Sterrekykaand op Solaris

  • 1

Ons open 'n klein piekniekarea vanaand op ons plaas met 'n sterrekykaand. Ek noem dit "Tikal" want die skoorsteen, wat die enigste struktuur van 'n ou kothuis is wat staande gebly het, lyk vir my baie soos die Piramide of the Jaguar by Tikal, Mexiko. Wim Filmater, 'n puik amateur astronoom kom bied 'n praatjie aan en bring 2 teleskope. Hy het die 1899 McClean teleskoop in die Kaap gerestoureer en is 'n baie boeiende spreker. Kom kyk!

Tania Louw

  • 1

Kommentaar

  • Hallo Tania,
    Geluk met die inisiatief en voorspoed met die sterrekyk. Jy nooi uit maar waar is "ons plaas" ? Laat weet ons hoe dit verloop het.
    Groete
    Panda

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top