Kommentaar

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-27 Finale nota:    In verband met die Schaff en verwys na die kwessie van geskiedskrywe en die komplikasies van akkurate geskiedskrywe en is 'n brief op sy eie werd, maar net 'n kort nota.    Schaff is verteenwoordigend van 'n tipe ge

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-27 Kobus,    Kennis geneem van wat jy skryf en Henn sal nooit my bondgenoot wees nie en daarom is dit nie nodig om daar te keer nie. Henn het eweveel onsin hier publiseer as wat jy hier gedoen het. Beide van julle verkwansel 'n sel

Die maagdelike geboorte

2012-02-27 'n Rooi vlaggie gaan op as Kobus en Matteus aanspraak maak op 'n ware interpretasie/vertelling van die J-mite. "God" kry niks meer as 1/10 vir die manier hoe hy dit moontlik maak vir buiksprekers om enige stront wat hulle pas in ander se kele te

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-27 Wouter, Dit is nie ’n mitologies psigodrama nie – dit is die werklikheid en jý is die hoofkarakter – neem daardie verantwoordelikheid. – dit speel indie werklikheid af… Jy is nie in ’n posisie om my te

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-27 Ag nee, wat, Wouter, nou raak jou eierdans darem éérs ’n spektakel, want jou eierdop het gebreek en jy glip-en-gly in die gemors, met eiergeel oor jou oneerlike gesig gesmeer... Kom ons kyk gou na die manifestasies wat tot jou fi

Die pyn van bejaardheid

2012-02-27 Bejaardheid en ouderdom is relatief. Baie hang af van jou eie ingesteldheid en eintlik kan baie min voor ander se deur gele word. Een goeie besluit, kan jou uitlig en 'n nuwe lewensvisie gee. Ek het baie jare gelede al besef, mens kan eintlik nik

Die maagdelike geboorte

2012-02-27 Kobus, wat my amuseer is dat jy die wetenskap beveg, maar tog wil jy die Bybelverhale wetenskaplik waar bewys? En dis nie net jy nie - al die Kreasionistiese pseudowetenskaplikes het net een doel: om die Bybel waar te bewys al verdraai hulle die wetenskap

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-26 Die verkeerde konsep onder oningeligtes en onkundiges dat die Christendom ’n uitvloeisel van Judaïsme is. Die verskil word hierbo baie duidelik verduidelik (ignoreer natuurlik Cornelius se geslobber daaroor, dit is van geen nut nie en het

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-26 Toemaar, Kerneels. Ons weet dat jy, in jou toestand, net een ding kan sien, hoe kompleks die issues nou ookal is, maar dat jy selfs daardie een ding, wat dit ook al is, dan ook nie kan begryp nie – soos byvoorbeeld, die feit dat die issue onde

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-26 Kobus   Die sendeling, goeie ou oom, is net soos jy obsessief met die weergawe van die godsdiens wat hy verkondig, en net soos joune is dit ook 'n "ware godsdiens'".    Ek laat hom begaan, maar hy verdien ook om vertel te word

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-26 Nou hoe nou?    In jou eie aanhaling:    Yet from the beginning it had a remarkable reception. Its universal principle was still partially veiled in the Jewish-Christian communities..   Maar nog steeds karring jy met:  

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-26 Kobus,  Gegewe die Pew verslag. Dit was 'n openbare verslag waarin die metodiek van hulle berekenings bespreek was en die syfer konserwatief op 100 miljoen Christene op die meeste geskat was in Sjina. Jy, met geen werklike gronde nie, kom net

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-26 Hello Kobus,    Kan die psigodrama asseblief laat vaar word en daarmee tesame ook die eindelose verdagmaking van die skrywers as persone. Dit versmoor die argument.    Die lys van skrywers wat ek aan jou gebied het, is nou onder be

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-26 Hello Cornelius,   Kennis geneem van wat jy skryf en dit is veral die voorlaaste paragraaf waarop ek wil reageer. In my eie leeswerk, gesprekke, radioprogramme en tv wat daarmee saamgaan, is een van my dryfvere juis om die buite my se bestaan te pr

Die maagdelike geboorte

2012-02-26 Cornelius, ek dink Kobus het dit reggekry om homself in die toilet toe te sluit voor die matrone sy sleutelbord kon afneem.

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

2012-02-26 Die evangelie volgens tradisie volgens Lukas volgens Kobus. Dis net te veel gevra van die fundementalis om eerlik na die Bybel te kyk!

Vir Wouter oor Kasparov en skilderye

2012-02-26 Jan Rap, Hierdie lekker skaakstories van jou het my gedagtes darem nou ver terug gevat. Ek het my belangstelling begin verloor toe ek aanmekaar sleg tweede gekom het teen die rekenaar. Kan nie onthou of ek ooit een kon wen nie. Was ook op 'n stadium&nb

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

2012-02-26 Kobus, Ekskuus! — Groete vir jou. Panda

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

2012-02-26 Kobus, Enige poging tot gesprekvoering met jou loop telkens maar daarop uit dat die ander party, veral indien dié nie jou siening oor geloof ondersteun nie, hom/haar blootstel aan jou arrogante en neerhalende haatspraak en of die ander wang moet d

Sterrekykaand op Solaris

2012-02-26 Hallo Tania, Geluk met die inisiatief en voorspoed met die sterrekyk. Jy nooi uit maar waar is "ons plaas" ? Laat weet ons hoe dit verloop het. Groete Panda

Die maagdelike geboorte

2012-02-26 Chris, nee, ek meen nogal vir jóú is die vraag baie belangrik. Want die implikasie daarvan verongeluk jou hele premis. Maar vir doeleindes van die Woord, is dit van geen belang nie. Die Woord staan op eie bene en ontleen nie kragdadighe

