Kommentaar

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-15 Kobus, Niemand kon jou paradoksale waansin weereens hierbo, beter as Jaco uitwys nie. Ek wil jou egter op nog iets belangriks wys omtrent my onbevooroordeelde steun aan iemand soos Jaco en sy gesonde logika. In 'n kommentaar elders daag jy my w

Waarom is party mans gay?

2012-05-15 Kobus, In jou blinde haat hierbo daag jy my onder meer met die volgende: "Kan jy (Cornelius) een enkele brief onder jou hand uitwys waar jy mense vermaan om hulle sondige en Godslasterlike optrede te laat vaar, ter wille van die HERE? Nee, jy k

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-15 Beste Kobus. Jy maak jouself skuldig, soortgelyk als die homo's wat vertolkinge aan Bybeltekse verdraai om Bybelse goedkeuring vir gaywees te bewerkstellig, deur jou persoonlike vertolkings aan tekse in die Bybel te gee om ook jou eie persoonlike leefswy

Hier gaat ons ...

2012-05-15 Beste Rugby Rast, Welkom hier. Ek kan jou verseker jy gaan gou heelwat wyser word oor al die dinge waaroor hier geskrywe word. Jy moet net baie oopkop wees en nie meegevoer raak deur al die bekgevegte nie. As jy aangevat word,moet jy dit op die ken vat .

Die tirannie van demografie

2012-05-15 Jy het jou huiswerk gedoen. Ek het nog nie die boek van Esterhuizen gelees nie, maar sal seker op een of ander tyd. Nie dat ek juis veel het aan die boeke wat die manne geskryf het nie. Tyd is geduldig en die wiel draai maar stadig, maar hy draai beslis.

Is ek gay gebore?

2012-05-15 Wouter, Ons sien Stephanie juis vir wat sy is – dit is jý wat daarmee sukkel. Sy is ’n gelowige met ’n probleem en anders as jy, ignoreer sy nie haar God, nie en ook anders as ander, probeer sy nie vir God blameer daarvoor n

Lojaliteit

2012-05-15 Wouter, dankie vir jou inset.  Ek het geen begeerte om  in die 'aardse debat' betrokke te raak nie.  Ek wil net die perspektief stel dat die mens ver bo sy gewig probeer boks -- en dit volgens die reëls deur homself (deur die eeue) gemaak in d

Waarom is party mans gay?

2012-05-15 Tipiese swak poging, Cornelius. Maar soos ek gesê het, ek het niks beter van jou verwag nie. Niemand het, nie. Jy weet nie wat gewete is, nie. Dit is die korrekterende werking van die Gees van God. Jy demonstreer dit nie. Jy is gewetenloos in jou

Is ek gay gebore?

2012-05-15 Hello,   Ek is werklik aan die stil kant wat hierdie siklus van briewe betref onder die hofie van Stephanie se brief en wil nie die aandag van haar verhaal af neem nie en is haar verhaal die werklikheid waarop gefokus moet word en aandag aan gegee

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-15 Wanneer, o wanneer gaan dit aanvaar word dat die idee 'n slegte idee was en nog nooit haalbaar was nie. Aparte tuislande, die skepping van 10 state in 'n enkele staat, dalk genoem Suid-Afrika, maar sonder 'n werkbare natuurlike ontwikkeling wat die natuur

Waarom is party mans gay?

2012-05-15 Ja kobus, jy's duidelik deur menige bydraer op jou plek gesit ... jou reaksie is egter die van iemand sonder 'n gewete ... hoekom sal jy dan omgee wie ookal die Waarheid aan jou voorhou ... ja, menige feit wat wat ek selfs uit die Bybel an jou voorhou het

Is ek gay gebore?

