Kommentaar

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Soos gewoonlik is die evolusionis, Thomas, se spreekwoordelike hande varkvuil wanneer hy daardie vingers valslik na die Christengelowiges uitsteek, soos hy hierbo doen. Maar die religie van darwinisme, waarvan hy ’n uitgesproke, misleide aanhan

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-10 Niemand stel in jou inhoudlose gebrabbel belang nie, Kerneels, ek ook nie. Wie gee om wat jy dink? Dink jy dit het enige effek? As jy die keer met mens saamstem, is dit bepaald 'n belediging. Onthou dit. Selfs nie eens agnostici, al lek jy uit despera

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 'n aanlyn weergawe van die Summa met menige vraag en antwoord op onder meer die verband tussen filosofie, godsdiens en wetenskap kan hier gelees word: http://www.ccel.org/ccel/aquinas/summa.toc.html

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Ter afsluiting sou ek in die algemeen ook net graag die volgende redeverband bepaal; Die Protestante se Heidelbergse Kategismus is Johan Calvin se antwoord op die  katolieke Heilige Aquinas se Summa. Ek gebruik steeds die Heidelbergse Kategism

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Chris, ek haal die artikel ook vir Angus en Wouter uit die Summa wat ek as beginsel vir my bydrae gebruik het, as volg aan (TREATISE ON SACRED DOCTRINE Question 1 Article 1): Whether, besides philosophy, any further doctrine is required? Object

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Chris, aangesien ons soort van by die laaste waens van hierdie treintjie gekom het, sluit ek graag met die volgende vir jou af;   In jou kommentaar tik jy die volgende: Die "vyf sekerhede uit [jou(Cornelius)] gewone katolieke katkisasie da

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Hello,    Hierdie is skokkend en Thomas het 'n diens aan die gemeenskap hier gelewer.    Sonder om te veel aandag op myself te plaas maar in 'n gesprek wat oor die seksuele mishandeling in die Roomse Kerk gegaan het en waar ek arti

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Thomas, Kobus en God het lankal besluit ons gaan reguit hel toe. Dit gee hom die reg om ongegronde aantygings en beledigende insinuasies te maak waarvoor hy nie verskoning hoef te vra nie. Onkunde en minagting vir die wat nie wil deel daaraan verdien hom

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-10 Angus, dis maar moeilik om te kies tussen die vier kotskolle wat Kobus hier vir ons gelos het vir die naweek. Gelukkig kan mens gewoonlik maar net fokus op sy laaste paragrawe, want dit is waar hy soos 'n dom hondjie deur sy eie braaksel loop. Soos hierbo

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Thomas, Hoe kan jy spirituele intelligensie so afkraak? Verlede week het 'n leerling van Ephes Mamkele Secondary School in Wattville 'n spirituele moment ondervind toe hy bang geraak het vir 'n ander leerling se "rosary".Onmiddellik het al die

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Thomas, ek dink Pieter het Kobus se afwykings onderskat.   Kobus het lank reeds in sy eie huiskerkstelsel gaan skuil juis omdat hy hom nie by die samelewingsorde kan aanpas of hom daarin kan handhaaf nie.   Hoe op aarde kan julle hoege

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-10 Beste Duitswester Dis nou wat die Engelse 'n "sweeping statement" noem!Gee bewyse van die "verligte kindertjies" wat in die tronk beland.Sekerlik is daar vele,maar net sovele met die Bybel onder die arm ook.Neem nou die geval van die

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-09 Hello Duitswester Ek sal baie graag iets wat lyk soos 'n statistiek wil sien vir hierdie aantyging teen evolusie en die wat Godloos is. Wat die dominee laas Sondag van die kansel af gesê het tel nie. Vra maar net. Chris

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-09 Kobus, daar's eenvoudig geen krag agter al hierdie intellektualisme van jou nie want jou gesindheid bulder jou naakte haat soos 'n muur vas teen andersgelowiges en ongelowiges ... let tog maar self op jou gepretendeer as aanklaer in jou laaste kommentaar

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-09 Thomas, ek sien regtig uit na die foto ... het jy dit dalk vergeet of so iets?

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-09 Thomas, dankie vir hierdie intelligente bydrae. Ek dink ons gaan nog vir dae hieroor gesels ...

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-09 Wouter jy antwoord; "Die kwessie is die idee wat jy het, dat jy gesprekke kan anker in die betekenis soos dit opgeskryf is in 'n woordeboek en jou dan beroep daarop as die finale gesag en die riglyne bied vir wat die betekenis is van die onderwerp on

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-09 Ag, Thomas, genugtig, is jy só onthuts dat jy moet sanik ook nog boonop? Ons weet mos nou al dat jy nie die vermoë het om mooi te lees én te verstaan nie, veral as dit by die bietjie meer ingewikkelde dinge kom – dalk moet jy maar

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-09 Beste Duitswester, so graag as wat ek met jou wil saamstem, moet ek met jou verskil hieroor.   Ek dink dis bespotlik om te wil voorhou dat die Bybel iemand uit die tronk kan hou.   Ek kan dae lank sit en tik hoe sogenaamde goeie besi

Vir Jaco oor sy "reaksies"-brief gister

2012-03-09 Beste Jan Dankie vir jou response op my skrywes. Ek ondervind geen probleem met die inhoud daarvan nie. Ek wil jou net herinner dat jy wel met ‘n vorige geleentheid my bevraagteken het hoekom my Engels beter als my Afrikaans is. Ek het jou

