Kommentaar

Is ek gay gebore?

2012-05-11 Liewe Stephanie, Baie dankie vir jou openhartige brief. Dit gee baie perspektief aan ’n baie moeilike probleem. Jy getuig dat, ’n jaar nadat jy  jou puberteit op 12 bereik het, jy gedroom het van ’n man, kindertjies en &rs

Waarom is party mans gay?

2012-05-11 Beste Kobus Lees my response tot Stephanie se brief rakende my siening oor jou benadering hier op SeNet. Ek wil dit nie hier herhaal nie. Wees verseker ek het, en steeds, altyd die siening gehuldig dat jy nie oningelig oor jou vakgebied (godsdiens) is n

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-11 "Henry",   Al wat ek vir jou vanuit jou tipies verskuild duiwelsgeestelike aanslag kan sê is; WYK SATAN!  In die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE,   Cornelius

Is ek gay gebore?

2012-05-11 Beste Stephanie Of jy gay gebore is al dan nie, is nie ter sprake nie, en ek glo nie enige gay hoef sy/haar kop daaroor te breek nie.  Ons almal is net vir 'n kort tydjie hier op die aarde, en elke mens moet sy/haar eie geluk uitlewe, sonder

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-11 Hallo Cornelius   Al wat Kobus hier probeer  sê is dat homoseksualiteit verkeerd is, 'n sonde , en dan wys hy die statistieke aan wat dit bewys, asook die  nagevolge van die euwel. Skrikwekkend. Kobus sou nooit enigsins die

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-11 Hoe maak mens met ’n rein gewete gesondheidstatistiek sommerso af, al kom sommige daarvan uit die vroeë negentigs? Al wat nou, ’n dekade later, onakkuraat dááraan is, is dat dit nou verouder is en dat die getalle van siekes

Waarom is party mans gay?

2012-05-11 Hoe maak mens met ’n rein gewete gesondheidstatistiek sommerso af, al kom sommige daarvan uit die vroeë negentigs? Al wat nou, ’n dekade later, onakkuraat dááraan is, is dat dit nou verouder is en dat die getalle van siekes

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-11 Kobus Dankie vir jou reaksie, ek waardeer. Weer eens bewys jy my punt, sterkte met al jou "issues" en mag jy in die toekoms met insig geseen word! Groete

Obama vir nog ’n termyn!

2012-05-11 Jup, dis beslis 'n aanduiding van progressiewe morele vervalling van die Amerikaanse volk. Duitswester

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Hoe maak mens met ’n rein gewete gesondheidstatistiek sommerso af, al kom sommige daarvan uit die vroeë negentigs? Al wat nou, ’n dekade later, onakkuraat dááraan is, is dat dit nou verouder is en dat die getalle van siekes

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Varkspek Hierdie is 'n moeilike storie.  Soos Kobus sê, daar is ook vrouens wat hulle eie geslag verkies wanneer dit by erotiese liefde kom.  Hierdie verskynsel kom onder diere ook voor maar, ,lyk dit my, by diere is dit baie soos die g

Obama vir nog ’n termyn!

2012-05-10 amen!!! pity in afrika vorder dinge net nie.

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Jaco, Soos ek elders ook met jou gedeel het - stel jouself voor; 'n oneervol geskrapte prokureur wat ongegronde statistiek uit die 90's aanhef as "die Waarheid" om ander teen sogenaamde "misdadige homoseksuele" te waarsku. Soek e

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Duitswester,   Sjalom.   Ek weet nie waarom jy vir Varkspek uitdaag nie, maar ek deel die volgende heelhartig in die liefde en genade van YESHUAH HA MESCAICH.   Matteus 7:1,2 Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel w

Briewe van die huis

2012-05-10 Beste Boer in Beton   Ek volg jou briewe mbt die grensoorlog met belangstelling.  In die brief hierbo spreek dit duidelik hoe belangrik pos vir die soldaat is.   Ek was in die sestigerjare een van die stigterslede   van die Burgerm

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Jy is, ironies, die een wat (ongevraagd, natuurlik) die meeste aandag gee, Kerneels! Jy kan jouself maar net nie bedwing nie, of hoe? Jy maak gereeld 'n bespoting van jouself met die sinnelose snert wat jy opdis. Kobus de Klerk

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Beste Cornelius. Jy skryf:  ""Dink jy nie ook die skynheilige dweper op sy huiskerkbende seepkissie kry te veel aandag nie?"   Een voordeel van die menslike brein is die vermoe om te kan dink en onderskeid te kan maak

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Beste Kobus Ek het nie jou naam hierbo genoem nie, maar dit lyk vir my jy het dit tog op jouself van toepassing ge-ag.  As die skoen jou pas maat, dra dit.  Jaco Fourie

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Hallo Jaco,   Ek het geheel ooreenstemming met jou.   Nes ander eerbare mense moet ons ook begin leer om Kobus de Klerk se eentonige soort onderdrukking en aanklag in sy kammahof op die werf met minagting te verwerp.   St

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Jaco, Praat van uitgedateerde gegewens. Alfred Kinsey, waarop julle swaar steun, se verslag is in 1948 uitgebring en John Boswell (’n homoseksuele akademiese persoon wat intussen aan VIGS gesterf het) se 1994 verslag. Kinsey het ’n klomp