2012-05-15 Kobus, Jy dien nog altyd net jouself. Boewe en boelies was nog altyd die enkele en minderwaardige hier en daar. Nes jy, verloor hulle ook maar almal uiteindelik hul slag op 'n oneervolle manier. Tog is almal van hulle bewus ... ook nes jy

Seks en die kerk

2012-05-15 Hello Jaco et al,    Baie dankie vir al jou moeite om die kant van die moffies hier te verdedig, hierdie moffie is jou dank verskuldig.    Die strekking van jou argumement word aanvaar en word uitgebrei soos volg.    Di

Lojaliteit

2012-05-15 Soos altyd is Naas se briewe pitkos. Daar is egter net een probleem, en dit is die konsep van die hemel, alhoewel jou begeerte om dit te verwyder van die aardgebonde debat, is die probleem juis dat al die konsepte, "god", "hemel", &quo

Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent

2012-05-15 Hmm, ek is uit my liga met die een. Ek bepeins Obama se herverkiesing gebaseer op wat hy sê oor die komende konfrontasie met Iran en sulke dergelike ou dingetjies. Skoon vergeet dat die homoseksualiste 'n baie groter prentjie sien. Nou-ja, so le

Is ek gay gebore?

2012-05-15 Hallo Stephanie, eers erg "sorry" oor klomp ouens wat jou nou uit die pad stamp sodat hulle mekaar kan baklei. Teelbulle in paartyd bly nou maar teelbulle in paartyd. Of dalk is dit om te sien wie die chief-griffelaar is. Stephanie ek het meeg

Van broeder tot kameraad

2012-05-15 Dag Johannes, ek krap nie deur die skrootwerf van toesprake van die ou Afrikanerleiers nie, lank na alle  analises van alles wat gesê en gedoen is, bly slegs een waarheid vir my oor. 'n Volk sonder grond is nie 'n volk nie en gaan nooit e

Seks en die kerk

2012-05-15 Dag Jaco. ek verag wat jy doen, maar ek verag jou nie. Jou brief is baie duidelik en jy het my respek vir jou standpunt. Jy het meer "balls" as die moffies wie knaend 'n rede soek vir hul moffieskap en weier om te erken dat dit hul keuse was. J

Scream pink!

2012-05-15 Dag Demi, ek dink jy is een van die bitter min skrywers hier wat nie 'n crash-tackle van die windmeul  weg het nie.  Obviously is ek die ander een. Duitswester  

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-14 Beste Ran Jaco 1.     Ek hoor wat jy se rakende FW.  Hoe waar ookal, was sy opmerkings aan die verkeerde         teikenmark gerig, ontydig, en 'n "error of sound judgement", wat

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-14 Ek stel nie belang om te dink wat jy volgende gaan kwytraak nie, Oupa. Hoe kinderagtig kan jy dan wees? Skep jou eie verleentheid, en as jy nie iets volwasse of sinvol kan bydra nie, bly dan liewer stil. Dit is hierdie tipe snert waarin ek hoegenaam

Waarom is party mans gay?

2012-05-14 Cornelius, Jou sinnelose en leuenagtige uitlatings oor my as persoon, help jou niks en vestig net meer aandag op jou onvermoë om my te weerlê en om enige sinvolle bydrae te lewer - en natuurlik die onvolwassenheid waaronder jy steeds gebuk g

Is ek gay gebore?

2012-05-14 Ek is nie 'n god nie, Cornelius, alhoewel dit jy is wat dit gedurig sê. Dalk voel jy maar baie minderwaardig tenoor my, al probeer jy anders sê, vandaar jy gedurige gekibbel en simpel, futiele pogings om my te probeer diskrediteer (en in die p

Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie

2012-05-14 Beste Perdebytjie Dankie vir jou positiewe respons. Jou insig word waardeer Jaco Fourie

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-14 Kobussie Reageer sommer op wat jy dink ek gaan skryf. groente

Waarom is party mans gay?

2012-05-14 Ag tog ou Kobus (of moet ek dit in jou trant aanroep; Kobus, Kobus, Kobus ...), jou skrapping van die rol vir eerbare prokureurs twee dekades gelede, was maar net die puntjie van die ysberg (die oortjies van die seekoei). Jy't sedertdien in jou "gero

Is ek gay gebore?

