Kommentaar

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-21 'n Algemene nota:    A quick review of the long and illustrious career of Facts reveals some of the world's most cherished absolutes:    Gravity makes things fall down; 2 + 2 = 4; the sky is blue.   But for many, Facts' most

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-21 Cornelius,    Die verwysing na "vooroordeel" is snelskrif vir die verskillende maniere hoe die mens se denke beinvloed word deur al die gebreke wat die mens se denke kniehalter.    Die paradoks is dan juis dat die mens be

Vir Wouter Ferns en Stephan Marcus

2012-04-21 Jan,    Daar is werklik nie iets waaroor daar saamgestem word, die verskille is net te groot daarvoor, soos maar weer bevestig met jou versinsels oor stemreg of dan die ongelooflike stelling van jou kant af, dat stemreg net om die draai was we

SêNet het sy hart verloor

2012-04-21 Ek stem saam, Gerrida, die Sê-net huis staan leeg. Die inwoners wat eens die huis leefbaar gemaak het, het verkas. Nog net 'n paar ou vervelige spoke dwaal hier rond. Weet iemand dalk waarheen die oud-inwoners is? Ek sou eerder graag saam met hul

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Wouter, Vooroordeel is elke mens op aarde se Nemesis. Ons almal staan of val daarmee. Dis waar dat deur gewoon bewus te wees daarvan, dit darem 'n mate van billikheid kan meebring. Die geheim is egter om dit vir jouself te hou en geloofwaardigheid aan

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Dankie Wouter, die Real Audio opsie het gewerk. Ek't dit afgelaai en siedaar - my biblioteek het gegroei!

SêNet het sy hart verloor

2012-04-20 Hoor, hoor ... Kobus, ek's met jou!

Oor SêNet en mikrogeeste

2012-04-20 I Strove with None I strove with none, for none was worth my strife. Nature I loved and, next to Nature, Art: I warm'd both hands before the fire of life; It sinks, and I am ready to depart.    Walter Savage Landor    

Die kwessie van die hel

2012-04-20 Wouter, Dit is juis oor jy jou afstand handhaaf oor die realiteit van die hel en dit as ’n verwyderde (van jou eie standpunt) doktrine wil afmaak, waaroor die diskussie nou gaan. Dat jy dit oplees en dit as dié van ’n ander, nie jo

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Hello Cornelius,    Vooropgestelde idees die het ek sekerlik en is die gebreke in my ondersoeke na die waarheid legio, maar daar kan vergoed word daarvoor deur bewus te wees van die lokvalle waarin die mens beland in die ondersoek van die werk

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Hello Cornelius,    Die videos van CNN en soortgelyke webwerwe kyk ek die video op die webwerf en dit is dit, aangesien ek werklik ook verkies om die video of audio ook te hou op my hardeskyf vir latere en gedurige gebruik, maar dit is nie alt

Oor SêNet en mikrogeeste

2012-04-20 Dankie Johannes. Weer eens lewer jy 'n waardevolle bydrae op SêNet. Ek het voorheen gekla oor die stadige soekspoed as jy die argief wil besoek. Kon nog nooit enige positiewe reaksie kry nie, behalwe beloftes dat die besware aan die diens

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

2012-04-20 Wouter, Ek waardeer die moeite wat jy doen om die lang uittreksels te plaas en het al ook by geleentheid so gesê. Wat dit vir ons almal demonstreer, is dat dit die inhoud van die aanhalings wat deur my geplaas word, in nog méér be

SêNet het sy hart verloor

2012-04-20 Die interessante is dat ek nog op geen stadium hier, 'n brief of vermaning van die redaksie gelees het wat daarop neerkom dat ou bydraers en nuwes, nie ook hulle briewe kan skrywe nie - die enigste wat so 'n indruk kon laat, is die tyd toe daar gesê

