Kommentaar

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Hallo Thomas Kobus de Klerk kan oornag ’n hele paar miljoen rand verdien deur die uitdaging van die “JREF” te aanvaar. Die prysgeld beloop alreeds meer as  US$1miljoen. Dié aanbod staan vir enigeen wat bewys kan lewer dat

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Kobus, is jy seker jy het nie een van jou inspuitings gemis nie?

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Hulle glo juis nie, Chris, omdat dit nie wetenskaplike feite is nie. Dit is filosofie - sekulêre religieuse filosofie. Mense het dit nie besef nie - maar met die reeks hofsake wat deur evolusioniste gemaak is, het die mense laat begin kyk na die saa

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-12 Chris En het ons nie die mees prefekte voorbeeld van jou stelling hier op die Sê, in die vorm van onse Kosie, nie? Thomas

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Selfs al glo net 1% van die Amerikaanse samelewing dat die teorie van evolusie  waar is, sal dit geen verskil maak nie. Wetenskaplike feite word nie bepaal deur demokratiese prosesse nie!  

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-12 Ek wonder of jy besef dat jy in 'n kwelsugtige, venynige ou snertpraterjie ontaard, Wouter, in skrille kontras met hoe jy tevore was. Dalk is dit hoe jy werklik is, nou dat die fineer afgeskraap is? Jy lewer dus geen bydraes meer, nie. Al wat jy doen,

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Hello Thomas,    Baie dankie vir die kommentaar. Net om te verseker dat daar nie 'n wanvoorstelling is nie, my verbintenis met Francois is deur sy vriendin ook 'n musikant wat 'n vriendin van my is en die gesprekke wat ek so met hom gehad het.

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-12 Chris en Kobus Die Dunning-Kruger teorie is nou vir my deur julle kommentaar bevestig!! Kobus, jy is reg, hierdie is vir my afwisseling die realiteit raak erg vervelig Groente

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-12 Jy's reg, Thomas, Steven Weinberg wys op die ander kant van die munt: Die invloed van die fanatiese fundementalis wat ongelukkig die bietjie goed wat soms uit godsdiens kom meer as uitkanselleer. Dis vir my onverstaanbaar dat gelowiges dink

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 De Klerk glo sonder enige twyfel wat hy skryf, brief na brief en skel almal dat "hulle" maar nie hy nie " in 'n droomwêreld van selfbedrog" leef. 

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Dagsê Wouter   Ek is bly om te hoor dat jy en Francois le Roux vriende is. Soos hulle sê: aan jou vriende sal jy geken word! Jou skrywes is altyd goed nagevors en dra rykelik by tot 'n intellektuele debat.   Francois het natuurli

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Verbasende reaksie van De Klerk se kant af, na elke "intelligente ontwerp" webwerf gestroop is, vind De Klerk nog 'n aanhaling wat sonder enige logika in die middel van hierdie gesprek gegooi word.    Pieter, se briewe indien dit gel

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-11 Jesus die HERE het sekerlik nie erg aan jou misbruike nie Kerneels. Weereens 'n lasterlike leuen van jou kant af. Jy is so irrelevant. Woerrrrr ...  woerrrrrrrrrr ... woerrrrrrrrrrrr

Darwin se huis tuimel

2012-03-11 Angus, Darwin het gehoop dat sy probleme deur redelike tyd en studie en die fossielrekord, opgelos sou word. Dit het nie gebeur nie. Ek dink Huxley et al. hulle het destyds sóveel druk op Darwin uitgeoefen, dat hy maar voorgegaan het en julle

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

2012-03-11 Angus, Maar wag, as jy sê dat die evolusieteorie van Darwin te make het met die ontwikkeling van lewe op aarde, maar niks te make het met die ontstaan van lewe, nie, sou jy dan moes gelyk gee dat ál die lewe op aarde ontstaan het uit &rs

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Ek stem saam met Chris dat godsdienstigheid (of ongodsdienstgheid) nie bepalend is vir 'n persoon se waarskynlikheid om in die tronk te beland nie. Ek onderskryf egter heelhartig Steven Weinberg se bekende stelling: “Religion is an insult to human d

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

2012-03-11 Maklik: God, die Intelligente Ontwerper, trouens alles wat as bonatuurlik bestempel word, is skepping van die menslike verbeelding. Die mens het dit vir hom uitgedink. Droombeelde kan nie heelal met sterrestelsels en lewe op aarde skep nie.   

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 100,000 jaar oue “menslike” fossiel, Chris? Ek vermoed jy praat kopbene soos Shkul? Daar ís ou menslike skelette, maar 100,000 jaar? Daar is ou skelette van mens en dier wat geleef het voor die vloed en redelik goed behoue gebly h

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Beste Duitswester. Die Godsdiens debat en Ewolusie strooi sal in dag des lewens nie einde kry nie, Dit is soos n grammefoon plaat wat vasgehak het.  Die anargiste, atieste en al die ander iste sal saam met ons wees. Berus maar daarby. Ek het  n

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Kobus de Klerk se obsessie (ministry) met die "Darwinistiese evolusieleer", het hom totaal waansinnig.   Ja, die spiritueel intelligente geskrapte prokureur het selfs 'n slag of wat in sy kammahof bepaal dat ek 'n anti- Semitiese oorlogs

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Is die hartelose spiritueel intelligente oneervolle geskrapte prokureur, die ou grote Kobus de Klerk met sy huiskerk en al, nie ook genoegsame bewys van die smartlike gevolge van Bybelaanbidding nie?