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

2012-02-26 Tja! Hoe staa’n koggel die twee knatertjies die grootmense deur die draad – hul gesiggies teen die draad en neusies wat deursteek met vuil kloutjies weerskante nes wannabe Killroy’tjies… Apie Chrissie, al koggelende nes sy

LitNet Akademies: Waarom die nuwe Talewet voorsiening moet maak vir inheemse tale

2012-02-25 As an African linguist with some experience in several countries, I completely agree with you. Apart from education, there are also arguments such as access to state services, equality in the courts of law etc in which daily many situations occur in

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-25 Gibbon is nie my as Christen se vriend nie, Wouter, maar beslis ook nie my vyand, soos jy, nie. Nee, hy is objektief en daarom is wat hy sê, hóé hy dit ook al sê, waardevol en bruikbaar – iets wat jy kan aanleer. Die ve

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-25 Oor jou persoon, Wouter, gaan ek nie verder kommentaar lewer nie, want wat te sê was, is gesê en dit staan vas – net soos met Cornelius, dien dit geen doel om dit oor en oor aan jou te herhaal nie. Jou refreine oor en van my, komend

Judaïsme vs die Christendom

2012-02-25 Kobus, jou bronne en aanhalings is totaal irrelevant tot die stellinge wat jy in jou tiksel heel bo maak. Kan dit wees dat jou Ingels dalk so kak is dat jou misverstand soveel stank by jou laat uitborrel?   Lees weer hoe spog jy in jou waan a

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-25 Hello Kobus   Die oorsprong van die debat is die volgende toe jy geskryf het:    "Die Christelike Godsdiens is nié, soos verkeerdelik aangevoer deur sekulariste en antagoniste van die Godsdiens, ’n uitspruitsel van die

Mitologieë

2012-02-25 Hello Chris.   Baie dankie daarvoor. Dit bevestig egter ook 'n aspek waaroor ek en jy in die begin gepraat het, die idee van die loopgrawe en hoe gesprek net nie vorder nie.    Ek moet erken dat ek verkeerd was en dat gesprek onmoontlik

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

2012-02-25 Cornelius, ek weet nie of ek moet lag of huil nie. Dis pateties om te sien hoe iemand soos Kobus lyk as die masker van sy geloof sak en hy duideliker as voorheen gesien word vir wat hy is.

Mitologieë

2012-02-25 Hello Wouter Ek lig my hoed vir jou. Die geduld wat jy gehad het en nog steeds het met Kobus se onredelikheid is iets wat ek nooit sal hê nie. Mense soos ek steek die wêreld aan die brand, terwyl mense soos jy dit gesond maak. Chris

Die maagdelike geboorte

2012-02-25 Kom ons los die ooreenkoms/verskil tussen Hebreeus en Aramees vir later. Ons kan ook op 'n later stadium terugkom na 'n bespreking van die Q-dokument/bron. Weereens het jy aangedring op 'n fisiese ontmoeting tussen Lukas en Maria: "Weet jy misk

Onthou om vanaand sterre en planete te kyk

2012-02-24 Dankie Panda,  Dit was hoogs interessant en ek kon darem bietjie van die skouspel waarneem.Dis net jammer van die baie lig en dan kan ek ook nie die horison vanaf ons huis sien nie..te veel bome en huisdakke.Maar Venus en Jupiter kon ek duidelik sie

Maagdelike geboortes

2012-02-24 Panda, jy weet duidelik waarvan jy praat; die ou grote Kobus daarteen, blaker als uit wat hy meen die goddelike waarhied is ...

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

2012-02-24 Siestog, dit blyk my die ou grote het dit totaal verloor Chris. Waar is die "Christene" waarna die ou grote so verwys? Ek dink dis alweer tyd dat die matrone aan diens by die "huiskerkstelsel" waarin Kobus opgeneem is sy sleutel

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-24 Wouter, ’n Enkele aspek sal jou wéér uitwys… die Pew het slegs offisiële bronne gebruik en hulle brondata openbaar ’n lys redes waarom die offisiële bronne besonder konserwatiewe syfers bied – daarom is

Die ware godsdiens: nog ’n herbesoek

2012-02-24 O, dit is baie duidelik, Panda, jy volg glad nie lekker nie. Jy kwoteer my kommentaar hier in die helfte van die gesprek, heel uit pas en konteks met die vorige deel van die gesprek. Lees weer, en lees maar stadig, die keer. Help nie ek herhaal alles h

Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen

2012-02-24 Ma', sie jy nou ga" speel!! Toe! Uit! Kerneels wag buite vi jou...

Die maagdelike geboorte

2012-02-24 Chris, Moenie jou onkunde so uitstal nie - die Quelle verleen baie ondersteuning - maar jy het mos die probleem dat jy nie eens eenvoudige Bybeltekste kan verstaan nie, soos ons nou al hoeveel maal, gesien het - dus, waarom sou jy die Quelle verstaan?

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-02-24 Wouter, Ek is 'n eng gids, ja, want die Waarheid is eng, en die Waarheid is 'n smal pad. Jy het dit net nie om saam te gaan nie - jou ongebalanseerdheid laat jou nie toe om op die smal pad te gaan nie, jy wil-wil omval - Daarom die breë pad wat

Die maagdelike geboorte

2012-02-24 Stadig swaer, jy verwys na die Q-dokument asof dit 'hipotese is wat jou enigsens ondersteun. Gaan lees liewer meer oor die onderwerp voor jy jou eiers in daai mandjie pak. So, as Lukas Hebreeus gepraat het sou hy 'n Aramese tolk nodig gehad het om M
Top