatteer oor die punte wat ek aangeraak het. Kom ons begin deur eers net ’n paar fe

Ope brief aan Johan Kotzé

2012-01-22 Ek beveel doodstraf aan indien hy skuldig bevind word. Vergifnis is nie ter sprake nie. Die rower aan die kruis saam met Jesus het daar skynbaar reeds vergifnis ontvang, maar steeds ook sy doodstraf. Ons moet nie die twee aspekte verwar nie, en hier in

Gilgamesh, 'n blinde sien met sy stok nes die res van ons ...

2012-01-22 Cornelius, jy het heelwat meer moed as ek om Bertrand Russell aan te haal. Ek gaan egter ook probeer en hoop nie ek verdraai sy filosofie te erg nie. In hoofstuk 2 (The Existence of Matter) van The Problems of Philosophy verduidelik Russell dat Cogit

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-21 Dis nie toevallig dat jy elke keer eindig by die Nuwe Testament nie, dis immers die kern van jou geloof. Eers postuleer jy sonder argument "dat die boeke van die Bybel, meestal elk ’n tema of temas illustreer, welke oorkoepelend almal by mek

Stellenbosch moet verengels

2012-01-21 Jason Lloyd se artikel “Stellenbosch moet verengels” hierbo trek die peil van die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US) terug na die vlak wat voorheen gehandhaaf is deur die teenstanders van diegene wat ’n US voorstaan wat

Ek moet bieg ...

2012-01-21 Ek kan myself nogal indink wat se geskarrel die was  Een keer het my  jongste ook saam met my werk toe gegaan want die kleuterskool was toe ...  hy het die kantoor se "server' afgesit.  Gelukkig voor enig iemand nog kon agter kom

Chris Dippenaar en die Prediker

2012-01-21 Kobus, Ek dink jy het dit goed verwoord.  Iets wat ek so ruk terug gelees het oor aeiste/agnostoci,  het my tot die besef laat kom dat die eintlike rede waarom hulle so teen die Christene is, is omdat hulle weet hulle is op die verkeerde pad en

Oor Johan Kotzé, vergiffenis en Tutu

2012-01-20 Oom Jan/Derrick, Jy is reg in jou opsomming. Ja, insidente soos Johan Kotzé se beweerde gruwels, ruk ons tot stilstand … en laat ons opnuut besin oor die lewe, waarheen dit alles, elkeen van ons inkluis, heen op pad is. En dan besef on

Oor Johan Kotzé, vergiffenis en Tutu

2012-01-20 Cornelius, Ek dink dat jy maar min omtrent my verstaan. Daarom is daar nie ’n “geesverandering” by my, soos jy te kenne gee nie, maar deur die genade en leiding van die HERE kan ek wél onderskei deur Sy leiding. Elke mens is d

Krugerwildtuin, my tweede tuiste

2012-01-20 Suki , ek deel al jou frustrasies en bekommernisse en wonder wie gaan ingryp om die park, wat die pronk-bestemming in SA is, te herstel. Verdere groot bekommernis is die kurkdroë krippe wat jy oral in die veld aantref.  Sekere dierspesies i

Na die beeld van God geskape

2012-01-20 Xenophanes (c 530 BCE) het gesê dat as koeie, perde of leeus hande gehad het om mee te kon teken sou hulle gode gelyk het soos koeie, perde of leeus. Hy vind dit in dieselfde trant glad nie vreemd dat die Ethiopiër se gode swart is en dat hulle

Na die beeld van God geskape

2012-01-20 Ek kan my nie indink dat jy nie sou weet dat "na Sy beeld geskape" nie beteken dat ons Sy "fisiese" gestalte aangeneem het nie. "Na Sy beeld geskape" beteken dat ons soos Hy, sondeloos geskape is. Ons het nie Sy gestalte

Oor woorde en hul inhoudsbevoegdheid

2012-01-20 Gestel nou jy pas dieselfde reël, naamlik om te weet wat die antieke stamwoord is om die kernbetekenis van die woord vas te stel, op die woord "mite" toe. Wees dan glad nie verbaas as jy meteens besef in hoe 'n mate die woord mite die Bybel

Eindelose oneindigheid

2012-01-20 Miskien moet mens onderskei tussen "syfer" en "getal".

Die Liefde: Ek dink ek haat my man

2012-01-19 Het jy al 'n prokureur gaan sien? Dalk is dit glad nie waar dat jy "met niks" uit die huwelik sal stap nie. Vind uit.
Top