Kommentaar

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 Chris, Ag nee, wat… Jy kán maar net nie met feite reg en eerlik omgaan nie. Lukas (sy naam is ’n abbreviasie van die woord “Loukanos” of “Loukios”) het glad nie nodig gehad om die evangelie vir eie ge

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-21 Kobus, jou kamtige "Goddelike waardes" is niks anders as, onder andere, Epikuriese en Stoïse waardes vermeng met 'n Platoniese en Oosterse (Boeddhisme) siening en ervaring van die lewe. 'n Goeie ding as mens dit vergelyk met die meer suiwer

Die geboorte van Jesus Christus

2012-02-21 Ortodokse Christene het gesit met twee tradisies, een wat Jesus verbind aan die Huis van Dawid wat eerste kom, en een wat aanspraak maak op 'n maagdelike geboorte wat eers later ten volle ontwikkel was. Dis duidelik dat hierdie baba nie bereid was om

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 In 'n belangrike sin is dit belaglik om eers 'n 'argument' te hê oor die geslagslyn van Jesus. Dit spring weg met 'n god wat nie bestaan nie. Dan neem mitologiese en legendariese figure oor wat eers anderkant Dawid en Salomo iets aanneem wat moontli

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-21 I Kronieke 17:11 Die gesaghebbende vertalings (die eerste sewe hieronder) is so dat die meervoud van “seuns” en “sons” baie duidelik is, terwyl die ander vertalings almal gebruik maak van die genitiewe “of” wat na

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-21 Johan, Dit help jou nie meer om net wilde ontkennings te maak, nie. Die gesprekke het al gevorder en ouens soos jy en Angus wat bloot ontken getooi in wolhaarstories, sonder die publikasie van substansie daarvoor (leer maar by Chris, hy probeer ten

Laat Valentynsdagstorie vir Sara

2012-02-21 Chris, Dis juis hoekom ek skepties oor die Bybel is, maar ek het nou besluit ek is klaar met Kobus. Hy sal net aanhou om mense, met goeie bewyse, wat van hom verskil, te beledig. Aangesien die Bybel sy enigste verwysingsbron is, sal mens nie 'n tree

Verder oor verwerking en sintuie vir Angus

2012-02-20 Hallo Angus Die voorbeeld van die Pedi wys op die onwysheid van die normale reaksie op so-iets soos die gekoude koring.  Die meeste mense kom dadelik tot die gevolgtrekking dat dit 'n ouvroustorie is want sy sintuie en sy verwerker sê dis 'n

Verder oor verwerking en sintuie vir Angus

2012-02-20 Hallo Chris Jou aanduiding is korrek.  Ek dink ook nie hulle sou hulle geloof verander het nie; hulle het immers nie die vaagste idee gehad dat hulle besig was om 'n antibiotikum te maak nie.

Laat Valentynsdagstorie vir Sara

2012-02-20 Abraham die eerste gigolo?

Maagdelike geboortes

2012-02-20 Ek het dopgehou Kobus en toe kom jy met "Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies", aangekondig en afgesluit met 'n verminderde akkoord op jou blokfluit. Hoekom bly jy nie maar op hierdie blad nie? Is dit om

Die genealogie van die HERE Jesus Christus, vir agnostiese dummies

2012-02-20 Daar is zip, niks, zero ondersteuning uit die teks van die Bybel om Lukas se geslagsregister te interpreteer as die van Maria, behalwe vae verwysings wat deur wensdenkery verander word in 'feite'. Die versoening en interpretasie van die geslagsregisters v

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-20 Hallo!! Perdebytjie, die agnostikus, vind Bybelse waarde aanvaarbaar? Maar dit is goed so, Perdebytjie. Onthou maar, dit is Goddelike waarde wat in die Bybel opgeteken staan. Nee, jý is die een wat die etikette om jou nek hang. Om gelowig

Laat Valentynsdagstorie vir Sara

2012-02-20 Dit was hierdie Chris se storie, maar never mind.

