2012-03-01“Wow, this competition has delivered really awesome songs that are very catchy and you don’t get tired of listening to them. It is difficult for me to pick a favourite, because I love all of them, but I must say that the top runners are &ldquo
2012-03-01“Sing 'it is a ridiculously cool concept, and judging by picnic reaction, it has been executed beautifully. My favourite track is the one performed by Dance You're On Fire, although I may be biased considering I love their sound in general.” S
2012-03-01“By far my favourite song selected for the Sing ’it competition is ‘Erdeskerwe Israeliet’ by William de Bruin, performed by Bittereinder. It is a beautiful illustration of music and lyrics working together in complementary ha
2012-03-01“The tracks are all so brilliant, covering such a wide range of genres, encompassing a vast variety of talent that spans the country. I'd have to say my favourites are the Jax Panik and The Dance, You're on Fire singles. However, the SFR and Niskero
2012-03-01“Ek is nie 'n aanhanger van die Idols-mentaliteit nie – dit voel ongelooflik kunsmatig. Sing ‘it het egter iets geskep - nege liedjies wat elk bydra tot die plaaslike musieklandskap. Daar is net een wat ek glad nie van gehou het nie. My
2012-03-01“What a refreshing competition. I always feel like people forget about songwriters and what an integral part they play in the music industry. We definitely need to build songwriters in our country and keep on supporting them. All the tracks are real
2012-03-01Beste Walter, ag, ek bedoel, Kobus,
Natuurlik is ek versot op alles wat letterkunde is: mites, fabels, gelykenisse, psalms, gedigte, verhale, en daarom is ek versot op die Bybel. Die mitologiese figuur Jesus gryp my aan. Hy is maagdelik gebore, k
2012-03-01Angus,
Wat die verdraai, lieg en bedrieg aanbetref, probeer jy nou jou persoonlikheid op my projekteer.
Juis sien “almal” en weet jy het snert geskrywe.
Kom ek wys jou verder uit:-
Maar wéér praat jy snert &ndas
2012-03-01“Daar is min plaaslike musiekprojekte wat so oor grense heen mense laat gons, wat nog te sê 6 000+ liedjies op die internet laat aflaai. Sing ’it het die reëls van die spel bietjie verander. Die liedjies is great. Die lirieke sny di
2012-03-01“Sanlam’s partnership with LitNet in presenting the Sing ’it competition is delivering well on the opportunity for Sanlam to engage with the younger market through what is important to them, that of good home-grown lyrics presented to th
2012-03-01Fantasties!
Kyk na die protosoon-subnormale intelligensievlak van die ouens van wie ek praat, hier gedemonstreer.
G'n wonder hulle kekkel soos hul doen, nie...
Maar wag, daai apie Chrissie kan al assosieer - deur repetisie kan hy al voor d
2012-03-01FB,
Die punt wat Thomas maak, is verbatim deur my aangehaal. Hy is ’n geleerde mens en kan daar dus nie tot die gevolgtrekking gekom word dat hy homself nie kan uitdruk, nie. Dus, die punt wat hy wou maak, is dat die Christendom op pad uit, is
2012-03-01Kobus het regtig 'n probleem me geslagslyne en hoe dit werk. Miskien kan hy verduidelik hoe mens uitkom by niggies en nefies as jy begin met een ma en een pa. Hoe lank die tweetjies leef en hoe vroeg die kinders onder mekaar begin naai
2012-03-01Haai Ockert
Hou ons nuusbrief hierdie week dop: die wenner sal op die nuusbrief bekendgemaak word, en volgende week ook op die webwerf.
Groete
Bibi (redakteur: Nuwe skryfwerk)
2012-03-01Walther Mitty “kom by jou op”, Angus, omdat jy versot is op mites en fabels. Soos daar op Engels gesê word, “you’re a sucker for being suckered”.
Kyk byvoorbeeld jou hantering van Jesus – Hóm ass
2012-03-01En dan kom dit op die ou end maar weer daarop neer, Kerneelsie, wie gee om wat jy sê? Jou "menige ander" is ook maar net jy in die formaat van al jou alter ego's, ons weet mos nou al.
So, who cares?
Maar dit bly interessant om te sie
2012-03-01Hello Thomas
Jy is reg oor Kobus. Hy is niks meer as goedkoop vermaak nie. Meeste Christene, soos Angus ook al 'n paar keer genoem het, leef nie volgens die waardes wat Kobus verkondig nie. Die statistiek wat jy hierbo noem is amper onnodig om te demo
2012-03-01Hello Panda
Die standaarde was regtig laag in die begin. Vreet 'n verbode vrug en God maak jou skyt, maar susters en broers kan maar gooi.
Ek is nie so seker dat Abraham nie bloedskande gepleeg het nie. Hy sê immers die volgende:
Gen. 20:
2012-02-29"Maar die wetenskap beskik nog nie oor toerusting óf kennis om die verskillende spirituele kommunikasies wat as boodskappe deur die brein geïnterpreteer word, te ontleed en te eien nie."
