YouTube-onderhoud: Pieter Kapp

  • 1

Pieter Kapp gesels oor sy akademiese loopbaan en agtergrond. Hy praat ook oor die studente aan die destydse Victoria Kollege se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch. Hy vergelyk die destydse problematiek rondom Afrikaans, Nederlands en Engels met die taaldebat  wat tans op Stellenbosch woed.

 

  • 1

Kommentaar

  • Dankie vir interessante onderhoud, maar ek is geskok dat julle die lelike taalgogga "huidiglik" gebruik ten spyte van talle pogings om dit uit te roei! Waarom nie die korter "tans" nie?

    Dr Natie van Vuuren

    NYLSTROOM

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top