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-20 Kobus, Verkeerd! Jy weet absoluut niks van my af nie en oor ek van jou verskil in opinie, gee dit jou nie die reg om my aan te val nie. Ek het nog nooit en sal ook nooit iemand se persoon aanval nie,al verskil hy van my.Daarom kan jy my maar beledig en

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-20 Wouter, Chris dra nie die blaam vir jou besluite nie, al is hy die katalisator daarvoor, op sy manier en vir dáárdie rol dra hy die verantwoordelikheid. Jy dra jou eie blaam. Jy is duidelik in ’n báie ongemaklike groef

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-19 Hello Kobus,    Wanneer jy eendag in werklikheid gebaseerde gesprekke kan staan en nie die eindelose retoriek wat jy hier loslaat laat instaan vir die werklikheid sal ek weer met gesprekke voortgaan. Jou "Wouter en die geskiedskrywers&quo

Die hart op die tong

2012-02-19 Hallo Bibi Van harte gepraat: om ons almal se geheues te verfris – die oorsprong van die uitdrukking "’n riem onder die hart". In die Middeleeue het die mense geglo dat jou dapperheid in jou hart sit. En as jy bang word, sak j

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-19 Chris, jou redelose gekekkel oor jou interprestasies is só sinneloos, dat dit nie verdere kommentaar benodig nie. Byvoorbeeld – die HERE het na die satan verwys deur aan te dui dat die fariseërs só insigloos is (soos wat j

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-19 Perdebytjie, Jy is verkeerd met jou stelling dat die Woord so “ingewikkeld” is dat 'n “gewone leek” sukkel om dit te verstaan - dit is glad nie so nie. Jy vergeet dat julle paartjies, die agnostici, die enigste is wat dit nie k

God se Alomteenwoordige Gees

2012-02-19 Dankie Chris.   Ja, ek's ver heen ...   Soms land ek op plekke waar Apple nog appels is en waar 'n Black Berry gewoon 'n framboos is - of so iets is. Maar ek is nie bang nie. Ek klim maklik hoog op in 'n boom en kyk wat op die werf aan die g

Maagdelike geboortes

2012-02-19 Chris, Kom nie ooreen met die gebruike van die Jode nie? Watter absolute snert  - 'n bewering wat jy nie kan substansieer nie. Dit is jou probleem, jy maak wilde, ongesubstansieerde bewerings. Die Waarheid sal dit egter weerlê. Ek sal

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-19 Die term ‘Judeo-Christen’ is ’n sekulêre akademiese skepping en nié ’n Christelike skepping nie. Dit staan vreemd vir en lynreg teen die Christelike beginsels en oortuigings, waarvan die geloof in Jesus Christus d

Gilgamesh en die skepping

2012-02-19 Chris, Smaak my jy weet nie so reg wat jy wil of nie… jy sê jy wil nie ’n gesprek met my begin nie, maar wat jy doen, weerspreek jou eie woorde. Kyk maar, daar is haas nie ’n brief of ’n kommentaar wat ek plaas, waar jy

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-18 Chris, Dis ’n hallusinasie van jou dat jy dié dinge sê oor Wouter – ek het geen illusies omtrent hom nie en het nog nooit gedink dat hy in een of ander net is, nie – ek werk baie met mense wat die pad aandurf en ken die

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-18 Vir die rekord:    Alhoewel daar geen begeerte is om oor myself te praat nie, veral na die huidige rondte met Comestor wat meer persoonlik was as wat dit werklik oor eksterne argumente gegaan het, moet ek dalk net een of twee persoonlike notas

Maagdelike geboortes

2012-02-18 As die enigste gereedskap wat jy het, Kobus, 'n hamer is lyk alles na spykers. Jou spirituele insig is 'n hamer wat die geslagslyn en maagdelike geboorte soos twee spykers in een gaatjie wil inkap. Jou argument hierbo is lomp en belaglik. Dit kom een

