Kommentaar

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-15 Thomas, Dankie, vir jou uiiters sinvolle  bydrae. De Klerk se onsmaaklik aanval op jou  was voorspelbaar. Ter aanvulling: prof. Piet Straus, moderator van die NG Kerk (2010), het in ’n onderhoud met die tydskrif Juig o.a. die volge

Sikloon oor Mosambiekkanaal

2012-03-15 Cornelius, dankie vir 'n pragtige stukkie leesgenot! Vanoggend reen dit ook heerlik hier by ons! Mens kan net opgewonde raak oor hierdie wonderlike geskenk wat ons ontvang het, en ek is voorwaar dankbaar dat ons nie  rampspoedoedige gevolge gekry het

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-15 Gaan speel met Thomas, Kerneels, wie stel belang in jou snert? Wie stel in jou snert en jiskruipery belang? Jy het niks om by te dra nie. Siniele mense sal jou dalk amusant en interessant vind. Toe, gaan nou, Thomas het jou genooi om by hom te kom spe

Darwinisme se wankelende genetika steunpilaar

2012-03-15 Dit is nie doenlik om die elementêre huidige werking van genetika vir my te verduidelik nie - dit op sigself is geen bewys dat darwinistiese evolusie die drywer daarvan is, nie. Daar is dus  net twee aspekte in jou argument wat uitgelig beho

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Wat jy en Angus blykbaar nie begryp nie, Perdebytjie, is dat julle modelle, Spinoza en Voltaire, nie, soos julle, ongelowiges as sulks was nie, maar deïste of panteïste, terwyl hulle die onderskeid tussen God en religie kon tref (God en religie

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Angus en Grietjie, Dankie Angus — dis lekker en altyd leersaam om jou bydraes te lees! en Perdebytjie — Voltaire was vir seker baie skerpsinnig. Een van die groot waarhede wat hy kwytgeraak het, was: “We see that these tales have been

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-15 Wouter, solank die aanbidding van Gravitasie, Termodinamika, Algemene en Spesiale Relatiwiteit (as voorbeelde van die ander persone in die goddelike eenheid) nie ontken word nie. Ja, hoekom nie, WWDD?

Snaakse en vreemde woorde

2012-03-15 Ek hoor nou die dag n ander woord vir  Pom Pom Girls of rasieleidsters. Hulle word tosselterte genoem

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Ek lees so nou en dan die nie Christene se briewe. Soos dit my reg en voorreg is as Christen of gelowige so het elkeen sy eie opinie van wat en wie hy of sy aan glo. Wat my opval is die veneinigheid en algehele afkraak van die Christen se geloof deur nie

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-15 Thomas, dankie vir jou uitnodiging! "Kom ons praat evolusie". Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese groete, Ekke

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-15 Kobus, jou "woer-woernaal" inskrywing hierbo bewys net weereens jou stiksienige waan. Net so omstrede soos jy ou Kobus, is Kreasionisme ook 'n omstrede religieuse geloof wat sekere biologiese prosesse verwerp ten gunste van 'n skeppingsmite as 'n verdu

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Beste Angus, Om aan te sluit by my vorige kommente: besef jy dat daar onder die Tien Gebooie van die Ou Testament  geen verbod bestaan oor lieg nie, maw., daar is geen verbod wat lui dat jy nie mag lieg nie. Daar is ook geen verbod wat lui dat jy ni

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Beste Angus, Dankie vir jou nuutste skrywe wat handel oor die werklike waarde van die Bybel. Die verhale en legendes daarin opgeskryf kan seker vergelyk word met derglike epiese werke  afkomstig uit die Bronz Periode van daardie tyd, soos

Darwinisme se wankelende genetika steunpilaar

2012-03-14 Die frekwensie waarmee gene in 'n populasie voorkom verander met tyd na gelang van die uitwerking van natuurlike seleksie op die fenotipe (indien enige) wat daardeur veroosaak word. Hierdie is vir alle praktiese doeleindes die definisie van evol

Darwin se huis tuimel

2012-03-14 Hier kom De Klerk en bevestig, daar is fossiele.    Welgedaan aan De Klerk.    Dit word egter onmiddelik ongedaan gemaak deur De Klerk met die volgende:    "maar nie wat die darwinistiese kontinuum bewys" 

Die kruks van Darwinisme

2012-03-14 Hello Chris,    Baie dankie vir jou bevestiging.    Hierdie was om 'n patroon te bevestig.    In baie van die gesprekke hier bo uitgelig het jy ook deelgeneem en selfs van daar kan dit bevestig word dat elke liewe vakku

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

2012-03-14 Hello Stephen et al,    Vele dank vir jou plasings ook. Wat 'n plesier is dit nie om nog 'n ingeligte persoon se plasing te lees in die lyn van Angus, Thomas en Chris se plasing nie.    Tiktaalik is 'n fassinerende onderwerp.&

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-14 Amen broer Angus, in die naam van Darwin hoor ek jou en hallalujah!!!!!   Darwin is awesome   What would Darwin do? (WWDD)   :>)

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 De Klerk maak die volgende stelling en is die gewone kansvattery van De Klerk wat hier gedy:    "en daar is ander aanhalings ook, waarby Gould s'n aansluit. Noem dit, want dit lyk nie jy besef dit, nie - die ou gebrekkige insig probleem.

