2012-01-13Volpunte vir jou gebruik van 'n verklarende woordeboek Kobus! Jy sal nog sien dit word een van jou heel kosbaartse besittings. Leer nou net dat die swaard twee kante toe sny ... is jou religieuse lessies nie ook maar net mites nie?
2012-01-13
Ek wil graag kommentaar lewer op jou tweede stap. Ek dink jy het alreeds daaroor geskryf in die verlede. Dit is 'n baie goeie idee op papier, maar eerstens sal Namibië of Botswana so 'n stap toelaat? Dink jy nie die ANC sal druk op die lande sit om
2012-01-13Gilgamesh, hoe sou jy jou inspirasie met my kon deel sonder om dit wat vir jou van persoonlike waarde is, oral om jou en selfs uit die Bybel te "cherry-pick" ? Is jou ateïsme enigsins anders as 'n soort Gilgamesh-ateïsme? Is daar hoege
2012-01-13Ek stem saam met jou. Die ding is net, wat doen die gewone man op straat om die verspreiding van dwelms te verhoed. As daar 'n vraag is, is daar mos 'n aanbod. Dalk moet daar ook gefokus word op die verbruikers van dwelms, ten einde die aanbod in te perk?
2011-09-27Die groot opkoms en algemene entoesiasme oor die digkuns wat by hierdie jaar se Versindaba te bespeur was, asook die ho? kwaliteit van die gedigte wat voorgelees is en die bundels wat bekroon is, is beslis aanduidings dat dit goed gaan met die Afrikaanse