2012-02-24Wouter,
Ek is 'n eng gids, ja, want die Waarheid is eng, en die Waarheid is 'n smal pad.
Jy het dit net nie om saam te gaan nie - jou ongebalanseerdheid laat jou nie toe om op die smal pad te gaan nie, jy wil-wil omval - Daarom die breë pad wat
2012-02-24Stadig swaer, jy verwys na die Q-dokument asof dit 'hipotese is wat jou enigsens ondersteun. Gaan lees liewer meer oor die onderwerp voor jy jou eiers in daai mandjie pak.
So, as Lukas Hebreeus gepraat het sou hy 'n Aramese tolk nodig gehad het om M
2012-02-24Wouter,
Jy sê dit is moontlik om die waarheid te weet, maar nie as jy die leuen glo, en bevooroordeeld teen die Waarheid staan, nie. Dan is dit 'n klug,omdat jy dan die Waarheid wil neem en dit wil tooi en beklee met die leuen en die klug is wat
2012-02-24Nie afkraak nie, Wouter, dis die spieël voor jou.
En, soos ek sê, alles wat julle weerspreek, word deur julle, die onkundiges, die kansvatters, die met die vooroordeel, verwerp, omdat julle gewoon net geen antwoord meer het, of ooit gehad
2012-02-24Angus argumenteer dat die eerste twee hoofstukke van Mattheus later bygevoeg is en Kobus ontken dit : "só – hóé is hulle nóú daar as hulle nie later bygevoeg is, nie?!" — wil hy weet en
2012-02-24Chris,
jy weet mos jy spekuleer nou, wat is die punt daarvan? Weet jy miskien hoe oud Maria wel geword het, en hoe oud Lukas was toe sy hom te woord gestaan het? Wat gee jou die idee dat dit was op die tydstip toe die evangelie 'gepubliseer' is?
2012-02-24Ek het seker maar my hand nie op die Bybel gehad toe ek gesê het ek gaan nie weer kommentaar lewer nie. Die ding is dat jou argumente so deurspek is met valshede en gelowige 'bigotry' dat ek dit moeilik vind om stil te bly. Dis seker maar een van my
2012-02-24Kobus,
Laat dit wees soos jy jouself beskryf het in die oortreffende trap en met 'n selfwaan wat nie einde het nie, maar wat ek geskryf het staan ook en is op rekord nie net in die briewe deur my geplaas nie maar ook in die boeke wat daardie hist
2012-02-24Chris,
Hierdie spasie is nie vir 'n selfbejammerende geteem en 'n demonstasie van agnositese leegheid nie - jy sal van my en ander Christene hou as ons soos jy word, maar dit gaan mos nie gebeur nie ... en ek dag jy gaan nie weer kommentaar lewer aan m
2012-02-24I love this song definitely my favorite. One could never describe one's love for another better than this song writer. Every word is chosen from the heart and these words will never be forgotton it will always remain in ones heart because it c
2012-02-24Hello Angus
Na aanleiding van "...Lukas, wie ’n direkte gespreksverbintenis met Maria agterna had..." uit Kobus se skrywe hierbo.
Ek en jy weet dat die evangelie van Lukas dateer na ongeveer 85. Maria was seker so twintig jaar oud toe J
2012-02-24"Who cares?" spog jy in jou waan Kobus ...
Wel, natuurlik sal jy nie weet nie!
Jesus cares :-))
Kobus, ek vergewe jou nogmaals in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE ...
2012-02-24So Kobus, jy reken jy is volwasse en onversteurd.
As dit waar is, dat jy die logiese produk is van die Christengeloof, sal jy 'n duidelike demonstrasie wees van wat alles verkeerd is met godsdiens en hoekom dit 'n kanker is in die sam
2012-02-24Jy is reg Cornelius, om jou te beledig is vervelig want jy is so vervelig - wie gee om of jy dink iets het meriete of nie?
So, of mens ignoreer jou, of mens beledig jou - sinvolle gesprek met jou, is 'n no-go.
Dan is jy nog balhorig ook... Ga' speel
2012-02-24Kerneels,
Wat 'n onsinnige spul snert. borrel alweer uit - zum kotsen, nochmal!
Jy is irrelevant en dit raak my nie in die geringste om te weet wat jy dink van my of wat ek skrywe nie, en jy en jou onsamehangende braaksel interesseer my ook nie in d
2012-02-24Angus,
Jou repliek oor jou hantering van die genealogie van die HERE Jesus via die maagdelike geboorte uit Maria, is vir almal om te sien – die uiteinde van wat jy sê (selfs al besef jy dit nie self nie, omdat jy nie woorde en sinne se imp
2012-02-23Kobus, ek kan sommer aan jou skrywe sien dat jy of nie my brief behoorlik gelees het nie, of nie verstaan het nie. nêrens "weerlê" ek die maagdelike geboorte van Christus nie. Net soos ek DJ Opperman nie van 'n leuen kan beskuldig as
2012-02-23Vir een, nee twee, redes - dit gaan oor die genealogie (dalk weet jy nie, maar "genealogie" is nie dieselfde as "geboorte" nie). Ek het geweet jy kan baat vind by orde, want jy sukkel om by die onderwerp te bly - baie afleibaar.