Die kwessie van die hel

2012-04-20 Panda, Jy maak die fout om selektief te lees wat in die Woord staan, sodat jy jouself kan ‘troos’ dat jy as mens nie die plig het om jou Skepper te dien nie, onder voorwendsel dat Hy jou dan nou kwansuis nie gekies het, nie. Maar die Wo

SêNet het sy hart verloor

2012-04-20 Hallo Naomi,   Als wat jy hierbo tik is natuurlik waar. Ek kan ook verstaan hoekom belangstellendes soos Gerrida en Varkspek voel.  Ek onthou hoe ek gevoel het toe julle van die OerLitNet oorgang gemaak het na die OuLitNet. Ek wa

SêNet het sy hart verloor

2012-04-20 Ek stem saam met Gerrida en dit lyk my Naomi en kie snap nie dat die veranderings aan die werf nie goed afgaan nie - Naomi, jou kommentaar impliseer dat ons moet gewoond raak of stilbly. Die verval van die werf het begin met die sensuur wat toegepas is -

SêNet het sy hart verloor

2012-04-20 Hallo, Gerrida. Dankie vir jou brief. Dis nooit lekker om te hoor dis koud op 'n plek  nie en die enigste oplossing is dan maar om nader aan mekaar te staan. Of hoe? As mens so half in 'n bondel is, bly almal mos warmer. Dit beteken ook mense kan moo

“Moetie rai gammattaal gebrykie”: Die gebruik en waarde van ’n Tienerkaaps in gedrukte advertensies

2012-04-20 Hayibo, dis vreemd indien Afrikaanses na (tiener-) Kaaps verwys asof dit 'n dialek is. Afrikaans het mos baie vertakkinge en systroompies en Kaaps is een vannie grootste voedingstrome. Dis dan hier innie Kaap warie baas se kenners met Khoisan en inkommers

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Wouter, ek moet ook net noem dat daar 'n groot verskil tussen "geloofwaardig" en "geloofsvertroue" is.   Geloofsvertroue is empirie terwyl "geloofwaardig" iets is wat jy uit respek vir jou medemens aan hul oortuig

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-20 Hallo Wouter,   Soms kry ek tog die gevoel dat in ons in 'n mate vorder.   Wyl die onderwerp hier die historie van die menslike moraal is, wil ek graag die volgende opklaar ten einde dalk meer sinvolle rede met mekaar te voer. 

’n Staaltjie van Christopher Hitchens oor Kingsley Amis

2012-04-20 Hello,    Hitch word sekerlik gemis, hoe moeilik en kompleks hy ook al gewees het. Charlie Rose het 13 April 2012 die lewe van Hitch herdenk in gesprek met die vriende van Hitch. Hulle is Salman Rushdie, Martin Amis, James Fenton & Ian McE

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-19 Baie dankie vir hierdie Haidt verwysing dit is net so nuttig. 

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-19 Hello Cornelius,    Ek verskil werklik nie van jou soos jy dit stel, "omdat jy van my wil verskil - dis al".   Al my verskille met jou was werklik omrede daar verkillende alternatiewe volgens my oordeel bestaan wat in teenstel

Die kwessie van die hel

2012-04-19 Hello Kobus,    Oor die Kerstydperk het ek as 'n Kerswense aan jou 'n brief met vier programme gestuur waarvan twee die sondeval en die mens se redding bespreek.    Met dit word dan bevestig dat ek die argument soos dit in Christel

Vir Wouter Ferns

2012-04-19 Hello Jan,    Dan volg daar nou maar weer 'n brief uit my hand wat geen argument bevat soos jy beweer nie.    Tog word die volgende weereens bevraagteken, wanneer jy beweer dat die huidige staatshoof, so word dit aanvaar, omrede di

Die kwessie van die hel

2012-04-19 Kobus — Jy verwys na: “. . . die werklikheid van die bestaan van die hel” Dis nou die plek waar dié wat nie uitverkies is nie vir ewig gaan braai — nè? Die planeet Venus is nogal ’n geskikte kandidaat en daar

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-19 ... verskoning: "empire" is eintlik "empirie" ... dis nogals 'n groot verskil wat 'n "i" kan maak ...

