2012-03-19Haai Chris,
Dis waarskynlik die Christen-mafia wat sy ding hier doen. Ons maatskappy het eenkeer met 'n ander een saamgesmelt en vir maande lank kon niemand uitwerk wat die dryfveer agter hul bestuur se besluite was nie. (Idiote is bevorder en be
2012-03-19Hello Chris,
Is die nie 'n probleem van die internet nie in die algemeen nie en watter las gaan dit nie op die persone hier plaas om redaksionele werk op briewe te doen op daardie skaal.
Dawkins is deur gelowiges uitgevr
2012-03-19Die ironie is prysloos. Henn wil nie spoeg en plak, maar gaan dan tog voort om so te doen.
Dit terwyl hierdie deelnemer, se verwysings juis nie Wikipedia is nie.
Wie kan nog onthou die brief van Henn se kant, die Afrikaanse w
2012-03-19Dankie vir die skakel Panda!
Ek's ietwat beperk in my kommunikasie en internet op die oomblik, maar ek kon darem so hier en daar 'n begrip kry waaroor die hele lesing gaan.
Ek hoop om voor die einde van die week weer op 'n plek te wees waar als wer
2012-03-19Hello Cornelius
Die volgende link ter aanvulling van Panda se verwysing. 'n Onderhoud met Lawrence Krauss:
http://www.pointofinquiry.org/lawrence_krauss_a_universe_from_nothing/
2012-03-19Eers het julle my probeer intimideer en slegsê, en nou teiken julle die LitNet-redaksie?
Wat gaan aan met julle, Chris?
Ek verseker jou, daar is massas mense daarbuite wat inligting soek, en hulle kry dit.
Moenie probeer boelie nie - 'n ou,
2012-03-19Van aanvanklike aansprake van protosoön wat magies toevallig ontstaan vanuit ’n sogenaamde oersop, tot die punt, sedert die neo-darwinisme, waar hulle sê dat darwinisme nie gaan oor hoe lewe ontstaan het nie, maar dat dit ’n studie
2012-03-19Chris,
Ek stem honderd persent met jou saam, maar dis 'n openbare forum waar enige iemand sy mening kan lug, al is dit hoe belaglik. Dus het LitNet seker nie veel van 'n keuse as om Kobus se griffels te plaas nie.
Die goeie ding wat uit hierdie nimmerei
2012-03-19Dit is darem pateties verby, Chris, om die LitNet-redaksie aan te val, omdat jy vir my vies is, maar veral, omdat jy nie raad het teen die stortvloed getuienis van binne en buite jou geledere, wat ek hier beskikbaar stel, wat jou religie aan flarde ruk, e
2012-03-19Angus
Baie dankie vir 'n baie goeie opsomming om hierdie debat tydelik mee af te sluit. Ek sê tydelik want soos ons vir Kosie ken gaan hy een of ander tyd weer sy snert hier kwytraak, sy eie hand triomfantelik omhoog hou en homself tot wenn
2012-03-19Toe nou, Stephan, ek dink nie jy moet jou onkundig hou nie. Dieselfde evolusionis wat die klassifikasie vir NG in die eerste plek gedoen het, moes later onder druk swig en erken dat dit 'n vervalsing is. Daar is mense wat op toetsresultate aangedring het.
2012-03-19Ek herhaal my ongemaklike vragie wat jy verkies om nie te antwoord nie.
Jy beweer evolusie as wetenskaplike teorie het gefaal en is verkeerd bewys. Noem vir ons een erkende universiteit wat die evolusieleer as basis uit sy biologiese wetens
2012-03-19Waar was daar skandalige optrede deur evolusioniste? Gerekende publikasies het nie die vervalsing aanvaar nie en die een wat het, het, toe dit as 'n vervalsing deur 'n evolusionis uitgewys is, erken hulle het 'n fout gemaak.
Die geval dui eerder hoe wete
2012-03-19Cornelius
Kyk en luister gerus na die praatjie van Lawrence Krauss: "A Univerce From Nothing" Bietjie lank — so miskien moet jy dit eers aflaai. Ek gebruik Keepvid van Youtube om af te laai. Die skakel vir die webwerf is:
http://www
2012-03-19My verskoning, Kleinkoos. Jy is reg oor die plek en die datums. Ek het oor n klomp ander vervalsings uit Sjina gelees, en nie weer die datums gekorreleer voor ek jou geantwoord het, nie. My fout, dus.
Die res van die feite staan, egter, en
2012-03-19So, wat jy sê, Kleinkoos, skaamteloos arrogant soos dit is, is dat darwinisme en kreasionisme net vir spesialiste is? Mense mag nie daaroor leer nie? En hoe, dink jy, word mense spesialiste as hulle nie mag leer van 'n ding, nie? Die Zogby het juis
2012-03-19So, Kleinkoos?
Kan jý beter doen? Hoegenaamd nie, want jy plaas ’n artikel van ’n ongekwalifiseerde, antagonistiese bevooroordeelde ateïstiese kêrel met die naam Ed Babinski wat werk as ’n biblioteek assistent of ie
2012-03-19Hallo Kobus
'n Dekade, Kobus? Hoe kan dit wees? Die vervalsing kom uit 1997, was in privaatbesit en ‘n artikel daaroor in National Geographic het in Oktober 1999 verskyn. ‘n Brief van Xu Xing, wat dui dat daar iets verkeerd i
2012-03-19Professor Xu Xing, paleontoloog vir gewerweldes (nes Van Den Heever) van die Chinese Academy of Sciences, in Beijing, het, volgens National Geographic, self aanvanklik die sogenaamde archaeoraptor ondersoek en geklassifiseer, maar ’n dekade later &r
2012-03-19Dankie vir die ondersteuning, Tant Alie.
