2012-04-11Halo Jaco,
Ek ag jou waarneming en verkwalik jou nie vir jou gevolgtrekking nie.
Wat my egter wel soms ontstel is die feit dat ek ook welaf vriende het -en tog is ek steeds 'n armgat!
Derhalwe is ek ook bevoorreg met baie vroue om m
2012-04-11Wouter, jou vrywaring: "Die lys aangebied is nie volledig nie en die feit dat dit nie aangespreek is nie beteken nie dat dit voorheen deur my besigtig is nie of nou aanvaar word as "korrek" nie."
Ek dink jy moet met jou kornuit di
2012-04-11Wouter, jy tik ook: "Henn het ook 'n enkele waarheid, die hutspot van alles is waar as 'n gemeenskaplike waarheid en het as onderbou die idee van Henn dat mite die onderbou van dit alles is."
Behalwe vir dat feit dit nie my enigste (enkele) w
2012-04-11Wouter, dis soos 'n slim mens op 'n dag geseg het; "jy kan nie probleme oplos met die denke wat dit teweeg bring nie - verander liefs jou kleure". Ek hoop jy vind 'n nuwe hart om jou notas oor die onderwerp te kontinueer ...
2012-04-11Dear Wouter
"Lofty distain!" Sorry that I give that impression, something I will have to work on.
I must however commend you on your altered style here on this forum. When I first read you a couple of years ago, I was critica
2012-04-11'n Voorbeeld van "Hoe ervaar Henn dat midrash in die Katolieke Kerk as die norm aanvaar word?" kan hier beskou word -
http://www.catholicculture.org/culture/library/most/getchap.cfm?WorkNum=216&ChapNum=13
2012-04-11Angus,
ek dink nie ek het nodig om vir jou uit te spel watter onguns jou aanmerking hierbo julle posisie aandoen nie – wat jy eintlik sê is dat julle speel met die werklikheid – julle maak of julle nie weet waar lewe vandaan ko
2012-04-11... "wear the hat Woutie" ... ek generreer nie twyfel oor jou algemene kennis nie ... ek bied jou ook nie verkeerd aan nie ... jy is ook nie so wyd soos wat jy dink nie ... nee, jy IS die meesterkitsnaslaner van die werf!
2012-04-11Wouter,
Die blote feit dat daar so wyd geskrywe word en polemiek gevoer word in die laaste tyd oor die religieuse aard van die darwinisme, wys jou dat dit werklikheid is - hoe jy ookal daarteen probeer skop.
Dus, weereens bied jou ellelange artik
2012-04-11Stephan,
Jou argumente oor die taalgebruik is sommer kaf en natuurlik, onnodig. In Afrikaans was dit nog áltyd deoksiribonukleïensuur (DNS) en nog nooit deoksiribonukleïen acid (DNA) nie, want die Engels was nog altyd deoxyribonuclei
2012-04-11Hallo Naas,
Allegorieë het altyd meer betekenis as wat die opsteller daarvan bewus is.
Neem byvoorbeeld die sinnebeeld in jou opskrif ; "Die Titanic en ander onsinkbare skepe" . Die Titanic was 'n behoorlik
2012-04-11Beste Cornelius
Johan has declared his friendship for you and you in turn have declared that you accept it as such, and that you reciprocate his friendship. His empathetic concern for you seems genuine. His advice to you is sound.&nbs
2012-04-11'n Laaste nota oor die onderwerp:
Henn het die voordeel dat die teenstelling deur hom opgestel is, daarom het Henn dit as "kitsnaslaan" versus "ervaring".
Die "kitsnaslaan" is 'n verkeerdelik aan
2012-04-11Dear Stephen
Thank you for your feedback, much appreciated. As stated in my letter, I questioned whether the scale of economies have yet tipped in favour of greater synthetic fuel production. Evidently not yet as pointed out by yourself. 
2012-04-10Wouter, in 'n tipiese Kobus de Klerk-aksent tik jy: "Og tog, wie kan Tau - letter T, wat die sprong na Daoism gemaak het vergeet."
Dis erg hoe absurd jou pogings raak om my te verkleineer Wouter. Taoïsme en Daoïsme het presies
2012-04-10Wouter,
Ek moet erken, dis regtig moeilik vir my om die dramaties uitgesproke woordevloed van afkeuring in jou woernaal hierbo te volg. Ten einde wel 'n mate van sin daaruit te probeer maak, spoeg&blerts ek stuk vir stuk in antwoord daaro
2012-04-10Ek en my metgesel is nou al 'n dekade saam en hoef daar geen lang trane oor my gehuil te word nie.
Kinders die het ons nie en dit is die laaste wat daar oor my verhouding geskryf gaan word.
2012-04-10Hello, Die kritiek van mnr Reuel Khoza is verdoemend:
Hy draai geen doekies om nie as hy verwys na ’n “vreemde soort leierskap wat vasbeslote is om die oppergesag van die reg te ondermyn en ons Grondwet omver te werp”
2012-04-10Gereeld word Henn en De Klerk deur myself gelyk gestel. De Klerk het die bekende "spirituele intelligensie" wat as die finale arbiter vir De Klerk instaan, die metodiek waarvolgens waar en onwaar beslis word.
