Kommentaar

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-26 Hallo Alie Sonder enige verdere en onnodige omhaal van gedagtes, herinner ek jou aan die volgende standpunte soos gehuldig deur jul hoëpriester op die werf, die ou grote Kobus (soos hy graag "tong in die kies" in sy eiewaan na homself ve

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-26 Beste Raed-na-Gael Ek besit ‘n Engelse (KJV) Bybel, waarin alles wat Jesus ge-uiter het in rooi gedruk is. Hierdie woorde is beslis van die mooiste ooit deur enigiemand ge-uiter. Neem dit afsonderlik vanuit die Bybel, asof dit ‘n ander boek

Die vrou se status volgens die Bybel

2012-05-25 Beste Tant Alie   Dankie vir jou respons.  Nou om jou vraag te beantwoord.   Wim is 4 jaar jonger as myself, en is die een met die te veel geld.  Hy het sy eie praktyk, en ek werk vir ‘n baas. Hy lyk ooglopend gay, maar in al

Dood, waar is jou angel?

2012-05-25 Kobus, die Angola en SWA "oorlog" nie dieselfde nie,  Waar mis ek die bus ? Die SA ekskursie in Angola was nie 'n "oorlog" nie, maar eerder hier en daar skermutselinge wat die SAW almal loshande gewen het. Was dit nie

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-25 Beste Tant Alie Dankie vir jou deernis jeens myself, wat hoog op prys gestel word.  Jy het 'n manier om my knie te laat knak in eer aan jou en jou getoonde empatiese persoonlikheid. Nieteenstaande, kan ek nie oneerlik teenoor myself wees, en w

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-25 Dolf en Henry - Ek wil julle bedank vir die mooi woorde en die vermanings aan Cornelius. Ek is so dankbaar dat daar nou 'n hele magdom Christene is wat hier toegetree het tot 'n soms onsmaaklike stryd om die Godslastering en haat wat na ons Christene gesp

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-25 Raed - na - Gael. Ek stem saam met jou verwysing na die Evangelies en die Openbaring aan vrouens. Juis dit weerspreek die gedagtes wat Jaco rondom vrouens in die Bybel koester. Natuurlik sou sy moeder hartseer wees toe sy uitvind dat hy gay is. Tog is di

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

2012-05-25 Dolf ou Dolfie. Ek is 'n uitgesproke ateis (en 'n moffieslet daarby). Ek het met oop oë gekies om geen mitiese God te aanbid of te dien nie. PUNT!  Jou lang asemrowende en skynheilige preek val op dowe neute.  Bly by die feitlike argu

Dood, waar is jou angel?

2012-05-25 Ek dink dit is juis die ouens, soos jy, Boerinniebos, wat dink almal se grenservaring was dieselfde as syne, só asof daar vooraf 'n bloudruk uitgegee is aan beide kante van presies hoe die ops elke keer, repeterend, sal werk, wat met die ouens moet

Dood, waar is jou angel?

2012-05-25 Die feit dat hy sy vol waterbottel vir jou gegee, jy dit self leeg gedrink en aan hom teruggegee het, en hy toe vir jou staan en glimlag het, spreek boekdele. Wat ek aflei is dat sy glimlag vol naasteliefde was. Waar was jou naasteliefde? Dis duidel

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-25 Cornelius, Ek hoop jy skrop lekker daar in die bos, en verder hoop ek dat die Here aan jou sal verskyn en dat jy in die stilte Hom weer kan vind. Ek wil nie reageer op die dinge wat jy in jou brief aan Kobus de Klerk kwytraak nie. Daar is egter een ding w

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-25 Al vier die Evangelies is dit eens dat ons Here na Sy opstanding heel eerste aan vrouens verskyn het. Hy het hulle self en ook deur middel van engele (wesens slegs in die diens van God ),  beveel om oor die opstandings feite te gaan getuig.

