2012-04-18Hester,
As jy nie weet wat om te doen nie, is die beste raad om 'n afspraak by 'n mediese praktisyn te maak. Daar sal jy baie goeie raad kry om die lewenskwaliteit te verbeter.
2012-04-18Kleinkoos, jy is insigloos - jy kan die kernverduideliking hierbo in my antwoord nie begryp nie?
Ek ontduik niks - veral nie jou insig nie - daar is niks daarvan om te kan ontduik nie!
2012-04-18Kleinkoos,
As jy nie kan begryp wat ek skrywe nie, lê die probleem by jou begripsvermoë, nie by my aanbieding nie. Die 'antwoorde' is vir jou gegee in die aanvanklike artikel nog voor jy weens begriploosheid en insigloosheid gevra, het - jou
2012-04-18Julle kommentare dui net op één ding – hoe julle as darwiniste onderling verskil met ander darwiniste waarvan ek talle aanhalings geplaas het – kyk byvoorbeeld Kleinkoos se bydraes – die kongres wat spesifiek oor die archae
2012-04-18Stephan,
Nee, jy verstaan nie mooi nie. Jý is bang vir die hel (ten minste in jou onderbewuste) en dit is ook reg so… maar die probleem kom in by hoe jy dit hanteer – jy ontken dit. Óú probleem van mense wat nie weet
2012-04-18Maar tog het die hel sy houvas op die moderne mens se denke verloor en hoekom is dit so?
Hierdie is dus nie net "ek" nie, maar dit kom voor asof die deursnee gelowige ook nie soseer deur die hel gemotiveer word nie, maar eerder 'n
2012-04-18Woutie voel duidelik ewe bedreig in sy kitsnaslaan waansin saam met sy gammat - die ou grote Kobus de Klerk.
Natuurlik kon Woutie se woernaal ook nie sonder 'n spoeg&blerts uit iets wat hy oor die onderwerp op die Internet kon Google of
2012-04-18Wouter,
Laat staan maar vir Kerneels. Almal teen die tyd weet lankal dat hy net onsamehangend babbel sonder rigting. Nie die moeite werd om mee te deel, nie.
Die hel is nie ’n ‘idee’ nie. Oor baie lang tydperke heen, het mense da
2012-04-17Jan Rap ; "Ek weet nou nog nie wat die bewoording van "Die Evolusieteorie" is nie (blykbaar is dit al ’n wet)..."
Die bewoording vanm die Teorie van Evolusie is al uitgewys aan jou. Jy kan selfs gaan kyk daarna op Wiki. As
2012-04-17Varkspek
Miskien word te veel plek toegestaan aan mense soos KdK wat geneig is om nie die waarheid te vertel nie en ook nie heeltemal "all -there" is nie. Lanklaas briewe gesien van soortgelykes soos Afrikaan en FW.
Mense lewer soms
2012-04-17Hello Angus, Kleinkoos, Stephan et al.
Dit is nie 'n poging om in gesprek met De Klerk te wees, maar eerder vir julle kennisname en die waarde daarvan vir die individuele leser:
Uit my argiewe:
THE &quo
2012-04-17Hello,
Dit is nie duidelik waarmee Henn besig is nie en sal die hom seker uitwoed met tyd.
Die kwessie van die hel as 'n onderliggende vrees wat met desperaatheid ontken word soos dit beskryf word verwys:
"
2012-04-17Patetiese Jan Rap ontkennings.
Waar kan dit ernstig opgeneem word dat die staatshoof in 'n vreemde taal praat en darom nie 'n demokrasie is.
Die land het 'n verskeidenheid van tale en dan Engels waarin die meeste kommunikasie
2012-04-17Apartheid was die naam wat die Nasionale Party in die 1940's uitgedink het vir die beleid van segregasie en wit bevoorregting wat alle (koloniale, republikeinse en unie) regerings in die land gevolg het vandat die eerste Europeërs hulle hier
2012-04-17Apartheid was die naam wat die Nasionale Party in die 1940's uitgedink het vir die beleid van segregasie en wit bevoorregting wat alle (koloniale, republikeinse en unie) regerings in die land gevolg het vandat die eerste Europeërs hulle hier
2012-04-17Kobussie
Dis nie ek wat bewerings gemaak het van "meer gentiese inligting" nie. Dit was jy wat dit gemaak het.
Jy weet, het 'n hoender of 'n krokodil "meer genetiese inligting"? Hoe meet jy dit?
Ek is 'n geoloog. As iemand vir
2012-04-17Hallo Kobussie
Het jy nou al antwoorde gevind?
Jy weet, het 'n hoender of 'n krokodil die "meeste genetiese inligting" ? Hoe meet jy dit?
As jy bewerings maak, behoort jy darem basiese inligting te verskaf daaroor. Het jy onwaarhede vertel oo
2012-04-17Beste Panda
Uitstekende briewe - weer eens baie geleer. Baie dankie daarvoor.
Terloops, die poskantoor waarna jy verwys is die Rissikstraatposkantoor wat oorkant die Johannesbugse stadsaal gelee was. Die ou gebou het 'n horlo
2012-04-17Kobus as jy dan so graag wil probeer, haal vir ons uit die Bybel wat sou bevestig dat jy jou geloof as beloning vir jou neerhaling van ander ontvang.
