Tourette-sindroomkind?

  • 1

Die kind maak soms snaakse geluide en vreemde bewegings met sy kop, arms en bene. Hoe help ek so ’n kind?

Hester

  • 1

Kommentaar

  • Hester, 

     
    As jy nie weet wat om te doen nie, is die beste raad om 'n afspraak by 'n mediese praktisyn te maak. Daar sal jy baie goeie raad kry om die lewenskwaliteit te verbeter.
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top