Oop boek: In gesprek met Joan Hambidge oor In memoriam, Johann de Lange en die Johann de Lange-prys aan Asindeton
2026-11-06"Natuurlik is dit uitdagend om oor nabyes te skryf met die afsterwe. Terselfdertyd kan ’n mens maar net iemand volledig takseer met hierdie vertrek."
Ek en Jeanne Goosen: Joan Hambidge se inskrywing
2020-06-11"Hier dans ek en Jeanne in die kombuis. En ons het nie kombuis-blues nie."
Vir Crito: Sushi en Shosholoza en Die wolkversamelaars
2019-09-30Joan Hambidge reageer op Crito se mees onlangse blog.
Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Joan Hambidge
2019-09-14By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre. Joan Hambidge het twee gedigte vir hierdie geleentheid geskep.
Repliek op Jean Meiring
2018-12-18"Om te bulder of nie te bulder nie, dit is nou skynbaar die vraag." Joan Hambidge reageer op Jean Meiring se wederwoord.
Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek
2018-11-26"Ons verwag in ons beroep: ingeligtheid. En ironies genoeg onderstreep Meiring juis my kritiese punte."
Wat is op jou bedkassie? Joan Hambidge antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Joan Hambidge se antwoord.
Landskapvers
2017-08-15"Landskap, so weet jy te vertel,
verraai immer iets van die binne-
landskap, die innerlike stoornisse."
Klara Majola – ’n palinode
2017-06-29"Klara Majola, hiermee ’n herbesoek
in hierdie ondraaglike skemertyd"
Hannah Cornelius (1996–2017)
2017-06-01’n Gedig deur Joan Hambidge, opgedra aan Hannah Cornelius, die Matie-student wat die afgelope naweek wreed vermoor is.
Karel Schoeman (1939–2017)
2017-05-06"Oor afskeid en vertrek,
stilte en eensaamheid,
die dood, ’n onbestemde land,
het jy in vele romans verken."
Death of a ladiesman
2016-11-14"My troebel liefdesverhoudings
sinkopeer met jou droomvervloeide songs."
Joan Hambidge skryf 'n lykdig aan Leonard Cohen.