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Dalk moet julle weer by die issue uitkom – die artikel wat ek plaas, is duidelik nie daarop bereken om, aan die hand van die issues rondom homoseksualisme, myself of enigiemand anders te verontskuldig ten aansien van ons eie maar andersoortige tekor

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-10 Oupa, Weer eens jou kenmerkende tref-en-trap. Jy kan wat ek sê en Jesus, nie verbind nie, sê jy? Dit beteken jy lees nie die Woord, nie. Moet ek daaroor sleg voel? Of jý, dalk? Jy, die hipokriet, die eiesinnige meewarige, wat

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Beste Kobus Jy skryf:    "Maar jy mag ook nie jou persoonlike lewenskeuse só uitleef dat jy ander húlle lewensvreugde ontneem nie, of hulle regte, nie. Dit is immoreel".:  Ek is iewat verward! Vertel my tog.&n

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-10 Slimste Kobus Ek lees jou artikels en reaksies op die onderwerpe waarmee ons hier omgaan (bedoel niks hiemee nie lees "te doen het"). As ek jou bydraes in enkele woorde kan opsom kom die volgende outomaties by my op: Haat, Afguns, Verwyt, oo

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Jaco, Interessant om te sien hoe jy, wat ander beskuldig van hipokrisie, self onuitstaanbaar hipokrities is. Jy is geboekstaaf dat jy ’n ateïs is en hoegenaamd nie in God of Jesus Christus die HERE glo, nie. Tog, wanneer dit jou pas,

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-10 Jaco, Moenie obsessief wees en 'n onsinnige vervolkgingswaan tentoonstel, nie. Dit gaan nie oor jou burgerregte nie, want dit gaan nie daaroor dat enige iemand jou iets daarvan wil ontneem nie. Maar jy moet ook nie deur jou optrede iemand anders iets

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-10 Jaco, Dankie, vir die verduideliking. Ek dink egter nie die kwessie van die eunugskap neem die kwessie vir jou enigsins verder nie, maar inteendeel… Ek aanvaar dat ons die kwessie vanuit oorstaande perspektiewe benader. Maar wat ek ui

Waarom is party mans gay?

2012-05-10 Dag Varkspek, ek neem dan dat jou laaste paragraaf na verantwoording voor G_d verwys.Indien wel, kan jy 'n Bybelverwysing daarvoor gee? Duitswester

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

2012-05-09 Ek was vasgenael! Uitstekende werk.

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-09 Kobus,   Wyl jy in jou "herbesoek" met 'n groot mate sin gedeel het, haal jy met hierdie tiksel weer al jou gewone onsin in.  Jy't duidelik 'n agenda van 'n "ons" en "hulle".   In jou "o

Waarom is party mans gay?

2012-05-09 Varkspek, Dit is natuurlik nie net party mans wat homoseksueel is, nie. Dit kom sekerlik, ewe ongelukkig, ook by vroue voor. Onthou, die mens trek van nature nie teen iets te velde, wat natuurlik is, nie. Julle laat daardie basiese konsep so gered

Die drama queens van die ANC (en die konings)

2012-05-09 Beste Naas. Puik analise.  Ek ondersteun jou siening hierbo uiteengesit. Jaco Fourie

Waarom is party mans gay?

2012-05-09 Beste Varkspek. Ek hou van jou brief.  Jy is heel duidelik iemand wat die lewe met 'n oopgemoed deurgaan, 'n persoon met empatie en 'n onafhanklike denker.  Dit in teenstelling met die modern Fariseers wat Jesus laat kruisig het en&

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-09 Beste Kobus. Nou se vir my maat. Ek en omtrent alle homo's gaan nie verander nie, hetsy homo vanuit eie keuse of so gebore, 'n absolute feit.  Stel jy dan voor dat ek onderdruk moet word, my burgerregte teruggetrek word, my besittings soos die Rhode

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Beste Kobus. Ek en jy benader hierdie onderwerp vanuit teenoorgestelde staanspore, en sal nie 'n aanknopingspunt kan vind nie.  Hierin moet elke leser van albei se briewe maar sy eie gevolgtrekkinge maak. Ek wil net een misverstand uitklaar. 

Vervaldatum-kompetisie: Twee bome

2012-05-09 Pragtig! Ek dink dit sal 'n goeie roman wees???

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Jaco, In ’n ander antwoord op jou kommentaar het ek vermeld dat dit bekend is dat homoseksuele dikwels wreed is teenoor mekaar. Jy meen dit is die homoseksueel se blootstelling aan die gemeenskap van gelowiges wat hulle tot selfmoord drywe,

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Jaco, Jou aanmerking oor homoseksuele wat met heteroseksuele vroue getroud is en dat dié huwelik later skeefloop, is gebaseer op die veronderstelling dat die homoseksueel ’n skyn daardeur wil opwerp, maar nie van sy eie toestand van homo

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Jaco, Hernandez het ook soos jy gedink – dat hy ’n ‘natural’ is. In sy aktivisme het hy sekerlik ook die goed kwytgeraak wat jy nou ook doen – daardie selfdesepsie. Maar, helaas, anders as jy, het hy die Woord Sy regmati

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Beste Kobus Ongelukkig berus jou argument op die persoonlike getuienis van ‘n ene Hernandez, wat die godsdienstige Damaskuslig ondervind het. Gee kans, indien hy jonk en ‘n natuurlike homo is val hy uiteindelik terug in wat vir hom natuurlik is.
Top