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-19 Wouter,  Jy verskil gewoon met my net omdat jy van my wil verskil - dis al.   Ek het 'n "volledige bydrae" in my eie beskeie kitsnaslaan oor my aansluiting by Naas gestuur, maar ter aanvulling deel ek ook hier my onbevange

Die pyn van bejaardheid

2012-04-18 Beste bejaarde. Ek hoop jy het nog die  krag en vermoee om die brief te lees. Ek hoop ook dat dit nog goed met jou gaan en dat jy nog lewe. Ek is nog nie 'n bejaarde nie, nie dat ek weet wat jy as bejaarde klasifiseer nie. Is jy oud in jare of oud in

Vir Stephan Marcus II

2012-04-18 Die manipuleer van taal om van onaangename implikasies te ontsnap is welbekend. Ek hou by die woordeboek betekenis van woorde, dan weet ons almal waarvan ons praat.   Snobisme is Mev Prof Dr wat opmerk dat sy nooit vir haar kinders klere by

’n Staaltjie van Christopher Hitchens oor Kingsley Amis

2012-04-18 Dear Reader,    Markus Quotus is back from ransacking the library of his brother, Johannes Comestor. It is assumed that they share a hatred of the internet, since books are the only source of knowledge and everything can be checked on the inte

Vir Stephan Marcus II

2012-04-18 Nog steeds is Jan Rap in 'n waas van ontkenning met die volgende hersenskim uit sy hand:    "Dit is net mooi andersom; onder die ou bestel (ek praat nie van die oorgangsregering van so 10 – 15 jaar voor ’demokrasie’ nie)

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-18 Hello,    Tesame met die kompliment wat ek alreeds geplaas het en volstaan mee is die dalk 'n voorlopige antwoord op die vraag wat Henn ook al geopper het en waar daar duidelike verskille tussen my en Henn bestaan, naamlik wat is die oorsprong

’n Staaltjie van Christopher Hitchens oor Kingsley Amis

2012-04-18 Ek is totaal oorbluf oor die diep kriptiese betekenis van hierdie stukkie en wag met spanning op die skrywer (Markus Quotus) se interpretasie van hierdie "diepsinninge en mind riveting" stukkie stront. Waweawawawawawawawa. Dalk is dit nog n bai

SêNet vandag

2012-04-18 Varkspek, Tans is die nuwe formaat verskriklik lomp en gebruikersonvriendelik. Dis vir my vreeslik frustrerend as ek probeer om by die argiewe verder te lees aan vorige briewe en antwoorde daarop. My rekenaar hang heeltyd op, want die program is te groot

Die kwessie van die hel

2012-04-18 Wouter, Ek dink glad nie die hel het sy houvas op die 'moderne' mens se denke verloor nie – julle is die voorbeeld daarvan. Telkens, wanneer daar ’n gespek oor geloof plaasvind tussen gelowige en agnostikus, dan kom die agnostikus daarmee

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

2012-04-18 Hello,    Kobus, vir die eerste keer 'n lang ruk, spreek ek jou direk aan. Dit word aanvaar dat die skrywes wat ek hier plaas en waar daar in detail op die werk van 'n kenner geput word, jy dit sal aanbied soos jy nou doen as eintlik ondersteu

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-18 'n Baie goeie brief, welgedaan Naas. 

Die kwessie van die hel

2012-04-18 Kobus,   Terwille van jou kitsnaslaan gammat Woutie ('n ewe aprioristiese intellektualis), klaar ek jou helse tiksel as volg op;   In 'n gewone uitvloei van jou onderbewuste werksaamheid ry jy sonder dat jy dit self agterkom TWEE bas
Top