Kommentaar

Comestor vs Ferns

2012-02-08 Hello Kobus,    Baie, baie dankie vir jou vrygewigheid van gees en vriendelike woorde. Dit word werklik waardeer en is 'n riem onder hart na al die jare se swaarde kruis tussen ons op die forum en is ek dankbaar vir al die gesprekke wat ons al

Die mistroostige visie van Hotel Oneindig

2012-02-08 Hello Perdebytjie,    Ek het nog nie geleentheid gehad om so te doen nie maar wil jou graag bedank vir die vrygewige opmerkings in die debat met Oom OuKoos Voorkamer van jou kant af. Baie dankie daarvoor, dit word opreg waardeer.  &

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-08 Hello Bobbejaan,    Hoe gaan dit met jou?    Jy is baie stil en is dit goed om weer 'n reaksie van jou te sien.    Soos jy seker kan verwag verskil ek met jou ontleding. In slegs 'n paar kort notas net die volgende:&nbs

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-08 Hello Chris,   Baie dankie vir jou reaksie. Om te herhaal  maar die argument aanvoer in my vorige brief het die volgende aangevoer, "Die realiteit is dat die Goddelikheid van Christus was nie bevraagteken nie en was die groter kwessie ee

Ateïsme, realisme of surrealisme

2012-02-08 Baie dankie vir hierdie brief, Kobus. Ek hoop dit gaan goed met jou. Dankie dat jy so volhard hier op SêNet. Dit is nie altyd 'n maklike taak nie. Ek sien baie van die gilbekke het nou ophou briewe skryf en los net hulle liggewig aanmerkings onder die ko

Die Verleier

2012-02-08 Ek hou altyd van 'n gedig wat 'n mens op 'n woord of twee wys wat jy moet opsoek in die woordeboek.

Die geskenk van geloof

2012-02-08 Dankie vir jou goeie raad en besorgdheid Kobus. Jy se geloof is soos 'n geskenk, maar ek het nou nog nie eers die papier gesien waarin dit toegedraai is nie! Ek het jare lank probeer om die geskenk behoorlik te gebruik maar ek is jammer, my logika spreek

Ateïsme of rasionalisme is slegs ’n lewensbeskouing

2012-02-08 Hello Angus en Cornelius. Ateïsme is 'n negatiewe term. Al wat dit regtig sê is dat die ateïs nie glo aan 'n god nie. Vir hierdie standpunt sal die ateïs dan natuurlik kan demonstreer, op 'n rasionele manier, volgens die reëls va

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-08 Die enigste rede hoekom die Christengeloof so gegroei het onder Konstantyn is omdat die doos nog meer "evil" was as Hitler.  O ja, en omdat hulle die Pagan geloof in hul eie geloof ingewerk het. Dit het natuurlik die Christengeloof meer bek

Vervolgers van Christene en hul einde

2012-02-08 Dis ’n interessante siening dat Nero 'n pateet was omdat hy volgens die Christen-spreekbuis hier, "nie eens die moed gehad het om selfmoord te pleeg nie". Selfmoordenaars is deur die samelewing nog altyd as lafaards bes

Die mistroostige visie van Hotel Oneindig

2012-02-08 Ag nee Angus! Nou het jy my heeltemal deurmekaar. Dink jy nie al hierdie gefilosofeerdery oor oneindig en kamers en hotelle is in elk geval sinneloos as dit kom by die werklikheid nie? Ek weet jy was nou tong-in-die-kies en duidelik steek jy die draak me

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-08 Hello Wouter Bart Ehrman (The Orthodox Corruption of Scripture) sou nie saamstem dat voor die eerste konsilie van Nicea die aard van Jesus al vasgemaak was nie: "Christianity in the second and third centuries was in a remarkable state of flux. To be

Ateïsme of rasionalisme is slegs ’n lewensbeskouing

2012-02-07 Hallo Angus,   As ek kon kies tussen die woorde religie en godsdiens, dan sou ek die woord godsdiens gebruik.   'n Erkenning of selfs bewustheid van God, impliseer hoegenaamd nie godsdiens of religie nie.   Daar is vele &

’n Paar punte

2012-02-07 Ag, ek hoop tog so ou Kobus lees hier. Dis mos hoe 'n mens "kloutjie by die oor bring" gebruik!!!!

glo waarlik vry

2012-02-07 Hê??

