Izak de Vries, jy het my resensie misgekyk toe jy jou stuk geskryf het

  • 1

Ek het sopas Izak de Vries se stuk oor Kerneels Breytenbach se Piekniek by Hangklip gelees. Hy het my resensie in Rapport misgekyk en ’n belangrike onderhoud op RSG (Leeskring).

Joan Hambidge

  • 1

Kommentaar

  • Izak de Vries

    Beste Joan

     
    Mea culpa.
     
    Ek het dit misgekyk toe ek die resensie geskryf het, maar ek het dit destyds gelees. En jou lees het ongetwyfeld gemaak dat ek Kerneels se boek gekoop en geniet het, ten tweede het dit beslis ook my eie idee oor die boek help vorm.
     
    Dis 'n belangrike glips wat ek gemaak het om dit nie te noem by die skryf daarvan nie. Jou lees is baie deeglik en baie goed.
     
    Izak
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top