Wys vir ons uit die Woord dat jy jou op grond van jou vervolgingsgees jouself mag aanstel oor
2012-04-17OECD calls time on trickle-down theory
By Nicholas Timmins
Trickle-down theory is dead. The belief fostered by Ronald Reagan in the US and Margaret Thatcher in the UK in the 1980s, that if the rich got richer their income and wealth would trickl
2012-04-17In detail is dit die vraagstuk van ongelykheid. Die OECD het onlangs 'n verslag daaroor publiseer en is soos volg deur die FT opgesom:
Inequality is like the weather. There is plenty of it, and seemingly nothing we can do about it. Tha
2012-04-17Ou Kobussie
Ou Kobussie: "Volgens die werklike ‘kenners’ is die archaeopteryx ’n fossiel ’n voël en niks anders nie."
Onwaar. Volgens die "werklike kenners" word Archaeopterix geklassifiseer as 'n vo
2012-04-17Hello Pieter,
Weereens is ek in akkoord met jou. Net soos die studie van Daron Acemoglu bevestig en Stephan se argument onderskraag van ekonomiese uitbuiting.
Dit is net so akkuraat om apartheid as 'n ekonomiese uitbuiting te
2012-04-17En ou Kobussie
Ek sien jy hou nog steeds aan om oorwaarhede te vertel oor wat 'n oorgangsfossiel is.
Die definisie van 'n oorgangsfossiel soos in paleontologie gebruik, is " 'n Oorgangsfossiel is 'n fossiel wat 'n mosaïek van eienskappe van&nb
2012-04-17Hallo Kobussie
Ek sien jy het nog nie daai basiese vragies geantwoord nie. Lang woordslaaie laat jou werklik nie meer "spriritueel intelligent" lyk nie, maar dit lyk net al hoe meer of jy nooit die waarheid kan praat nie.
Kom nou ou Kobussie,
2012-04-17Kobus,
Jou argumente is ook nikswerd nie. Jy kan nie insien dat as iets fossileer, dit nie beteken dat hy op daardie oomblik gebore is en ook gesterf het nie, maar dat hy miljoene jare kon bestaan het voor dit. Jy besef nie dat voetspore 'n beter
2012-04-16Jan jy rook jou sokkies.
Dit was rassisme wat die wittes in die suide van die VSA gedryf het om hul swart medeburgers se regte in te perk. In die dele en tye waar die rassisme die ergste was soos Mississippi in die 1940's en 1950's was swart
2012-04-16Die feit dat jy met my verskil, onderstreep juis die korrektheid van wat ek getuig, Cornelius. Dit is altyd 'n goeie barometer. Jy is so inhoudloos.
Hou gerus op met woordeboeke speel - dit help jou niks, want jy verstaan tog nie wat jy lees nie.
2012-04-16So jy hoef nie bang te wees vir die hel nie, maar as jy nie glo nie gaan jy hel toe? Wat 'n straf is omdat jy nie geglo het nie. En rêrig aaklig is. So mens behoort eintlik daarvoor bang te wees. En om dit te vermy moet jy glo?
 
2012-04-16Beste Wouter,
"....the wealth of a nation is tied most closely to how much the average person shares in the overall growth of the economy". En die sukses en stabiliteit van die staat hang af van die som van ekonomiese insette van al s
2012-04-16Ja Kobus, ek verwys na jou hartelose oorskatting van die funksie van die intellek sonder die kennis van die ervaring ten koste van ander geestelike funksies - jou sogenaamde "spirituele intelligensie".
2012-04-16Kobus,
Jou intensie met hierdie bydrae is duidelik.
Jou "volledige reeks" in die waan dat daar iets soos "Darwin se evolusieleer" bestaan, het alle perke van kitsnaslaan oorskry en uiteindelik irrelevant begin raak.
2012-04-16Hallo Tanya
Ek is bly om te hoor jy het die onderhoud geniet. Dit is 'n interessante vraag, en ek kan jou net tot op 'n punt antwoord. Ek vermoed ons proefleser het besluit om Chris se antwoorde in kleinletters te los, omdat dit duidelik is
2012-04-16Kleinkoos,
As daar genetiese inligting bykom wat daar nie tevore was nie (byvoorbeeld om 'n nuwe soort te vorm), is dit toename... is jy werklik te insigloos om dit in te sien? Jou probleem. Dis tipies jy wat die spul wil gaan sit en tel. Hoe ins
2012-04-16Van Spirituele Intelligensie verstaan julle kennelik niks. Uiteraard nie - anders sou julle gelowiges gewees het of ten minste nie agnostici nie.
Panda weet net van darwinistiese evolusieleer, maar antwoord nie die issues nie.
Kleinkoos kon my vorig
2012-04-16Stephan,
Ek dink jy som die hele kwessie van die onhaalbaarheid van die darwinistiese evolusieleer self op met die woorde “Oorgangsvorme demonstreer hoe evolusie kon verloop het. Dit wys ons waar huidige spesies vandaan kon kom.”
Bese