2012-01-23
Chris,
Nee, dit is inderdaad nie ‘toevallig’ dat ek telkens by die Nuwe Testament, die Nuwe Verbond, eindig nie – dit is die logiese konsekwensie van die Christelike geloof. Jesus Christus die HERE, Wie as Jood op aarde grootgeword en gewoon h
2012-01-23
Thomas,
Dit is moelik om die motivering vir jou skrywe te verstaan. Goed, jy's nie te vinde vir die Christelike aspekte nie, maar hoekom die neerhaligheid? In jou antwoord op Jaco skryf jy "As Afrikaner het ek miskien te veel verw
2012-01-23Dit lyk tog asof ek jou, Kobus, onderskat het. Jou Christen-idees is nog meer verwronge as wat ek vermoed het. Die verwysing na 'n eerste en tweede (finale) dood verwys nie na die Katolieke doktrine van "purgatory" nie. Omdat ek nie aanvaar da
2012-01-22Beste Jaco
Baie dankie vir jou reaksie op my skrywe oor Orania. Ek het werklik gehoop dat iemand van Orania sou reageer sodat ’n mens ’n bietjie kan debatteer oor die punte wat ek aangeraak het.
Kom ons begin deur eers net ’n paar fe
2012-01-22Ek beveel doodstraf aan indien hy skuldig bevind word.
Vergifnis is nie ter sprake nie.
Die rower aan die kruis saam met Jesus het daar skynbaar reeds vergifnis ontvang, maar steeds ook sy doodstraf.
Ons moet nie die twee aspekte verwar nie, en hier in
2012-01-22
Cornelius, jy het heelwat meer moed as ek om Bertrand Russell aan te haal. Ek gaan egter ook probeer en hoop nie ek verdraai sy filosofie te erg nie. In hoofstuk 2 (The Existence of Matter) van The Problems of Philosophy verduidelik Russell dat Cogit
2012-01-21Dis nie toevallig dat jy elke keer eindig by die Nuwe Testament nie, dis immers die kern van jou geloof. Eers postuleer jy sonder argument "dat die boeke van die Bybel, meestal elk ’n tema of temas illustreer, welke oorkoepelend almal by mek
2012-01-21Jason Lloyd se artikel “Stellenbosch moet verengels” hierbo trek die peil van die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US) terug na die vlak wat voorheen gehandhaaf is deur die teenstanders van diegene wat ’n US voorstaan wat
2012-01-21Ek kan myself nogal indink wat se geskarrel die was Een keer het my jongste ook saam met my werk toe gegaan want die kleuterskool was toe ... hy het die kantoor se "server' afgesit. Gelukkig voor enig iemand nog kon agter kom
2012-01-21Kobus,
Ek dink jy het dit goed verwoord. Iets wat ek so ruk terug gelees het oor aeiste/agnostoci, het my tot die besef laat kom dat die eintlike rede waarom hulle so teen die Christene is, is omdat hulle weet hulle is op die verkeerde pad en
2012-01-20Oom Jan/Derrick,
Jy is reg in jou opsomming. Ja, insidente soos Johan Kotzé se beweerde gruwels, ruk ons tot stilstand … en laat ons opnuut besin oor die lewe, waarheen dit alles, elkeen van ons inkluis, heen op pad is. En dan besef on
2012-01-20Cornelius,
Ek dink dat jy maar min omtrent my verstaan. Daarom is daar nie ’n “geesverandering” by my, soos jy te kenne gee nie, maar deur die genade en leiding van die HERE kan ek wél onderskei deur Sy leiding.