Vir Jaco oor sy "reaksies"-brief gister

2012-03-09 Beste Jan   Dankie dat jy wel op my skrywe ge-respondeer het.  Ek ondervind geen probleem met die inhoud daarvan nie.  Jy het wel met 'n vorige geval my met Cobus Fourie verwar wat weier om in Afrikaans te skrywe, en wie as ge

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-09 Kobus,    tot dusver het kreasioniste net Darwin afgekraak. Daar is biblioteke en biblioteke vol daarvan. Dink jy nie dis tyd vir oorgaan tot aksie nie? Wat van 'n model skryf vir die vervanging van die evolusieteorie? Wat van die Stof -en-rib

Darwin se huis tuimel

2012-03-09 Die persoon wat die meeste aanhalings kan Google en kopieer en plak moet reg wees - Spirituele Intelligensie 101.    Wanneer begin jy swot soos ek aanbeveel het?   Thomas

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-09 Stephan, Al wat jy doen, is om die skoen vir die darwinisme ook aan te pas. Niemand van ons dring op wetenskaplike bewyse vir die Godsdiens aan nie. Maar met julle is dit anders. Julle dring aan op wetenskaplike bewys vir alles en dit sou die da

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Ek sien jy het vanweë die redes in jou kommentaar genoem, gou lewensmoeg geword, oupatjie. Jy lees net, en jy is al klaar moeg... Ek daarenteen, is hoegenaamd nie moeg nie - ek het massas energie en weet waarmee ek besig is. Mens wonder ook hoe

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Chris Ek moet jou gelukwens met jou lankmoedigheid en geduld om so uitgebreid op Kobus se sotlikhede te reageer. Ek kan myself eenvoudig net nie sovêr kry om met 'n groot omhaal van woorde met Kobus te kommunikeer nie omdat sy begripsvermoë

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-09 Wouter se "The New Argument from The Original Replicator" 1. Evolution is the process by which an organism evolves from simpler ancestors 2. Evolution by itself cannot explain how the original ancestor — the first living thing &mda

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Oupa, ek hou van jou. Jy stuur iemand in sy moer en ek sal graag wil dink dat dit Kobus is. Maar ek is nie heeltemal seker dat dit nie ek en Thomas is nie... Dís hoe mens dit doen. Laat die ou (ek?) sy kop so erg krap dat vergeet of nie eers

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-09 Wouter se “The Argument from the Paucity of Benign Mutations” 1. Evolution is powered by random mutations and natural selection 2. Organisms are complex, improbable systems, and by the laws of probability any change is astronomically

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-09 Wouter se "The Argument from Irreducible Complexity", vervolg:- 4. The Theory of Natural Selection cannot explain these irreducibly complex systems (from 1 & 3 5. Natural selection is the only way out of the conclusions of the Cla

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Kobus  Rus nou so bietjie, jy het net 2 byte aan jou lyn en hulle speel jou moeg !! Dink bietjie hieroor" The Dunning–Kruger effect is a cognitive bias in which unskilled people make poor decisions and reach erroneous conclusions, but t

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Die menslike genoom het nie ontstaan vanaf vry basisse nie. Die berekening van hoe onmoontlik dis sou wees vir elke basis om reg in plek te val is slegs geldig as dit in die afwesigheid van 'n reeds bestaande templaat moes plaasvind. Ons het die groot

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-09 Die eerste repliseerder was nie 'n eukariotiese organisme, soos 'n protosoa was nie. Die berekeninge om te wys hoe onwaarskynlik dit sou wees is sinneloos, want wat dit bewys is iets wat evolusionêre bioloë alreeds weet.   Hoe die eer

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-09 Hello,    Vir die wat dalk die gesprek tussen Gould en Haldane wil herbesoek kan dit hier vind:   http://www.bbc.co.uk/iplayer/console/p005479y   SCIENCE AND RELIGION Last broadcast on Thu, 25 Jan 2001, 21:30 on&n

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-09 Die kwessie is die kwessie.    Om te herhaal:    Die kwessie is die idee wat jy het, dat jy gesprekke kan anker in die betekenis soos dit opgeskryf is in 'n woordeboek en jou dan beroep daarop as die finale gesag en die riglyne bie

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-09 Die kruks van die saak is dat sleg teorieë wat wetenskaplik is oorweeg behoort te word. 'n Mens kan en mag nie binne die wetenskap 'n element postuleer wat nog nooit betroubaar waargeneem is, waarop geensins dui nie en wat vreemd is aan fisiese w

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-09 De Klerk kan niemand reghelp nie. Kennnis van die werklikheid in sy kompleksiteit en kontradiksie ontbreek hom en sy soort.    Laat hom begaan, hy bedrieg net homself en die wat val vir alternatief geskets deur hom. 

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-09 Hello,    Aanvullend tot Chris en Thomas se opdaterings kan dit bevestig word dat die siklus van briewe en die fokus op Darwin en die aanhalings gebruik almal gevind is op webwerwe wat as fokus "intelligente ontwerp" (Creationism en

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-09 Thomas, ek dink die belangrikste 'punt' wat Kobus maak is dat daar geen gevaar is dat hy op enige ander plek op aarde, behalwe van agter sy preekstoel in sy garage, mense sal werf vir sy breindood en oneerlike voorstelling van realiteit. Hy dink aan

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-09 Kobus, die meer uitgebreide paragraaf maak al die verskil in die wêreld. Dit wys duidelik op die oneerlike manier waarop die onderwerp benader word deur kreasioniste soos jy. Enige poging deur jou om jouself te regverdig versterk net die aankla
Top