2012-05-13 En dan Kobus, die nuwe werf is eintlik 'n bietjie anders as waaraan jy gewoond was om altyd so met jou boewery te ontglip. Enigeen kan nou Stephanie se bydrae met jou antwoord daarop lees, sonder om eens die bladsy te hoef verlaat. Elkeen kan dus maklik

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-13 Natuurlik Kobus, in jou duiwelsgeestelike waansin probeer jy so baie hard om jouself onaantasbaar vir die Waarheid te maak!

Is ek gay gebore?

2012-05-13 Kyk nou die aggressie waarmee julle die kwessie benader. Maar dit is seker maar te wagte - almal van julle wat 'n kommentaar hier gelewer het, is agnostiese homoseksuele (net Perdebytjie is skynbaar nie 'n homoseksueel nie  maar wel 'n ateïs) en

Is ek gay gebore?

2012-05-12 Hello Stephanie,    Met hierdie debat het ek uitgesit, hoekom met die walglike vergestaltings van die homomisic omgaan. Die wat 'n steentydperk moraliteit hier wil kom afdruk en namens 'n groep mense besluit watter regte hul toekom en dat

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-12 Kerneels, Jy haal sinneloos uit die Bybel aan - terwyl jy self in die spieel sit en kyk en vir jouself skrywe. Ek stel regtig nie in jou snert belang, nie. Ek het al talle kere tevore gesê, onder jou hand, is die Bybel maar net nog 'n boek, om

Waarom is party mans gay?

2012-05-12 Jaco, Jou probleem is ook maar dat jy met ’n bevooroordeelde bril op, my briewe lees. As jy weer lees, sal jy sien dat ek juis vermeld dat die balans van die persentasies misdrywe waarvan in die statistieke melding gemaak word, deur nie-homosek

Is ek gay gebore?

2012-05-12 Stefanie,   Beide Jaco en Perdebytjie se raad is waar en eenvoudig; hou vol om op die wonderlike gawe wat jy uit die hand van God het, naamlik jou eie lewe, te fokus.   Jy is duidelik in 'n goeie omgewing en gemeenskap.  

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-12 Kobus en "Henry"   Jul verwaande aanklag aan my: ROM 1:32  mense wat al ken hulle die verordening van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien dié dinge nie alleen self doen nie, maar ook hulle goedkeuring

Waarom is party mans gay?

2012-05-12 Ja, tot vervelens toe; "uitgewys" deur iemand wat  in sy beroep oneervol van 'n rol geskraap is - iemand wat uit wellus en gewetenloos met 'n Bybel onder die arm ander se harte in sy sensasionele kammahof vertrap? Die ou grote Kobus de K

Is ek gay gebore?

2012-05-12 Beste Stephanie, Wees net jouself en geniet jou menswees op jou eie unieke manier. Mense wat nie jou pad gestap het nie,het nie 'n benul van wat met jou gebeur het nie. Niemand kan jou oordeel nie, want jy is so gebore. Enige regdenkende gaan beslis nie

Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie

2012-05-12 Beste Jaco, Wat 'n openbarende skrywe. Ek is seker jy het 'n deel van jouself leer ken, wat jy nie eers van geweet het nie. Ek glo dat as dinge ernstig verkeerd gaan in ons ou wereld,sal die minderbevoorregtes in 'n bevoorregte posisie van oorlewing wees

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-11 Ek het vergeet van die sarkasme, by die afguns, maar jy het my herinner, Oupa! Hoe bring jy jou optrede in verband met die ware Jesus Christus, die HERE? Is daar dalk iewers waar HY aandui dat jy met gelowiges wie Sy Woord uitdra, so moet maak?

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-11 Ek sal jou aanraai om ernstig ag te slaan op die Woord en raad wat Henry aan jou voorhou, Kerneels... jy wat so aanspraak maak op die Naam van die HERE. Romeine 1:32 hou 'n baie direkte, toepaslike en spesiale boodskap in.

Is homoseksualisme nadelig?

2012-05-11 Jaco, Jy dien ’n gekkedroom – maar hoe anders? As dit nie só was nie, was jy nie ’n homoseksualis óf ’n ateïs, nie. Daar is ’n liberale tendens om met luide geskreeu die liberale idee in liberal
Top