Dogters van Sion

2012-05-25 Sonette, Dalk het ek die brief gemis, maar ek sien nêrens dat iemand enigsins die Dogters van Sion bespreek nie. Deel gerus met ons meer details van jou Gemeente. Ek sal met graagte belangstel om daarvan te hoor. Aletta

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-25 Dankie Kobus. Ek het meer deernis met Jaco as menige ander ateïste hier. Ek dink hy is 'n baie verwarde en "stout" jong man wat vasgevang is in 'n web. Ek wens ek kon Jaco net 'n drukkie gee en hom seën in die naam van die Here. Ek di

Die vrou se status volgens die Bybel

2012-05-25 Jaco, Ek is jammer om te vra, maar wie dra die broek in jou huis? Jy of Wim? Stem jy nie saam dat daar definitiewe rolle is in 'n huishouding nie? Dit is wat die Bybel duidelik definieer, en as jy dit nie in daardie konteks kan insien nie, is dit jammer

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-25 Beste Kobus, Baie dankie dat jy hierdie onder almal se aandag bring en bevestig wat Cornelius al jare lank hier besig is. Ek het al 'n paar briewe aan Cornelius probeer skryf die laaste ruk, maar dit lyk asof die sensuur by SêNet weer streng toegepa

Is ek gay gebore?

2012-05-25 katbossie, Hoekom moet ware gelowige christen mense, wat ander teregwys in liefde en in ooreenstemming met die Lewende Woord van God - as hulle duidelik sien hulle medemens is op die verkeede pad - gewoonlik (eintlik gedurig) uitgekryt word as "

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

2012-05-25 Jaco, Eerstens wil ek graag jou aandag vestig op Kobus de Klerk se mees onlangse skrywe: "Jaco en sy wanvoorstellings". Lees dit asb aandagtig deur - of dit gaan help, weet ek nie - jy is duidelik blind vir die Waarheid. In

Dood, waar is jou angel?

2012-05-25 Boer in Beton Die geheim van fantasie verhale is om deeglike navorsing te doen. Jy het baie potensiaal alhoewel jou skryfstyl nog bietjie skaafwerk benodig. het. Praat met ouens wat regtig op die grens was en moenie moed opgee nie. Sterkte

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

2012-05-25 Dag Jaco, soek jy geselskap of hulp? Duitswester

Die koninkryk van nie-rassigheid

2012-05-24 Beste Johannes Wat help dit om te sanik oor wat in die verlede gebeur het en oor die huidige onvermoë van die regering om behoorlik te kan regeer nie.  Dit is nie nuwe nuus nie, ons almal weet dit.  Gee eerder positiewe voorstell

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-24 Beste Kobus Jou enigste argument wat jy by herhaling met elke stelling van my afkomstig weergee, is dat, omrede ek 'n uitgesproke en onbeskaamde homo en ateïs is, ek in jou oë geen vermoë of reg het om enigsins oor gods

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-24 Hierbo doen jy dit weer - 'naastes' terwyl dit 'broeders' moet wees. Die belangrike relevansie van die onderskeid is elders in besonderhede bespreek. Jou sinnelose rookskerms werk nie. Mense sien gou-gou daardeur.

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-24 Kobus Ek kan verstaan waarom ander gelowiges nie die vrymoedigheid het om in te gryp teen Cornelius nie ,want hy skroom nie om sy vurige gif pyle op ons af te vuur nie en ons te beskuldig van duiwelsbegeestertheid nie.Die Fariseërs het presies die

Hoe ek 'n gay geword het

2012-05-24 Wouter, Jy skop alweer teen die prikkels (ek sien dit in jou amper histerie waarmee jy nou weer die onderwerp toetakel wat jy onderneem het, om uit te bly). Daar is nie sprake dat die menings wat jy gee, ‘algemeen aanvaarde’ menings is, n

Hoe ek 'n gay geword het

2012-05-24 'n Onlangse brief met die titel,"Wouter, haat en homoseksualisme", https://www.litnet.co.za/Article/wouter-haat-en-homoseksualisme het verwysing en die lang relaas uit De Klerk se hand oor hoe "iemand (nie) (ge)leer (moet word) om ’n

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-24 Dag Ran, laat ek erken, jou standpunt is onverwags. Veral gesien in die lig van Suid Afrika se kraakvars hernude vyandigheid teen Israel en boetieskap met Iran. Dit is erg skaars om 'n  opinie oor Israel raak te loop wat nie op hul uitwissing aandr

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-24 Siep sop en braaiboud vir Cornelius Henn aan die hand van "ou grote".    Ugh vir die "ou grote".    Vir wat dit werd en sonder die "spirituele intelligensie" wat onfeilbaarheid aan De Klerk waarborg wo

Waar of vals?