Die ware Trojaanse perd

2012-02-07 Hallo Wouter, Gibbon was nie soseer teen Godsdiens as wat hy ’n aks had met die destydse Katolieke Christenskap uitlewing nie – en daarin het hy menige ander gehad saam met hom. Hy was eintlik meer van ’n Deis. Maar ek dink die

Vir Angus oor realiteit

2012-02-06 Jan, as hier duimpies was het ek myne "op" vir jou gedruk ... is jy nie bang jy land in die "hutspot" waaroor Kobus en Woutie so vloek nie?

’n Ontleding van Wouter se DNS

2012-02-06 Johannes, jy laat my aan 'n skitterende juweel met vele fasette dink ... briljant!

Vloermoere en versinsels

2012-02-06 Wouter, aangesien jou veronderstelling omtrent my werklikheid so bepalend vir jou vrede teenoor my geword het, deel ek die volgende heelhartig met jou.   As ek myself oor minstens die afgelope dekade of wat moet beskou (ek is al so 'n jaar of w

Die ware Trojaanse perd

2012-02-06 Hello Kobus & Chris,    Gibbon soos wel bekend was nie 'n vriend van Godsdiens nie en so ook nie van Christenskap nie.    Daar behoort dus nie twyfel te wees vir watter kant sy werk behoort gebruik te word nie.    W

Pious Baloney

2012-02-06 Hello Kobus,      Dalk is 'n korreksie eers nodig van my kant af om seker te maak Newt Gingrich is nie wanvoorgestel nie. Newt Gingrich se veronderstelling was nie dat dat Godsdiens pious baloney is nie en het ek slegs die term gebruik aa

Vloermoere en versinsels

2012-02-06 Hello Cornelius,      Daar is niks wat jy my kan gun op 'n openbare forum nie wat nie inherent deel is van die werking van so 'n forum nie waar menings en opinies uitgeruil word nie.      Soos gewoonlik maak jy groot g

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-06 Dis juis die ding, Kerneels - mens kan jou an jou neus rondlei en woer-woer solank mens wil - net omdat jy praatsiek en selfbehep is. Baai! Kobus de Klerk

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-06 KiwiSA, Jy weet ook seker darem dat sulke menslike wetgewing mens nie teen jouself kan beskerm nie en beslis ook nie wanneer God jou oor jou eie doen en late en jou gebrekkige/nie bestaande verhouding met Hom, tot verantwoording gaan roep, nie?

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-06 Ag, Chris, Ek het mos nou nie verwag jy sal enigiets omtrent God waardeer, wat nog te sê, verstaan, nie. Jou minagting vir die almagtige God oortref enige ander minagting wat jy in jou hart ronddra en daar is báie daarvan, het ek so met

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-06 Nee ou Kobus,  jou "begaafde intllek om te interpreteer waaraan jy geroep is om ander te breek" (met verwysing na die gesig wat jy aan die hange van Gordonsbaai destyds ontvang het), het jou ingehaal. Jy't niks oor behalwe om beledigend

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-06 Kobus, met die Bybel om jou te steun vertel jy hoekom ses miljoen Jode vergas is deur die Nazis: God het hulle gestraf omdat hulle onheilig, ongehoorsaam of soiets was. Hierdie interpretasie van jou verdien die hoogste vorm van minagting en veroordeling.

