Politici teken hulle tjeks met ons bloed

  • 1

Ongelukkig kyk ek Robinson Regstreeks en ek luister hoe Pik Botha homself en ander gatkruipers ons land weggegooi is en nou hulleself verontskuldig; julle bliksems, julle teken julle vet tjeks met ons bloed.

Boer in Beton

  • 1

Kommentaar

  • Ek verstaan jou pyn en jou frustrasie, veral na jou Kontak!-brief.  Sal ons ooit die omvang van die opoffering wat julle gemaak het kan begryp?  Ek twyfel.  Ek haal my hoed af vir julle.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top