Die hart op die tong

2012-02-18 Beste De Waal   Dankie vir die laat weet!    Ek weet van die bundel, en ook sy half-suster "Ons klein silwerige planeet," maar dis helaas op die oomblik voorgeskrewe werk vir die Afrikaans/Nederlands-studente by die universite

Die hart op die tong

2012-02-18 Hallo Bibi. Ek neem aan jy ken die bundel "Groen" saamgestel deur Johann Lodewyk Marais? Ek het self 'n gedig daarin met die titel "Bobbejaan klim die berg". "Groen" HAUM-Literêr. Eerste uitgawe, eerste druk 90/3

Maagdelike geboortes

2012-02-18 Chris, Is dit werklik moontlik dat jy nie verstaan wat jy self aanhaal, nie? Jy haal vir my uit drie Engelse vertalings aan, insluitend jou persoonlike gunsteling (wat érg militeer teen daardie vertaling), die NRSV, in ’n poging om m

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-18 Kobus, dit gebeur baie dat jy jou kreefnet optrek en een moerse kreef sien as die net nog so meter of meer onder die water oppervlak is. Soos jy die net uit die water uit lig besef jy dat die donner nooit in die net was nie maar aan die buitekant vas

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-18 Chris Die Bybel is voorwaar ingewikkeld,want dis deurspek van weerspreking en ongelooflikhede,wat dit net weereens vir my bevestig dat menslike penne en gedagtes verantwoordelik was vir die skepping daarvan.Ek sien geen Goddelike hand daarin nie en besko

God se Alomteenwoordige Gees

2012-02-18 Hello Cornelius, waar was jy? Never mind jou Smartie-box geloof, dis lekker om 'n vriendelike Christen te ken. As die Christengeloof gaan oorleef, gaan dit iets wees soos dit wat jy besig is om saam te flans, en dis bedoel as kompliment! Los die sl

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

2012-02-18 Hello Perdebytjie Die Bybel is ingewikkeld verseker, maar as jy dit lees soos Kobus verander dit in een yslike gemors. Dis vir my verstommend dat iemand soos hy wat aanspraak maak op sy Bybelkennis nie Mat. 12:32/Luk12:10 (Whoever/And everyone who speak

Maagdelike geboortes

2012-02-18 Hello Angus Jammer oor die gulps...ek bedoel glips hierbo, maar daar is 'n slang in die gras ook. Die skrywers van Matteus en Lukas, definitief nie die dissipels nie, skiet hulleself goed in die voet. Matteus gee 'n lang geslagsregister wat begin by Abra

Wouter en die geskiedskrywers

2012-02-17 Wouter, Dit is natuurlik ’n baie onvolwasse benadering van jou – as ek reg is, is ek reg. Jy vind dit te moeilik om dáármee te deel. Ek gee vir jou lyste bronne wat my ondersteun en jy erken dit, mense wat die veld waaroor h

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-17 Chris,  Ag, genugtig tog, wat kán mens met julle uitrig? “Holy Spirit” en “Spiritual gifts” – kan jy die ooreenkoms sien? Begryp? “Spirit”, “Spiritual”? Daardie "gifts"

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-17 Wouter, Iewers hierbo maak jy die stelling “Die realiteit is eenvoudig daar was 'n periode van 200 jaar ongeveer waar in die voollinge (seker volgelinge) van Jesus oor 'n tydperk as Christene klassifiseer was en is daar dus 'n  periode waa

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-17 Kobus, lyk my die ou wat die Nelson's Bible Dictionary geskryf het ly aan dieselfde spirituele insig as jy. Dus, 'n korreksie vir die rekord:  SPIRITUALITY — sensitivity or commitment to religious values and sacred matters. In the New Testame

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-17 Wouter, daar het groot fout gekom met die plasing van my kommentaar hierbo oor die spiritualiteit. Van die inhoud het weggeraak. Ek plaas maar net die res van die die brief: -          SPIRITUALITY - &n
Top