2012-05-24 Dolf,  Oral op aarde word ons almal se Almagtige Lewende in die een of ander taal en kultuur gedien. Nie almal ken die openbaring van God in Jesus Christus nie. Dis die wat die wel ken se roeping om dit aan die ander in God se liefde en genad

Waar of vals?

2012-05-24 Nes Sataniste die katolieke se Nagmaalritus as kannibalisme bespot, net so bespot Kobus de Klerk die katolieke se kommunikasie in die Geesteswêreld in sy dobbelsteen met ses kante genaamd "Collage van waansin" ( Deel 1; Deel 2; Deel 3

Waar of vals?

2012-05-24 Cornelius. Komaan, ou Cornelius! Selfs jy kan beter doen as dit! Jy kan heeldag lank ons (Henry, Kobus, ens.)  verwens en ons kommentare probeer "delete" (of so powerse poging soos hierbo aanwend). Maar jy en ander valse profete sal Nooi

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-24 Kobus, Weereens dankie vir jou geskrewe hierbo. Dit stel Cornelius se dwaalleer en laster duidelik aan die kaak en ek hoop van harte dat diegene wat sy laster lees en miskien aanhang ook tot hul sinne kom (dalk, net dalk, ou Cornelius homself ook). Dan

Hoe ek 'n gay geword het

2012-05-24 Nog meer oor hoe ek 'n gay geword het en nie kon terugdraai nie. 'n Blyspel in drie dele. Hierdie is die laaste deel en bou voort op die libretto verskaf deur die "World Health Organisation", vir die finale gedeelte.  Vir die wat nie we

Hoe ek 'n gay geword het

2012-05-24 Hello,  Sondaar II, se verhaal hoe hy die "moffiedom" ingegaan het, is met simpatie gelees, maar ek hoop hy voel welkom en leef 'n bevredigende lewe en nie soos Hernandez uitgedraai het nie wat nou deel van die heteroseksuele is. 

Hoe ek 'n gay geword het

2012-05-24 Hierdie sal nou seker as "tref en trap" deur De Klerk uitgemaak word, maar na hierdie opdatering uit De Klerk se hand, "dit is so dat die verskonings wat party aanwend om hul homoseksualisme te regverdig, verregaande is", is daar no

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-24 Ek staan saam met jou by Israel, Duitswester! Waar staan ek? By Israel! Wouter, jy dink dalk nou ek het laf geraak deur net soos Duitswester religieus as gelowige na die nie-komende konflik teen Iran te kyk, maar geopolitieke feite kan nie 'n gel

Ekonomiese groei

2012-05-24 Ek is nie 'n ekonoom nie, so ek sit maar saggies hierdie stuiwertjie in die enorme armbeurs. Soos ek die petalje betrag, skuld die wêreld meer as wat daar GDP voor bestaan, so waar kom die geldjies vandaan? Is dit daai onding genaamd "Fia

Is ek gay gebore?

2012-05-23 Stephanie Moet jou nie steur aan die 'haters' nie.  Hulle sal altyd daar wees.  Ook die wat wil voorskryf wat jy in jou slaapkamer kan doen of nie doen nie.  Hulle het geen idee van wat Liefde vir God en Liefde vir Jouself en jou Naaste

Daardie "skildery" skend Zuma se regte

2012-05-23 Beste Varkspek Ek verkies ook kuns om die estetiese elemente en glo nie dat kuns in diens van protes/-politiek moet staan nie. Dog: kuns is nie kuns oor die motiewe van die skepper daarvan nie; dan sal daar min kuns wees volgens jou kriterium. Jy s

Waar of vals?

2012-05-23 Dolf, baie dankie vir jou brief en geloofsbemoediging. Afgesien van die briewe van my waarna jy verwys, kan jy gerus ook die ses briewe lees wat hoofsaaklik bestaan uit aanhalings uit Cornelius se briewe oor die tyd heen, wat handel oor Cornelius se
Top