Kommentaar

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Chris, Soos ek elders sê, vir jou sal alles wat ek sê en almal wat ek aanhaal, verkeerd en geforseerd klink, ongeag dat dit nie so is, nie. Ons weet mos dat jy oor my baie vooropgestelde en bevooroordeelde issues het. Dit is nie my problee

Geloof onder die vergrootglas

2012-02-05 Ag, wat ou Chris, vir jou sal alles ek sê en almal wat ek aanhaal, 'geforseerd' klink, ongeag dat dit nie so is, nie. Ons weet mos dat jy oor my baie vooropgestelde en bevooroordeelde issues het. Dit is jou probleem, mens, nie myne nie –

Die ware Trojaanse perd

2012-02-04 Ek verskil seker maar van jou omdat ek Gibbon nie lees met jou beroemde spirituele insig nie.

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Kobus, miskien het jy boonop nog nooit van die verhaal van Jona en die vis gehoor nie. Jona se verhaal staan in die Jode se Heilige Skrifte opgeteken. Die Jode aanbid HaShem en sal dus in jou begaafde intellek as sotte en spiritueel onnosel verklaard staa

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Kobus, jy moet tog maar versigtig wees dat jy nie jouself seermaak met hierdie akrobatiese vertoning wat jy hier gee nie. Eers word Konstantyn vergelyk met Paulus wat na 'n "ontmoeting" met God gaan van vervolger/pagan na dienaar. Hierdie top jy

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-04 Kobus, al wat jy doen is om my te probeer neerhaal en te vervloek. Hoekom verklaar jy nie net eenvoudig HOEKOM ons Grondwet volgens jou "begaafde interpretasie" godslaterlik is nie? Wat in ons Grondwet is 'n gruwel voor God? Wat in ons Grondwet

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Cornelius, Jou stomme aanmerkings laat ek daar, daar is niks nuuts daaroor te sê nie. Jy maak egter die punt dat God die God van alle volkere en nasies is. Natúúrlik is God die God van alle volkere en nasies… maar dit i

Die ware Trojaanse perd

2012-02-04 Chris, As jy die betekenis van die begrip “primêr” verstaan, sal jy dan ook weet wat “sekondêr” beteken. Naamlik dat die sekondêre ’n uitvloeisel is van en begrens is deur, die primêre. Gibbon l

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-04 Cornelius, Dit help nie om vir ’n sot dinge oor en oor te verduidelik nie  - hy sal dit nie verstaan nie, want hy het nie wysheid en insig nie. Jy is mos een. Ander mense sal onmiddellik snap dat die Eerste Gebod beteken dat mens, as

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-04 Nou wat de wieldiertjies het jou tekste uit die Bybel met die Grondwet te doen?   Kobus, danksy ons nuwe werf staan elke waentjie netjies gehak aan jou vuil lokomotiewe.   Daarom kan enigeen nou saam met my jou hatige gedweep uit di

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Kobus, Jy veronderstel gedurig die weg na GOD deur jou "volledige briewe" en hatige gedweep. Die meerderheid van als wat leef is glo saam met jou op die smal pad  Ek en die paar anders gelowiges en ongelowiges is volgens jou op die bre

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Chris, Og, wat ’n powere poging om Schaff te diskrediteer – maar wat anders sal ons van jou as ateïs kan verwag behalwe grootmond wilde, maar leë, bewerings. Moenie jouself so openlik bedrieg oor Konstantyn, nie – voor

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Cornelius, Jy skrywe “Intussen het God menige weg teen die berg op vir ons geskep...” Jou eie versinsel, daarom só onbetroubaar. Maar die HERE weerspreek direk wat jy sê: “13 Gaan in deur die nou poort, wan

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Perdebytjie, Ek het ’n meer volledige brief oor jou kommentaar geskrywe, maar vir eers moet ek vir jou sê dat God nie aan alle mense op dieselfde manier verskyn nie. Dit is kenmerkend dat God aan mense soos Paulus en Konstantyn verskyn h

Pious Baloney

2012-02-04 Hello Wouter. Ek het onlangs Robert Price se podcast (The Bible Geek) ontdek. Sy benadering tot die Bybel het my houding, wat voorheen erg negatief was, baie verander. Hy maak 'n vergelyking met die Grieke wanneer hy die vraag gevra word of die Bybel

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-04 Die geskiedenis word altyd deur die wenner geskryf. Dit wat jy aanhaal van Philip Schaff wat skryf in die 19de eeu toe die Christen doktrines en geskiedenis nog nie onder die vergrootglas gekom het nie is 'n voorbeeld hiervan. Sou jy dit vandag aanbied v

Die ware Trojaanse perd

2012-02-04 Gibbons beklemtoon juis in hierdie paragraaf die fokus van sy studie, naamlik vyf sekondere redes vir die groei van die Christen geloof. Dit is duidelik dat die deel wat jy met soveel smaak aanhaal ("To this inquiry, an obvious but satisfactory answe

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-04 Gelukkig voorsien die Grondwette van meeste beskaafde lande dat Godsdiensvryheid gewaarborg word. Dit veronderstel ook die reg om SONDER GODSDIENS te mag bestaan. Daardie reg word myns insiens deur alle geloof-franchises en veral die fun

Agnostici se pogings om God te ontleed

2012-02-03 Hello Gilgamesh,       (‘n laat reaksie)       Baie dankie vir jou terugvoer. https://www.litnet.co.za/Article/wouter-debatte-en-loopgrawe    Daar is begrip vir jou beskuldigings gemaak teen

Vloermoere en versinsels

2012-02-03 Cornelius Henn,    Daar is daar niks wat jy my gun nie behalwe dit wat die vrygewigheid van SêNet moontlik maak nie.     Die uitdaging aan jou staan en dit het niks met wrok te maak nie. Hoe graag wil jy nie alles reduseer to

Nuanse ontbreek soms by Statements

2012-02-03 Ag nee man, Albert – gaan maar nog 'n slag kyk! Ons het dit heeltemaal anders gesien.  

