Vir Crito: Sushi en Shosholoza en Die wolkversamelaars

  • 0

Helaas nie vlieëafvangery nie, Crito. Marian van Wyk wys tereg op die sterk kodes in die Japannese kultuur. Ek was self tweekeer daar en gaan akkoord met Van Wyk se besware.

Kyk gerus na Roland Barthes se Empire of signs.

Geen Engels is inderdaad 'n kode vir iets diepers. 'n Film soos Hiroshima mon Amour (Alain Resnais, 1959) kan ook nuttig wees.

En Glencoe is in die Noordweste van Skotland - ek verwys na die resensie van Die wolkversamelaars.

Lees Crito se blog hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top