Jy maak sommer 'n stelling en dan dink jy d
2012-02-29Kobus, jy is bekend daarvoor dat jy verdraai, lieg en bedrieg, so waarom sal iemand jou nou glo? Buitendien is wat ek geskrywe het daar vir almal om te sien. Dit kom daarop neer dat Christus nie partenogenies gebore kon word nie, want daar was nie wetensk
2012-02-29Hello Pieter
Die konservarorium-biblioteek van US, as jy hulle nie al klaar gevra het nie, sal jou dalk kan help. As hulle nie die musiek self het nie sal daar baie moontlik iemand wees wat jou in die regte rigting kan wys.
2012-02-29Huh, boggem, wat gaan aan! Ek lees, maar verstaan nie; ek kyk,maar ek sien nie; ek luister maar ek hoor nie ! Ek weet niks! Ek verstaan niks, Duh, Duh, Duh...
2012-02-29Kobus - Hierdie is blote steekproewe, wat Thomas aanhaal. Steekproewe kan so gemanipuleer word dat enige mens op google so ‘n “studie, meningsopname” of wat hulle dit ook al noem sal kry om hulle saak te staaf. Ek sal nie verbaas wees
2012-02-29Apie Chrissie koggel nou woes - hy is in 'n hoek in 'n hok en hy weet nie hoe om daar te uit nie - nou boggem dit baie woes en blykbaar het hy in die proses 'n blink slymerige ongelukkie teen die muur gekry, en koggel nou met die een wat hy daarin sien...
2012-02-29Die sonde van bloedskande, is bevestig na die eksodus van die twaalf stamme van Israel uit Egipte – sien Levitikus 18:6-18.
Daar is egter geen aanduiding dat Noag se nageslag aan bloedskendige praktyke deelgeneem het nie, al was dit duise
2012-02-29Hello,
Soos alreeds aangedui is daar geen verdere gesprekke van my kant af met Kobus de Klerk aangesien dit onmoontlik om 'n ingeligte gesprek met die persoon te kan voer.
Daarom word dit nou bevestig daar sal geen repliek we
2012-02-29Hello,
Soos alreeds aangedui is daar geen verdere gesprekke van my kant af met Kobus de Klerk aangesien dit onmoontlik om 'n ingeligte gesprek met die persoon te kan voer.
Daarom word dit nou bevestig daar sal geen repliek we
2012-02-29Kobus, jy maan my in jou hardvogtige en beledigende waan die volgende: "Ek (Kobus) het 'n versoek gerig vir 'n gesprek wat by die issues in die artikel, sal hou, gesien die rigting wat die kommunikasies (gesprekke kan ons dit nie noem nie) weereens b
2012-02-29Dagsê Chris
Dankie, vir die skakel – dis werklik ’n interessante debat.
Uit Kobus de Klerk se reaksie hierbo op my skrywe en sy onlangse reaksies op jou en Angus se skrywes word my stelling, dat sinvolle gesprekv
2012-02-29Swapie Kerneelsie,
Die onophoudelike riool waarvan jy van praat, is maklik te verklaar - dit stroom net onderkant jou neugate uit sommer oor jou vingers ook... en ons kan dit van hier af sommer maklik sien.
En as die wind van jou af hierdie kant toe
2012-02-29Religie en spiritualiteit is skepping van die mens se geevolueerde brein. My Rottweiler se brein het nou al sover ontwikkel dat hy een keer per nag spirituele verbintenis soek met sy voorvaderwolwe deur vir 15 sekondes 'n wolwehuil die lugruim in te stuur
2012-02-29Chris,
'n Vriendelike versoek -
Let nou weer op die trant wat ook hierdie gesprek vorder.
As jy verder wil gesels, hou asseblief by die onderwerpe van die oorspronklike artikel wat hierbo mos nog te vinde is.
Waarom verloor jy gedurig draad e
2012-02-29Nee, wat Chris,
Ek verwys nie na jou as aap nie, maar as mens-aap – een wat hom soos die ape gedra waarvan hy self sê, hy van afstam. Ek gee jou nog die voordeel daaraan toe dat ek nie na jou as aap verwys nie, maar as mens-aap en daarom
2012-02-29Hello Angus, my apie broer. Huh, boggem, wat gaan aan! Ek lees, maar verstaan nie; ek kyk, maar ek sien nie; ek luister maar ek hoor nie! Ek weet niks! Ek verstaan niks, Duh, Duh, Duh ... Wasie ROOFDIER ennie baas va' hom wat myne se gat en joue se ook ga
2012-02-28Beste oom Bobbejaan Kobus,
Baie dankie vir jou skrywe daar uit Magaliesberge. Is Oom familie van Adoons-hulle? Daar is iets wat ek nog altyd vir 'n bobbejaan wou vra; miskien kan Oom my help. Kyk, ons mense het vir ons 'n god geskep met ons