Pious Baloney

2012-02-03 Hello Kobus,       Dalk is 'n korreksie eers nodig, Newt Gingrich se veronderstelling was nie dat dat Godsdiens  pious baloney en het ek slegs die term gebruik aangesien dit so 'n goeie ritme het. http://www.youtube.com/watch?

Pious Baloney

2012-02-03 Hello Kobus,       Dalk is 'n korreksie eers nodig, Newt Gingrich se veronderstelling was nie dat dat Godsdiens  pious baloney en het ek slegs die term gebruik aangesien dit so 'n goeie ritme het. http://www.youtube.com/watch?

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-03 Cornelius,   Jou insigloosheid en botheid is absoluut verbysterend… Jy oortref alle perke daarvan - die meeste ander agnostici inkluis. Jy weet waaragtig niks…   Ek gaan jou lepelvoer en dan moet jy heenskeer : 

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-03 Perdebytjie, ek het grotendeels ooreenstemming met jou. Waaroor ek wel wonder is dalk jou gedagte dat God se kudde eksklusief Protestant is. Menige welopgevoede Afrikaner beskou hulself as ateïste net omdat hulle nie meer deel wil wees van die D

Vloermoere en versinsels

2012-02-03 Interessant dat Kobus de Klerk hierdie uitnodiging al voorheen aan die fenomenale kits naslaner Woutie gerig het:  "As jy nie moeite gaan doen om dié perspektiewe in te sien en dan my skrywes in die lig dáárvan bejeën

Vloermoere en versinsels

2012-02-03 Ek gun aan jou die mening ten spyte van die hewige wrok wat uit die hoofgedeelte straal ...

Die ware Trojaanse perd

2012-02-03 Chris, Tipies soos jy is – net na die aanhaling van Gibbon wat jy plaas, kom die konteks waarin dit gesê is, tevore (p388): “Our curiosity is naturally prompted to inquire by what means the Christian faith obtained so remarkable a v

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-03 Kobus,selfs toe ek "soos 'n kind" geglo het, het geen goddelikheid aan my verskyn nie. Moet nou nie weer beweer dat ek 'n gebrek aan spiritualiteit gehad het nie,want hoe kan iemand wat blindelings glo (soos ek daardie tyd) nie spiritu

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-03 Kobus, Kobus, Kobus, Nee wat, gaan eers weer terug na die eerste deel ...   Exodus 20: 1-3 lees: "Toe het God al hierdie woorde gespreek en gesê: Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy

Pious Baloney

2012-02-03 Wouter! Ek sien jy’s weer op jou stukke, polonie baloney en al. Og, jy weet natuurlik dat “baloney” juis “onsin” beteken? Nou ja. Dan is daar net een haalbare situasie hier en dit is – die kritiek is juis balone

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-03 Cornelius, Asseblief, kry jy dan nie skaam om jou gevoelloosheid ten aansien van God en Sy Eerste Gebod só openlik te verkondig nie? O, jy weet nie van beter nie? Is dít jou verskoning? Dit sal jou in die put laat beland! Kyk, ek s

Geloof onder die vergrootglas

2012-02-02 Net jy, Kobus, kan Cicero aanhaal en hom geforseerd laat klink!

Die Bybel 'n letterkundige werk

2012-02-02 Dit maak regtig nie saak vir Christene watter Bybel-vertalings hulle Sondae saam met hulle sleep kerk toe nie. Bybelse ongeletterdheid was seker nog nooit so hoog as in die huidige era van charismatiese en fundementele kerke nie. WWJD ('what would

Voor- en teenstanders van godsdiens

2012-02-02 Beste Kobus. Dankie vir jou respons. Jou reaksie daarop was te verwagte en ek sou teleurgesteld gewees het was dit enigsins anders gewees (nie lelik bedoel nie). Ek self aanvaar nie enige geloofwaardigheid aan die VERTOLKINGS van die dade geno

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-02 Kobus, terwyl jou intellektualisme so op die politiek gestel is; hoekom het die Christelike Nasionale regering van ouds geval? Hoemkom is daar nie 'n regering met soveel Bybel verafgoding soos joune op die kaart nie? Ek weet jy ken nie die antwoord nie du

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-02 Kobus, verduidelik net hoekom verklaar jy dat die Grondwet godslasterlik is. Ook soos daar geskryf staan: "Wys My 'n penning. Wie se beeld en opskrif het dit? Hulle antwoord en se: Die keiser s'n. Toe se Jesus vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat

Die Bybel 'n letterkundige werk

2012-02-02 Ha,ha! Hoe lekker lag ek nou!

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-02 Ek dink nie jy het werklik ’n idee wat die grondwet wil of nie wil nie. Kyk, jy begryp nie eens wat ek vir jou skrywe nie. Jou onbegrip vir aspekte waarmee jy moet omgaan, en onvermoe, om sinvol daarmee te deel (eindig gewoonlik in een of ander teatrale

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-02 Ai tog Kobus, Jy val weg met 'n opskrif wat duidelik veronderstel dat jy dalk gaan verklaar HOEKOM jy die Grondwet strydig met die Eerste Gebod verklaar. En daar verval jou hele getik gewoon in jou algemene haat teenoor enigeen wat jou nie wil eer n
Top