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 Hello Stephen & Angus et al,    Baie dankie vir jou bevestiging van Gould en Eldredge toegewyde evolusioniste.    'n Persoonlike opmerking, weens omstandighede met 'n hartomlyning (maar nie nou gedoen kan word nie - moet p

Darwiniste se pogings om ontwerp van onverminderbare kompleksiteite te ontspoor

2012-03-14 Kobus, jare gelede toe ek begin skryf het op SêNet, was dit oor Michael Behe en sy muisvalletjie. Hoe hy daardeur die gramskap van die regter in die Doversaak hom op die hals gehaal het.    Om onvervangbare kompleksiteit te verduidelik,

Oor jou Afrikaans, Jaco

2012-03-14 Beste Jan, Dankie vir jou respons. Ek neem kennis van jou gevoel rakende Afrikaans en respekteer jou daarvoor.  Terloops.  SeNet verander my van vanaf Fourie na Fouche by herhaling, hoekom weet ek nie asook hulle verander die bewoording va

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 Thomas,    Dankie vir die bevestiging, slegs 700 jaar, ek het amper van my stoel geval, wat dit was 'n bietjie van 'n blur op my skerm en het 7000 jaar gelees, na hordes aanhalings uit die kreasioniste swem alles op my skerm.    Ma

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

2012-03-14 Waarom wil jy  wetenskap aftrek tot jou religieuse vlak daar onder in die modder? Plas asseblief maar daar rond, ons stel nie belang nie. 

Sikloon oor Mosambiekkanaal

2012-03-14 Naomi, weereens baie dankie vir jou netjiese versorging van my bydraes - met of sonder prentjies ...

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-14 Angus Groot geeste soos Voltaire en Spinoza het bedenkinge gehad oor godsdiens.Voltaire het onder andere geskryf: "The truths of religion are never so well understood as by those who have lost the power of reasoning". Dit som nogal vir my die h

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-14 Hallo Angus, Dankie vir nog 'n leersame bydrae midde al die KobusdeK op die werf. Ek wil jou tog verseker dat Kobus en sy huiskerkbende hier op die werf die enigste aanhangers van kreasionisme is wat ek in my hele lewe teëgekom het.

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-14 Thomas, ek dink die gesprek het al bietjie ver gevorder vir die soort van basiese gebabbel en vir jou om daarmee weg te kom - die soort van ding wat standaard aan jou deelnames is - maar jy vermaak darem vir jou eweknie kroos mede-agnostici daarmee. Ma

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-14 Kobus, volgens Darwin se evolusieteorie is daar nog lank voor die mensdom genesis uit hul duime gesuig het 'n wonderbaarlike ontstaan en ontwikkeling gewees. Nie net die ontstaan (deur miljoene jare se prosesse) van die mensdom nie, maar ook van alles wat

Mars se tweejaarlikse besoek

2012-03-14 Regstelling: Ongelukkig het daar 'n fout ingesluip by die afstande van Mars en Venus soos hierbo aangehaal. Mars is tans ongeveer 102 milj. km en Venus 123 milj. km van die aarde af. Die skets wat ek aangeheg het om die posisie van Mars aan te dui h

Mars se tweejaarlikse besoek

2012-03-14 Regstelling: Daar het ongelukkig 'n fout ingesluip by die afstande van Mars en Venus. Mars is tans ongeveer 102 milj. km en Venus 123 milj. km van die aarde af. Jammer vir die skets van Mars se posisie  wat in die slag gebly het. Kyk maar net '

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

2012-03-14 Die twee plasings van De Klerk verwys. Soos gesien kan word is daar geen opvolg op die filosofie van wetenskap nie, maar slegs die gewone retoriek wat van De Klerk se hand die norm. Die uitlating van 99% van die inligting wat benodig word om ingeligte ont

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-14 Die "vloer vee" gesegde van julle agnostici - ek het al vir julle gesê, as die moppe van die samelewing is dit julle enigste verwysingsraamwerk. Wanneer skrywe julle iets waaruit blyk dat julle insig, kennis en verstand, het? Chris,

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

2012-03-14 Jy sal moet leer onderskei, Wouter, dat die 99% kaf, nie afbreuk doen aan die 1% substans, nie. Daarom lig mens die substans uit, en raak ontslae van die kaf.  Ons stel werklik nie belang in Ruse se eierdans van waarom hy die vermetelheid had om sy e

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

2012-03-14 Stephan, Dit is nie goed genoeg vir wetenskaplikes om "geen probleem met evolusie as verskynsel en die breë trekke van die teorie" te hê, nie. Wat jy eintlik sê, is dat evolusie soos Darwin dit voorgestel het, nie staande

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 Wouter, staak gerus insiglose, onsinnige aanmerkings. Niemand het gesê dat Gould, Ruse en Mayr skielik kreasioniste geword het, nie. Maar hulle is beslis nie meer oortuigde darwiniste (in die ou sin van die woord) nie. Baie min werklike wetenskap

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

2012-03-14 Dankie vir die bevestiging, Wouter! Julle skippie is onherstelbaar beskadig. Die darwinistiese kadawer druk julle vas en dit stink.

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

2012-03-14 Jammer vir julle, maar Gould gaan homself nie elders in sy boeke weerspreek nie - as ek Gould alleen sou aanhaal, kon julle dalk nog met die soort van argumente wegkom, maar dit is gepas in die lig van 'n swetterjoel soortgelyke, van andere, wat dit onder

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 Pateties, Wouter. Jy weet dit voor ek vir jou sê. Jou desperasie skyn uit jou agressie - duidelik. Jy sal moet beter doen. Jy skrywe deesdae niks meer waarnee mens kan deel nie. Jy kan jou kinderagtigheid maar laat staan - as mense nou nog nie we

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-14 Wouter Jy moet onthou Spirituele Intelligensie 101 se kurrrikulum dek slegs kopieer en plak en nie lees nie. Daar is tans bykans 7 miljoen tref-skote as jy "creationism" intik in Google. As onse Kosie sê maar 4 plasings per dag op
Top