Hortjies

  • 1

Die dagbreek val deur die hortjies in stroke,
op die bedkas jou brief: Verslaan, nié gebroke.
Oplaas is jou soort raserny verby,
& maak woorde dit finaal, deurgestoke.

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top