Visplaas in die Vrystaat

  • 2

Toe ek 'n ruk terug daaroor geskryf het, het ene Oester met groot gejuig ingespring en geseg dat die projek is reuse leuen!

Nou lees ons dan hierdie.

Wat nou?

Lyk tog of China se goeie werk regoor SA en Afrika onverpoosd voortgaan, maar wat doen die sogenaamde Afrikaners, behalwe nou om SA te probeer beledig en te saboteer?

Dis tyd dat ons meer Chinese inkry, en dat meer sogenaamde Afrikanerosaurusse skoert na hul hole in OZ en NZ toe ...

Francois Williams

  • 2

Kommentaar

  • Chinese burgers hierdie week gearresteer in oesterland vir besit van meer as 400 kg perlemoen. dit het nie eens die mediaberigte gehaal nie. hulle kan nie in die hof verskyn nie want hulle is verbonde aan een of ander diplomatieke kak. ek dink beslis dis tyd dat ons meer inkry van julle. hier in Kwanonqaba is daar alreeds vier Chinese families wreedaardig vermoor. die locals like julle nie baie nie, soort van.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top