2012-02-23Armoedig…
Wat armoedig is, Wouter, is ’n mens wat poog om tot ’n besprekingsveld van redelike spesialiteit toe te betree met die verwagting om indruk te maak, maar dan nie toegerus is met die gereedskap óf die vermoë, d
2012-02-23Dankie Kobus, hierdie bydrae van jou lees veel meer sinvol as jou gewone haat en belediging.
Bykans sonder uitsondering neem jy gewoonlik iets soos jou aanhaling hierbo oor enige onderwerp en vertaal dit met jou jammerlike onvermoë asof dit
2012-02-23Ag tog ou Kobus, jou beledigings is lankal vervelig verby. As jou saak enigsins meriete gehad het sou dit sekerlik nie nodig wees om my soos die onderdrukte lede van jou "huiskerkstelsel" te minag nie.
2012-02-23Wouter,
Ek staan by my verdediging van jou, maar sedertdien doen jy niks wat ek kan verdedig nie. Inteendeel, dit is nou só – jy het in ’n manteldraaier ontaard, juis relevant in ons gesprekke, want dít is waar dit plaasgevi
2012-02-23Hello Angus
Die volgende sluit aan by jou verwysing hierbo na die weglating van die eerste hoofstukke in Matteus. Dieselfde het gebeur met die geslagslyn in Lukas. Bart Ehrman bied die volgende in sy bespreking oor die korrupsie van die teks deur ortodok
2012-02-23Angus,
Mensig! Besef jy dan nie eens wat jy self sê nie?
Kyk mooi – jy sê “Ek het nie net gesê die eerste twee hoofstukke van Matteus is later bygevoeg nie, ek het bewyse gegee dat hulle aanvanklik nie daar was nie&rd
2012-02-23Wouter,
Jy probeer wat ek sê, afkraak, maar verskaf géén substansie vir wat jy sê nie. Jou woord dis mos nie goed genoeg nie… en dié het ek ongelukkig ook van ervaring. Dus, as jy wil relevant wees, verskaf eer
2012-02-23“Here it is desirable to look at the place of Christianity in the series of historical religions in certain of its wider aspects. The uniqueness of Christ’s religion, and justification of its claim to a special, Divine origin, will only appear
2012-02-23The International Standard Bible Encyclopedia stel die Christelike Godsdiens as absolute Godsdiens, en sy globale oorsprong, as volg:
“From the first, Christianity aimed at being a world-conquering principle. The task it set before itself was s
2012-02-23Kobus de Klerk, bevestig net soos met die aanhalings van hom uit Gibbon se werk wat Chris die hoof kon bied of met die Pew verslag waar Kobus 300 miljoen ekstra Christene wat Pew nie kon vind hom die meester van die misleidende aanhaling te wees:
&
2012-02-23In sy The New Testament In Light Of Modern Research skrywe Adolf Deissmann
“…And there is also prophetic inspiration. Without inspiration there would be no Christianity, and the New Testament would never have originated ... Historical qu
2012-02-23Die liedjie was vir my n amalgamatiese-samesmelting van die tydlose bloodstelling aan kommersiele pop-kultuur en die vry-vloeiende lewitasie wat die filosofiese mens toelaat. Na ek dit die derde keer geluister het het ek agter gekom dit is die Kodak-oombl
2012-02-23Die bewyse is daar voor jou. Dis 'n goeie voorbeeld van niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie. Ek het nie net gesê die eerste twee hoofstukke van Matteus is later bygevoeg nie, ek het bewyse gegee dat hulle aanvanklik nie daar was nie, jou
2012-02-23Kobus, jy lieg mos! Ek kan onmoontlik nie die HERE se geboorte ongedaan maak nie? Dis 'n pragtige mite in die Bybel, en vloei mooi uit die paganistiese lewensbeskouing van die tyd. Alle vername mense kan nie sommer net so gebore word nie, hulle moet sonde
2012-02-23William de Bruin... What a legend. Ek wou bitter graag hierdie song hoor vandat ek die lirieke gelees het... Noudat ek het... diep cool. Moses Mandela... tien keer beter as wat ek ooit kon verwag het. Ek gaan nou uitbom op die share knoppie as julle my sa
2012-02-23Hello Jaco
Hierdie is nie 'n klassieke Griekse mite nie, maar een wat ontstaan het rondom die geboorte van Plato. Dit laat ook eerder dink aan die besoek van die engel aan Josef (Mat.1:19-20) as die verskyning aan Maria in Lukas:
"And
2012-02-23In teenstelling tot wat daar beweer word is die volgende nie waar nie wanneer Kobus skryf:
"Maar nou ja, vir sommige, bykans 99% van alle mense, is Spiritualiteit en Spirituele intelligensie die norm."
Die sogenaamd
2012-02-23
Waar sou Engeland vandag gewees het sonder Me Thatcher? Sy is 'n brawe, dapper vrou en dit wys tot aan die einde waar sy haar man se klere moet wegpak. Ek het die film geniet en met deernis en bewondering na die bejaarde vrou gekyk. Ek g
2012-02-23Wat 'n fantastiese storie! Eh hou van die skryf styl, die boodskap en veral die name.
Wel gedaan, Elza!
Ek hoop jy wen.
Jy het verseker my stem.
2012-02-23Kyk, Kobus, jy het nog geen standpunt gestel nie, net 'n eierdans uitgevoer.
Jy skryf vir Johannes en kla dat hy Wouter as persoon aanval en in die proses val jy Johannes as persoon aan. Ek wys jou op die anomalie (SONDER om jou as persoon