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 Jou ou versoek is afgesaag, Chris. Die Bybel, is al tot satwordens toe gesê, is nie bedoel om ’n wetenskap handboek te wees nie, hoewel daar akkurate wetenskaplike inligting in vervat word om die Spirituele (Goddelike) aspek waarop dit betrekk

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-11 "Jesus cares" en ek is dankbaar om 'n "fool vir Jesus" te wees wyl jy in jou duiwelsbesetenheid ander se werklikheid soos 'n wafferse demoon veronderstel  Kobus de Klerk ...   Mag Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Cornelius   Ek is jammer oor die foto wat blykbaar nie afgelaai het nie.  Ek probeer om dit met 'n aparte plasing aan te heg. Is dit nie interessant dat die ouens (ou?) met die mees verstommende aantygygings so sku is om gesigte te wys nie??

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Kobus   Jou twee desperate pogings om jou uit jou spiritueel intelligente hoek te kry sê dit alles.    Baie dankie vir jou reaksie.    Thomas  

Darwin se huis tuimel

2012-03-11 Kobus, jy gorrel: “Dan beteken dit mos, op Darwin se eie erkenning in die vooropstelling, dat, synde die fossiele nie daar is, nie, is sy evolusie “theory” op daardie punt alleen, nie waar nie.”     Jy weet mos nou

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Hello Ek dink almal, Christene en ateïste, sal saamstem dat die rede hoekom die tronke vol is het minder te doen met godsdiens as armoede, werkloosheid, swak opvoedings en menslikheid. Om statistieke, syfers, insidente en voorbeelde te noem oor Chri

Darwin se huis tuimel

2012-03-10 Ag, Kobus, jy stoot verniet jou bors uit omdat jy ontdek het dat Darwin erken het dat sy teorie probleme het. Alle wetenskaplikes sal dit met hulle eie en ander se  teoriee doen , en as daar nie probleme is nie, sal hulle soek. Darwin het die hele ho

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-10 Gaan besoek die tronke maar en vind self uit. Daar is meer godgatte as godlose gatte agter tralies.

Huismoles in die Darwin-huishouding

2012-03-10 Jy lees baie, Wouter, maar leer niks. Hoe so? Omdat jy eenogig lees - as jy nie verstaan nie - dit beteken jy lees bevooroordeeld. Daarom kan jy nie die een wees wat jy bestempel as "ingeligte persoon" nie, en verwys jy seker na iemand anders as

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Soos gewoonlik is die evolusionis, Thomas, se spreekwoordelike hande varkvuil wanneer hy daardie vingers valslik na die Christengelowiges uitsteek, soos hy hierbo doen. Maar die religie van darwinisme, waarvan hy ’n uitgesproke, misleide aanhan

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-10 Niemand stel in jou inhoudlose gebrabbel belang nie, Kerneels, ek ook nie. Wie gee om wat jy dink? Dink jy dit het enige effek? As jy die keer met mens saamstem, is dit bepaald 'n belediging. Onthou dit. Selfs nie eens agnostici, al lek jy uit despera

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 'n aanlyn weergawe van die Summa met menige vraag en antwoord op onder meer die verband tussen filosofie, godsdiens en wetenskap kan hier gelees word: http://www.ccel.org/ccel/aquinas/summa.toc.html

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Ter afsluiting sou ek in die algemeen ook net graag die volgende redeverband bepaal; Die Protestante se Heidelbergse Kategismus is Johan Calvin se antwoord op die  katolieke Heilige Aquinas se Summa. Ek gebruik steeds die Heidelbergse Kategism

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Chris, ek haal die artikel ook vir Angus en Wouter uit die Summa wat ek as beginsel vir my bydrae gebruik het, as volg aan (TREATISE ON SACRED DOCTRINE Question 1 Article 1): Whether, besides philosophy, any further doctrine is required? Object

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-10 Chris, aangesien ons soort van by die laaste waens van hierdie treintjie gekom het, sluit ek graag met die volgende vir jou af;   In jou kommentaar tik jy die volgende: Die "vyf sekerhede uit [jou(Cornelius)] gewone katolieke katkisasie da

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Hello,    Hierdie is skokkend en Thomas het 'n diens aan die gemeenskap hier gelewer.    Sonder om te veel aandag op myself te plaas maar in 'n gesprek wat oor die seksuele mishandeling in die Roomse Kerk gegaan het en waar ek arti

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Thomas, Kobus en God het lankal besluit ons gaan reguit hel toe. Dit gee hom die reg om ongegronde aantygings en beledigende insinuasies te maak waarvoor hy nie verskoning hoef te vra nie. Onkunde en minagting vir die wat nie wil deel daaraan verdien hom

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-10 Angus, dis maar moeilik om te kies tussen die vier kotskolle wat Kobus hier vir ons gelos het vir die naweek. Gelukkig kan mens gewoonlik maar net fokus op sy laaste paragrawe, want dit is waar hy soos 'n dom hondjie deur sy eie braaksel loop. Soos hierbo

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-10 Thomas, Hoe kan jy spirituele intelligensie so afkraak? Verlede week het 'n leerling van Ephes Mamkele Secondary School in Wattville 'n spirituele moment ondervind toe hy bang geraak het vir 'n ander leerling se "rosary".Onmiddellik het al die
Top