Thomas
Snaakste en vreemde woorde
‘n Oom van my, lank nie meer met ons nie, het die volgende twee woorde geskep:-
1. Skorkendriel vir reptielagtige diere soos vir krokodil, likkewaan ens.
2. Mokerpen vir ‘n tentpen.
Groete
Magda Venter
2Thomas

2
Kommentaar
Ek hoor nou die dag n ander woord vir Pom Pom Girls of rasieleidsters. Hulle word tosselterte genoem
'n Oulike en praktiese woord om te gebruik is plafonogies vir "downlighters"