Panda, vir jou wat van God en sake Gods absoluut niks weet nie, sal Cornelius soos 'n gelowige klink, bloot omdat hy die Naam van die HERE vir sy eie doeleindes misbruik. Maar nie een van julle het die Spirituel
2012-03-19Ek stem heelhartig saam.
By Checkers nou die dag was ek so lus vir 'n stukkie vars sole, en toe ek vra wat die prys per kilo is, kry ek die gewone "Sorry, I don't speak that language"-antwoord.
My reaksie?
"I said hello, you must h
2012-03-19Hallo weer Kobus
Ek het vergeet om by te voeg, 'n foto van daardie fossiel deur Thewissen beskryf kan jy sien op die volgende bladsy: http://edwardtbabinski.us/whales/whale-pelvis.html. Duidelik vertel jou wonderlike Don Batten nie die waarheid ni
2012-03-19Kobus
Jy kwoteer Don Batten, 'n man met 'n B.Sc. (Hons) in Landbou en 'n Ph.D. in Plantfisiologie oor fossiele van diere?
Hoekom kwoteer jy nie maar net jou skoonmaker se opinie oor fossiele ook nie? Jou skoonmaker sal net soveel weet oor daardie fos
2012-03-18Ek lees laasweek in Die Burger hoe 'n joernalis dit betreur dat mense snert op die Internet kwytraak, dalk net om hul eie ego te streel. As mens Kobus (is jy Hans Richart se tweelingboet? Die pseudo-wetenskaplike nonsens wat alles op die twyfelagtige
2012-03-18Hallo Kobus
Die Zogby opname
Ok, kom ons vra die spesialiste eerste.
Hoeveel ton mynbare goud dink die spesialiste op daardie goudvelde is oor? Hoeveel ton mynbare goud dink die lukrake mense in Goodwood wat deelgeneem het in een of an
2012-03-18Beste Jan, ek deel jou hartseer.
Om vandag se Afrikaner te verstaan dink ek egter 'n mens moet na die Boererepublieke voor 1910 gaan. Die Afrikanerdom na 1910 is 'n Ingelse en Amerikaanse Coca-Cola versinsel. Dis maar dieselfde soort foefie wat die ge
2012-03-18Wat jy in jou stiksienigheid nie besef nie, is dat Mayr sy frustrasies met swaargewigte soos Gould en Eldredge deel - en laasgenoemde eis baie uitgesproke daaroor.
Met tyd sal jy gedwing word om tot daardie realiteit eenvoudig te moet hanteer.
Jou a
2012-03-18Feite is kosbaar, maar nie jou verdraaide snert wat jy as 'feite' wil klee nie, Wouter.
Die onkunde wat jy juis oor die stasis demonstreer,. plaas jou op 'n direkte botsingkoers met werklike kenners soos wyle Gould en Eldredge.
Maar dit is goed jy s
2012-03-18Kleinkoos,
Jy is onkundig en insigloos en jý is uiteindelik die ‘leuenaar’. Maar, te oordeel aan die komplimente wat Wouter jou jis mee lek, is jy so reg in sy kraal ...
Jy het klaarblyklik ook ‘n probleem met Afrikaans &n
2012-03-18Geen akkolade sal die feit dat die evolusioniste onwetenskaplik spekuleer en hipotiseer, kan verdoesel nie.
Lofbetuigings is nuttelose eie oningeligte opinies van leke - julle - maar die feite weerspreek julle, maar meer in besonder, julle 'weten
2012-03-18Kleinkoos,
Nou begin jy ook daardie kenmerkende arrogante insigloosheid demonstreer (op die gewone tong word dit sommer aanmatigende onnoselheid genoem).
Waarom?
Kyk gerus weer hierbo na die aanhaling van die Harvard professor, John Ross …
2012-03-18Jan Rap
"Speak for yourself"!
My kinders was in Afrikaanse skole, my kleinkinders op skool is in Afrikaanse skole.
Ons het nog altyd die probleem gehad van mense wat dink dat hulle "Engels en grand" is. Ons het egter nog altyd
2012-03-18Tant Alie
Ek hoop u bid regtig baie ernstig vir die duiwel ook.
Dink net, as die duiwel "bekeer" kan word, sal geen mens ooit brand vir alle ewigeid nie.
As ek dit reg verstaan, was dit die doel van Jesus se menswording, kru
2012-03-18Ja Thomas
Jou skrywe: "Die evolusie-model maak geen aansprake oor hoe lewe ontstaan het nie. As ons egter met die model sou terugbeweeg in tyd is die logiese gevolgtrekking dat ons by 'n enkelsellige organisme moes begin het wat begin verdeel het.&q
2012-03-18Hallo Jan Rap
Motors plant nie voort nie. Lewende organismes plant voort. Jou vergelyking tussen karre en lewende wesens is dus baie onvanpas. Daar is weinig ooreenkomste.
@Jan Rap: "En daar kom jy toe en jy haal doktor Van den Heever aan wat bewee
2012-03-18Kobus
Jy praat nie die waarheid nie. Ek kan jou die voorbeeld toon van Archaeoraptor, wat jy noem "Piltdown chicken fossil".
Daar is oor die fossiel berig in National Geographic, 'n Tydskrif.
National Geographic is nie 'n we
2012-03-18Kobus stry nog steeds: Michael Behe se muisval het vyf dele gehad, nie vier soos jy sê nie.
Die kreasionis se argument is dat sellulêre lewe uiters kompleks is, en dat elke onderdeel essensieel is om te funksioneer. Die oog bv bestaan