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-05 Jy mors kuberspasie, Kerneels! Jou onsamehangende geteem-en-gekrys is inhoudlose kaf. En dan kan jy ook maar nie van die jaloesie ontslae raak nie. Wat dit eintlik beteken Kerneels, die gesprek met jou is klaar - jy is leeg - wie stel in elk geval d

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-05 Hel nee Kobus de Klerk;  ... "aanmoediging  in die Grondwet om religieë aan te hang (terwyl jy heel paradoksaal daarmee geloof en ongeloof ook gelyk daarin sien staan)"?...   "Die Grondwet dinge doen wat God ongel

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Ag Cornelius, bly tog nou stil, jy is nou weer by die beginpunt van jou snert-sages. Jy het nie eens meer irritasie waarde nie - die snert wat jy kwytraak is eindeloos (dit is baie maklik om snert te praat soos jy – hoef net dom te wees. Is egte

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Chris, Wat probeer jy nou eintlik bereik om vir my te vertel wat die Jode en George Bush se mense, dink? Het jy uit gesprek inligting geraak? Ek sal die geleentheid gebruik om God se Naam groot te maak! In ’n stadium het die volk vir

Die mistroostige visie van Hotel Oneindig

2012-02-05 Beste Wouter en Comestor  Ek sien julle twee menere het groot moeilikheid met die oneindige hotel net by die lees daarvan in ? boek. Dan sal julle seker simpatie met my he, want ek was manager van daardie einste hotel. Ek wil nie se ‘bestuurde

Die Godheid en die afgode

2012-02-05 Ja Kobus, as jy niks anders as persoonlike belediging oor het vir my of ander wat genadiglik met jou kan verskil nie, swyg dan tog liefs maar ...

Chris Dippenaar en die Prediker II

2012-02-05 Kobus, jy vloek en skel en dan iewers tussendeur probeer jy swendel met "Terloops, Cornelius, ek verafgood nie die Bybel of die Woord van die Bybel nie, die Woord van die Bybel IS inderdaad God! Die Bybel is maar net die fisiese bron waarin die Woord

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Kobus, jy het beslis die kat aan die knaters beet as jy dink ek vra vir jou belediginge en verwaande veronderstellinge. Jy is ook uiters verwaand as jy meen dat daar nie opregte harte in ander Godsdienste gehul in ons almal se Almagtige Lewende Skeppe

Die Bybel 'n letterkundige werk

2012-02-05 Chris, Jy bespot in jou vooroordeel, onkunde en ongeronde maar diepliggende argwaan en antagonisme die dat Christene mense soos julle gedurig attent maak op dié feit – naamlik “but Jesus loves you...” Dit is na alles die

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Bedoel jy, Kobos, spirituele insig? Jy weet seker dat baie Jode Hitler beskou as so 'n werktuig in God se hande. God het toegelaat dat ses miljoen Jode sterf in die kampe sodat die Weste sag genoeg en bereid genoeg sou raak om die staat van Israel te hel

Die ware Trojaanse perd

2012-02-05 Chris, Jy sê jy verskil seker maar van my omdat jy Gibbon nie lees met my spirituele insig nie. Die bedekte spot en versluierde venyn laat ons maar opsy. Ek weet dit pla jou ook… Dus, vir die eerste keer moet ek met jou saamste

Grondwet se dwingelandy strydig met Eerste Gebod

2012-02-05 Genade, Cornelius, is jy ernstig met jou vrae? Kan jy nie God se Eerste Gebod neem en dan met die grondwet vergelyk en self sien nie? Is jy dan blind? Ek weet jy ken nie die inhoud, werking en implikasies van God se Eerste Gebod, nie, dit is bá

Konstantyn en die Christelike godsdiens

2012-02-05 Cornelius, Jy en jou mede Deuce C lid, Chris, is ewe onbekwaam om te verstaan wat aangaan… Jou aanhaling rakende Jona in jou kommentaar werk lynreg teen jou eie argument – kom nou, jy kom werklik domonnosel voor… Ek s&ec
Top