Further to my comments iro the above (SêNet 02 Mar.12), compared to king Saul’s virtual unblemished secular life, king David (Jesus’s ancestor) had committed the following additional secular crimes, namely cowardly treachery as well as murder whereby he instructed Solomon on his deathbed that on his succession to the throne, he was to murder Abner his lifelong loyal commander, as well as his elder brother (David’s son, his own flesh and blood) in order to secure the throne of Israel.
Saul was rejected outright by God; David was declared to be his favourite, a man after his (God’s) own heart! Then again, as already mentioned previously, God being a God, he can whimsically make and break his own rules and morals.
Jaco Fourie


Kommentaar
Ja, Jaco,
Dit is waarom daar vir jou ook hoop is - want die HERE se vergiffenis reinig alles. Het jy nie geweet nie? God, die HERE, soek nie perfekte mense nie, want Hy weet Hy sal geen vind, nie. Maar Hy het groot behae in mense wat voor Hom kan kom, en aan Hom hulle oortredinge bely, sodat Hy hulle in liefde vergewe - en sulke mense is inderdaad "men after God's own heart".
Dan lyk dit ook of daar heelwat in die Woord is wat jy nog nie begryp nie. Jy begryp nie die stelsel van Goddelike genadige vergiffenis nie - wat Saul nie in belang gestel het, nie. Dawid wel - lees gerus Psalm 51, as jy dit sal kan begryp.
En dan oor Abner. Dawid was baie lief vir Abner, Saul se eertydse leërowerste, en Abner is lank voor Dawid se dood, deur Joab vermoor in 'n persoonlike vendetta wat Joab teen Abner had...
Waarom moet julle altyd genoop voel om die Woord te probeer verdraai en daaroor te lieg? Dink julle dan nie iemand en Iemand sal agterkom, nie?
Terloops, is jy dalk Afrikaans magtig, Jaco?
Kobus de Klerk