Elke mens is d
2012-01-20Suki , ek deel al jou frustrasies en bekommernisse en wonder wie gaan ingryp om die park, wat die pronk-bestemming in SA is, te herstel. Verdere groot bekommernis is die kurkdroë krippe wat jy oral in die veld aantref. Sekere dierspesies i
2012-01-20Xenophanes (c 530 BCE) het gesê dat as koeie, perde of leeus hande gehad het om mee te kon teken sou hulle gode gelyk het soos koeie, perde of leeus. Hy vind dit in dieselfde trant glad nie vreemd dat die Ethiopiër se gode swart is en dat hulle
2012-01-20Ek kan my nie indink dat jy nie sou weet dat "na Sy beeld geskape" nie beteken dat ons Sy "fisiese" gestalte aangeneem het nie. "Na Sy beeld geskape" beteken dat ons soos Hy, sondeloos geskape is. Ons het nie Sy gestalte
2012-01-20Gestel nou jy pas dieselfde reël, naamlik om te weet wat die antieke stamwoord is om die kernbetekenis van die woord vas te stel, op die woord "mite" toe. Wees dan glad nie verbaas as jy meteens besef in hoe 'n mate die woord mite die Bybel
2012-01-19Dankie Kobus, ons is besig om te verdwaal in die besige geldgierige gehaas na alles tydperk en vergeet soms hoe ons ouers en voorouers geleef het. Kom ons vergeet van politiek ensovoorts. Daar was altyd 'n klop aan die deur van mense wat kom hoor hoe dit
2012-01-19Angus, ek deel hierdie aanhaling met jou (klik gerus ook op die skakel in die aanhalin vir 'n baie interessante beskouing): The early stages of life evolution are not altogether in conformity with your present-day views. Mortal man is not an evolutionary
2012-01-19Hallo Kobus. Wat 'n aangename verassing. Ek is opreg dankbaar vir jou geesverandering. Ek het ook iets wou bydra oor die pleidooi deur emeritus-aartsbiskop dr Desmond Tutu rakende ’n skrywe wat hy aan The Star gerig het. Ek oefen nog op ons nuwe wer
2012-01-19Inhoudsbevoegdheid? Inderdaad! Kobus, jy brabbel en dan steek jy dit weg agter "Angus sal nie verstaan nie." Kom ek leer jou 'n term wat taalwetenskaplikes gebruik. Hulle sê elke woord het verskeie betekenistoepassingsmoontlikhede, maar sl
2012-01-19Dagsê Cornelius
Nee, jong ek dink nie jy gaan dit maak daar in Orania nie. Dis streng gereformeerd of niks. Op my vraag of jy ’n christen móét wees om daar te woon het die persoon nie eers my vraag verstaan nie. Sy antwoord wa
2012-01-19Thomas. Jou artikel is werklik teleurstellend. Ek woon nou 18 maande in Orania en beleef dit 100% anders as dit wat jy beskryf het. Jy is oneerlik deur te sê dat almal se tuine sleg lyk. Het jy enigsens gaan kyk hoe die tuine in ander dorpe in die h
2012-01-19Ons as Suid-Afrikaners is gewoond aan die mees grusame geweld denkbaar - dink byvoorbeeld aan die transitorooftog waarin die veiligheidswagte moedswillig in hulle voertuig doodgebrand is. Die groot ding wat die skokwaarde van die Kotze-geval verhoog het
2012-01-19So gretig en haastig is jy om by jou eie opinie te kom dat jy nie die moeite doen om iemand wat van jou verskil se brief behoorlik te lees nie.
Dit het nou al 'n gebruik geword by ons om ons brakkie, elke keer as hy buite gaan kak, twee been-beskuitjies
2012-01-18Ag, kom nou, Kobus. Jy glo tog nie dat jou oer-oupa 'n hopie grond was en jou oer-ouma 'n ribbebeen nie? Gaan kyk in die spieël en jy sal sien dat aap jou nefie is.
2012-01-18Vir die rasionele Westerling was die getal nul 'n uitkoms - vir die RK kerk 'n nagmerrie. Daar kon net nie 'n nul gewees het nie, want daar was EEN God en die drie-enigheid was Drie in EEN. Volgens kerkdogma was nul onmoontlik want God was ewig en d
2012-01-18Hallo Thomas. Baie geluk met jou seun se Graad behaal. Dis verseker iets waarvoor 'n ouerhart baie dankbaar en op trots kan wees. Ek is Lapland wit. Dink jy dalk ekke met my Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde in my hart sou dalk o
2012-01-18Dieselfde drogredenasie (equivocation) word soms ingespan vir teorie van evolusie en geloof in/aan die wetenskap. Iemand wat glo aan die teorie van evolusie word dan gelees: Evolusie, maar net nog 'n opinie, is net nog 'n godsdiens.
2012-01-18
Die Katolieke non loop na jare een van die dogters van haar klooster raak. "Suzie, it's so nice to see you again after all these years! What have you been up to?" Suzie antwoord: "Sad to say, I'm a prostitute" Die non val flou, en ko
2012-01-17 Dankie Johannes. 'n Wonderlike beskouing wat jy met ons deel. 'n Bewuste en in 'n mate intelligente wese is inderdaad niks totdat ons Almagtige Lewende Skepper self asem daarin blaas.