Joan Hambidge deel ’n foto en herinneringe van haar en Jeanne Goosen vir LitNet se fotokompetisie "Ek en Jeanne Goosen".
Hier is ek saam met Jeanne Goosen in Brixton aan’t huise van Deborah Steinmair wat die foto geneem het. In 2006.
Hier dans ek en Jeanne in die kombuis. En ons het nie kombuis-blues nie.