De Klerk het behalwe
2012-04-10Cornelius
Soos jy in die gay-kroeë ondervind het is hulle geliefde sport "gay bitchiness" teenoor mekaar. Ek het tot die slotsom gekom na die lees van al jou onlangse briewe oor gays dat jy 'n klap daarmee weg het. Jy weet te v
2012-04-10N.S. Yuri
Die Bruinmense is vandag goed ge-integreer in die (sogenaamde vorige wit) Afrikaner-kultuur organisasies. Die hoof van die Taalraad; die ATKV, sleutel posisies in Media 24, ens. is bruinmense volop. "Wakie,
2012-04-10Bester Wouter.
Skuus. Die brief was oorspronklik vir jou aandag aangegee, maar SeNet het vir een of ander rede jou naam uit my hoofopskrif verwyder.
Jaco Fourie
2012-04-10Hello,
Elders is die finale woord aan Henn gegun en soos gesien is dit die metode gekies deur Henn om daaraan uiting te gee.
Henn stel dit in sy brief soos volg:
Kitsnaslaan is een onding, maar kosbare empirie
2012-04-10Hello Jaco,
Kennis geneem van die deurmekaar spul met Ceylon, maar soos aangedui is die geskiedenis van daardie tyd nie welbekend aan my nie. Indien dit na van der Post self verwys dan is dit nog meer van 'n openbaring, maar ander wat ander
2012-04-10Hallo Johan,
Daar is seker baie fasette aan homoseksueel wees.
Ek het van kleins af skewe maatjies (soos hulle na hulself ook verwys). My skewe maatjies is en was nog altyd oor die algemeen gays en queens. Maar daar is ook die wat
2012-04-10Hello,
Vir Tant Alie en ander lesers, vanaf WNYC word it bevestig dat daar 'n opvolg is en die detail is soos volg:
'Kony 2012, Part II' Is Released Thursday, April 05, 2012
By Mark Memmott
One day later 
2012-04-10Hello,
Uganda in die visier weens die land se olie, dit word aan Tant Alie se vlymskerp geo-politieke ontleding gelaat om dit te verklaar.
Vanaf WNYC, (New Yorkse radiostatsie), is daar die volgende program waarop ek ingeskry
2012-04-10Dankie Johan.
Vir die rekord ek is nie Tant Alie nie, en terwyl sy in haar kring 'n goeie mens mag wees staan ek glad nie vir wat sy staan nie en sal nooit die "point of view" wat sy hier verteenwoordig kan handhaaf nie.
Ek weet nie hoe om dit
2012-04-10Dagsê Naas Viljoen, — Daar is nie ’n manier wat jy hier op die forum kan bewys dat Naas Viljoen jou werklike naam en nie ’n skuilnaam is nie. Ek ken minstens ’n dosyn of wat mense met die naam ‘Naas’ en &lsq
2012-04-10En o ja Wouter, spoeg en blerts hierdie skakel http://www.kevincharnas.com/wp-content/uploads/2010/12/pirates-tight-pants.jpg in jou adresvenster as jy 'n goeie voorbeeld vir balbyt drag (soos in "drag") wil sien ... vertaal kardoeskop nes jy wi
2012-04-10Wouter,
Jy skuim dat dit waai met; "Die psigodrama gaan my nie aan nie, net die bespreking van die idees."
Nee Wouter, dis nie waar nie.
Jy spoeg en blerts uit allerhande plekke net om ander verdag te maak.
E
2012-04-10Ja Woutie, is dit nie queer nie ... ek haal nie vir Naas hierbo aan nie ... nee, ek som Naas se woorde na my mening op ... lees weer ... dis 'n groot voordeel van die nuwe werf ... jou dolle in die sloot af skuim op my kommentaar kan nou maklik terug na d
2012-04-10"Om ryk te wees moet jy ’n mate van oneerlikheid in jou hê, glo ek, of ten minste moet jy ongevoelig wees vir ’n ander ou se verlies." Sjoe. Ek mis dalk 'n konteks in die gesprek, maar in isolasie is hierdie 'n vreemde sin. Daa
2012-04-10Haai Bibi
Ek besit die boek deur King en het dit al aan 'n hele paar mense aanbeveel - leesbaar EN baie nuttig. Dit staan op my rak reg bokant my lessenaar, langs Etienne van Heerden se "Die stilte na die boek" - die twee is
2012-04-10As jy kon sien, Wouter, sou jy weet hoe 'dit bevestig word'. Spiritueel kon sien. Maar, nou is jy natuurlik 'n spiritueel blinde mens. Ek sal iets meer hieroor skrywe.
Terloops. Henry het nie gesê die aarde is 65 miljoen jaar oud nie, maar hy s&e
2012-04-10Beste Naas,
Baie dankie vir jou skrywe. Ek het eintlik nie 'n probleem om met mense wat skuilname het te kommunikeer nie, solank as wat hulle skrywes nie in 'n onsinnige geskertsery ontaard nie. Ek wonder ook nogal soms of daar van die befaamde skrywers
2012-04-10Beste Francois
Dankie dat jy gelees het en vir die positiewe kommentaar. Vir my is dit lekker om te weet iemand lees, al weet ek nie altyd wie nie.
Die naweek het ek Stephen King se boek "On Writing" gelees. Hy skryf 'n hele pa